Die DA vat al weer oor!

Toggie alwérie!?

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 18 April 2014. 08h00. This notice in yesterday’s Herrie

Herrie 20140417

Ag asseblief tog.

As die DA so oortuig is van sy “meerderheid”, wáár is die mosies van wantroue!? Jy kan 20 of meer setels in Oudtshoorn se 25-setel raad hê, maar as jy nie 13 stemme agter ‘n mosie kan verenig nie is jy nié in beheer nié. Punt. Skrik wakker, Mensa-lede.

Die DA het tans 12 raadslede en beheer, volgens die party, ‘n meerderheid (13) in samewerking met Cope.

Maar een van die 12 (Peter Roberts) is geskors; waarskynlik twee (ook Pierre Nel); en moontlik drie (ook Ben van Wyk); terwyl 10 deur regswerking verwyder is – tans hangende ‘n hooggeregshofverhoor nadat die DA onder andere betoog het dat die regswerking-uitkoms moontlik op onkonstitusionele wets-artikels berus; en ‘n 11de (Jurie Harmse) is gister deur regswerking verwyder. (Dit beteken dat 14 van die 12 onder ‘n wolk is – hehehehe…) O, en die Cope-lid is ook deur regswerking verwyder. Wat ‘n patetiese spulletjie.

Waar, o waar is die “meerderheid”, asseblief!?

Hoe dit ook al sy, ten minste twee lede (Roberts en Nel) is nie goed genoeg om DA-lede te wees nie, maar goed genoeg om Oudtshoorn se kiesers te verteenwoordig – namens die DA.

Alle gode en kabouters… Hóé de fók werk dít!?

Let’s be clear: The DA only does not govern Oudtshoorn because the DA collective is too bloody stupid to put together and execute a strategy for power. Period.

The DA could have governed Oudtshoorn since May 31 last year… if the DA was not so inept, clumsy, incompetent, and feckless.

En nou kom die DA met hierdie jammergattige verskoon-dat-ons-bestaan snert in die media. Dis om van te kots.

“Ons is tog so jammer die ANC fok ons op, wees asseblief geduldig met ons, agteros kom ôk in die kraal.”

Godsk, om met jou eie onnoselheid, en onkapabelheid, en onbevoegdheid simpatie te soek vir jou mislukking is darem wrágtag ‘n verleentheid!

Die ANC/Icosa/NPP-koalisie regeer Oudtshoorn omdat die koalisie slimmer en skerper is as die verwaande, verdeelde, en verguisde DA.

Mevrou het ‘n vriendin wat altoos sê: “As jy dom is moet jy saffir.”

Inderdaad.

This is the Oudtshoorn government of the day:

* The Auditor-General has issued an unqualified audit report for the Oudtshoorn Municipality;
* Annual bonuses has been paid;
* The half-yearly interest payments on external loans are paid up;
* Creditors are being paid within 30 days;
* Cashflow is positive;
* Cash influx curves upward;
* The enormous debtors book is aggressively and efficiently and effectively managed to ensure the soonest recovery of arrears having resulted from weak receipts management past;
* The relationship with organised business is at a high;
* Province has confirmed that all compliance reports are filed timely, but commented that stronger action is demanded to recover debtors. To this end the recovery of some R7.2m in legal costs and wasteful expenditure from DA councillors are being pursued vigorously.

I am not reporting the government’s success by hearsay; I’ve evaluated the facts first hand.

The recovery of the debtors book is progressing aggressively and effectively and efficiently. Presently, if you are in arrears you get cut. Period. And you have to pay up. And they do. Pay up, that is. Even big business.

Problems, if reported expeditiously, are attended to – even immediately.

I also see that Afriforum is meeting on corruption and fraud in the municipality. Could this lot please provide proof of their ridiculous claims?

If Afriforum is so concerned about corruption, why not a sound about the fraudulent Nel Settlement, to name but one extremely serious matter!?

It is clear, crystal clear: If you complain about the government of Oudtshoorn, you simply want the DA in control, irrespective of ability. Well, given the record of Diane de Jager’s last DA government, such is a death wish.

Maar natuurlik, as die DA oorneem kan die ou garde Nasionale- en Konserwatiewe Party-belooptes en hulle ideologies-versoolde nasate in ‘n uitgediende liberalistiese ploeterpot saamspan om die bruin en swart gesigte op die plakate te beheer. Apartheidsvoordele, maar dié slag laat ons die kaffers voor stap. Slím plan, ouboet!

Godsk, dan sal alles regkom.

Dis om van te kots.

For updates, new stories, and additional comment,
click here to follow @DrewanBaird on twitter

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

What readers say about O!O | Home

8 thoughts on “Die DA vat al weer oor!

  1. Steven Pinker. En kanseltaal sal nou nie juis met dié kak werk nie, of hoe?

  2. Die hele gemors sal nooit end kry nie. Wat het van die Bruin vrou geword wat die COM was in die DA kantoor op Oudtshoorn. Sy is onwettig afgedank en toe word Anel Barry wat in die Munisipaliteit gewerk het in haar pos geplaas. Sy was permanent as COM van Oudtshoorn en Kannaland aangestel. Onbillike ,onwettige ,onmenslikke ontslag sonder enige rede. Dit is hoe hulle opperate dan praat hulle van werkskepping en armoede verligting. Die Bruinmense se oe moet oopgaan. Daardie familie se lewe is ontwrig en bo en behalwe dit het daardie dame haar motor in 2011 haar motor in n ongeluk aan diens van die Party afgeskryf ,twee weke nadat sy amper haar lewe verloor het toe kry sy die skrywe dat sy retrench is. Dis n klomp gewetenlose skurke ,maar daar wag n BIG SURPRISE vir die DA. Die wit mense moet nog steeds in die posisie van bestuur wees terwyl die anderskleuriges die vuil werk moet doen. Soortgelyke gevalle het in Mosselbaai en ander dele van WC gebeur. Anel se seun is in Mosselbaai ook in n Bruin vrou se plek aangestel. Dis uit en uit n BOEREMAG speletjie.

  3. It’s clear they suspended councilor Roberts because he refused to take over council with these corrupt DAs. Afriforum says nothing about this. Time will reveal everything in due course. Sit back and watch the DA disintegrate for protecting the corruption in its midst. This will be a painful lession.

  4. Jip. Bruin en swart op die pale en die wit base op kantoor. Kyk nou maar vir doktor Ivan Meyer… Weskaapse DA-leier. Maar wie is baas in die Weskaap? Wie is betrokke by die Oudtshoorn verneukspul en die Wessie-saak op Eden? Aaiwin? Nei my broe’; dis Theuns “Mooi Man” Botha. Die DA dink al die bruin kiesers van die Weskaap is dom. Ek het nuus vir die DA.

    En so van Theuns gepraat… Wanneer maak Helen Zille die Schafer-verslag oor Theuns bekend? Ek hoor juis die tweetjies praat deesdae glad nie met mekaar nie… Net in die openbaar.

    Die probleem is dat die DA dink ons is almal dose.

  5. Ek sien die DA lys vir parlement toe gaan is vol wit mense. So plus minus 5% bruin en swart persone. In die straat is dit bruin en swart wat baklei. Dit is waar Ed. Die nie-blankes word deur die paar blankes in die DA beheer. Slim van hulle.

  6. Mnr Baird, jou skrywes hier op O!O raak al hoe meer belaglik en irrelevant. Dit is eintlik baie snaaks. Intussen vreet jy en jou opdraggewers dat die sop so spat en vee julle jul gatte af aan die wil van die meerderheid van die Groter Oudtshoorn se kiesers. En hoe jy ook al hier op O!O te kere gaan, is jou klomp trawante se optrede onwettig. Wat die ergste van alles is, is dat jy en die raad se slim prokureurtjie met belastingbetalersgeld betaal word om hulle aan bewind te help hou. Noem vir ons een enkele dingetjie wat jy tot voordeel van Oudtshoorn se belastingbetalers gedoen het. As die ANC/NPP/Icosa-alliansie julle vir jul dienste vergoed het, sou niemand ‘n vinger na julle kon wys nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s