Die DA vat oor!!

Hier gaat ons alweer!

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 4 Augustus 2014. 00h01. Die DA gaan die 4 Augustus-hofsake wén. Dit is ‘n voldonge feit. Volgens die DA.

En die DA wéét.

Hulle het oorgevat op 31 Mei laas jaar.

Die DA het oorgevat op 7 Augustus laas jaar.

Hulle het oorgevat op 22 November verlede jaar.

Die DA het oorgevat op 22 Februarie vanjaar.

Daar was nog ‘n paar maal dat die DA oorgevat het.

Nou vat die DA vandag oor – 4 Augustus. Of ses werksdae van vandag af. Of so iets.

Nettiedittie. Ek het myself uit die voete gemaak. Ek kan dit eenvoudig nie vát nie.

Het iemand nie vir my ‘n joppie nie!?

Want dit wil voorkom asof die DA my nie wil gebruik as hulle aan bewind kom nie.

Hoekom nie, weet núgter!

Ek is ‘n aangename persoon met ‘n sonnige aard en ek kan per geleentheid twee of meer woorde agter mekaar sit…

One thought on “Die DA vat oor!!

  1. Ek sal ook nie daar is heelwat beter as jy of enige ander geldwolf. Lyk my jy is bang jou pay droog op.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s