Vote DA for clean government

Yeah. Right. And the cheque is in the mail

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 27 January 2014. 05h30. The wanton claims by DA leader Helen Zille and every man and his dog supporting her that a DA government will ensure clean government, free of corruption, is the biggest lie since “I did not have sexual relations with that woman” – a statement that celebrated its 15th anniversary yesterday!

Bitou and Knysna and Eden, and of course the notoriously incapable and mendacious Oudtshoorn caucus clearly show that the DA dare not claim to guarantee clean government…

And in our beloved and beleaguered Eden, the shining star – George – is now also faltering under DA rule: The stories are about to break.

Municipal bursaries; resignations and probable related intimate relations; restaurant bills for families presented to council…

The only reason there are so few DA governments under suspicion is that there are so few DA governments.

The DA will run clean governments. And as Gatiep told Maraaitjie. “Moenie worry nie ek sal ytpull…

For updates, new stories, and additional comment,
click here to follow @DrewanBaird on twitter

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to follow @DrewanBaird on twitter for updates, new stories, and additional comment
What readers say about O!O | Home

4 thoughts on “Vote DA for clean government

  1. Ten slotte. In die deal wat jy saamslaan tussen die besigheidskamer en die raad staan Lottering en die verteenwoordiger van die BK en handeskut. Jy’t die einste Lottering ‘n jaar of wat gelede ontbloot as ‘n …… Vra jou lankmoedige lesers om jou soeklys te raadpleeg oor wat die man alles aangevang het. Hoe die moer beweeg jy van een uiterste na die ander uiterste. Ek bedoel van jou radikale afkeur in die man agv sy krimenele rekord tot volle vertroue in hom om met ons dorp se toekoms te peutet?

    Vertel ons asseblief? Sal jy….. ek glo nie want die man betaal jou salaris!!

  2. Jy dinges in jou broek oor die DA, soos gewoonlik, maar terselfdertyd bied jy geen oplossing of alternatief aan nie. Jy speel die bal soos dit jou gatsak pas. Jy weet wat ek bedoel ne? Die ergste is dat jy dink die mense daar buite glo jou. Arme stommerik! Beklaenswaardig, jy gebruik mos ‘n ander woord…. Iets wat begin met gemoedsb…..

    Dieselfde naam wat jy die besigheidskamer en sy leiers toegesnou het toe hulle twee jaar gelede ‘n eensydige samewerkingsooreenkoms met die raad aangekondig het. Toe het jy spuitende diarie gekry en moes jou broek elke vyf minute vervang word. Hoe kon hulle… Hoogverraad, verraaiers en jy hulle genoem! Die besigheidskamer, volgens jou, was ‘n outonome organisasie wat die belange van sake moes beskerm. Hulle moet onafhanklik optree ens, ens, ens….en Drewan die “ekpouser of meledmenistrysen” in your “fys fekts” het duskant die hof gedraai met lastereise soos hy die leiers van die besigheidskamer belaster het…. Gemoedsb…..

    Wat doen die “ekpouser” nou? Hy roem hom op die feit dat hy die deal geroker het wat die besigheidskamer en die raad bymekaar bring. Eureka!! Lank lewe die “ekspouser” !!! For a fist full dollars verkrag hy sy gewete!

    Tot dusver get jy elk van jou eertydse standpunte verdraai en verkrag. For the love and smell of money!!

    So wat se die a en sie. Waarheen redeploy hulle jou na jou kaskenades op Odn tot ‘n einde kom. ? Graaff Reinet toe.

    Hiers ‘n lekker tip vir jou. Ry van oggend op na die Asstraat kantore van jou werkgewer. Gaan kyk hoeveel van jou dorpspolisieman kollegas se fietse staan met pap wiele. Geen wonder hulle ry vier vier in hulle blitspatollie karretjie rond nie!

    Nog ‘n tip. Verander jou handle vanaf “DIE EKSPOUSER” na FEETJIELAND SE HOOFKABOUTER.

  3. En Springbok? Ek het lank gelede reeds oor Potch berig EN die verskille met Oudtshoorn uitgewys. Lees. Dink. As jy moet, praat dan.

  4. Wat van Potchefstroom waar die Anc oorgeneem het. Wat sê jy daarvan? Eenoog Beriggewing

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s