Nóg ‘n DA-lid wil my “dônir”

Geweld was nog altyd die vriend van die slimste… of hoe?

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 11 March 2014. 11h35. Ben van Wyk.

Hy’t hier in Junie-langes laas jaar gemeen hy’s napoleon (sic), aof altans, die uitvoerende burgemeester van die Groter Oudtshoorn.

Toe die DA hom skors oor sy ondertekening van die Nel-skikking het hy onkunde geskreeu en het die DA die skorsing opgehef.

Vandag, nadat oom Ben glo nie my dik lyfie in swart op 10 treë kon raaksien nie, het hy vet gegee in sy wit bakkie en my so byna raak gery.

Ek het oor die pad na die DA-kantoor gestap en met ‘n altyd ordentlike Johan Fourie oor die voorval gepraat.

En toe daag oom Ben op.

Na oom Ben se absolute onkunde oor die voorval – “waa’!?… Wie!?.. Hoe!?” – het ek hom herinner aan die dowwe episode van daai onderetekening en toe is oom Ben allie pad al skellende agter my aan Wes op Olivierstraat.

“Ek sal jou teen die grond vas dônir”, het oom Ben onder andere geskreeu.

Later is hy darem terug DA-kantoor toe.

Wat ís dit met die (voormalige) DA-raadslede?

Then there’s Wessie van der Westhuizen – another of the DA’s “mayors” – on February 25… a female law enforcer claimed Van der Westhuizen called her a “bitch” and told her that he knows where she lives and “ek kom vir jou”. Also, she claimed, Van der Westhuizen told her he’ll bring matches. And this… “individual” the DA mayor of Eden!

Ya’all know Chris MacPherson’s public threats to my person on June 27 last year “Ek sal jou dood donir. Ek sal jou kry waar jy ook al is en al die kak uit jou slaan. Ek sal jou moer.”

Ek loop maar lig vir die geweldenaars van die DA. ‘n Mens kan nooit té versigtig wees nie. Dié dat ek so groot geskrik het vir oom Ben se oë wat ‘n dik middeljarige man in swart op ‘n helder Karoo-sonskyndag nie op 10 treë kan raaksien nie.

Yeah. Right.

En foei, die arme drommels is natuurlik uiters frustreerd. Na gister se ontmoeting met uitgesoekte sakelui is die frustrasie natuurlik nog érger, verneem ek.

Op 19 Desember 2007 wou Helen Zille die ganse toendertydse DA-koukus afdank… Vandag wil sy nie eens met die teenswoordige koukus práát nie.

Die pantheons en alle feëtjies en kabouters behoede ons die DA aan bewind op Oudtshoorn.

click here to follow @DrewanBaird on twitter

For updates, new stories, and additional comment,
click here to follow @DrewanBaird on twitter

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

What readers say about O!O | Home

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s