The DA is running Knysna into the ground

Say what!?

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 1 January 2014. 12h30. ‘n Munisipale bestuurskundige met jare-lange munisipale begrorings- en finansiële bestuursondervinding verduidelik die ongekwalifiseerde oudits van Kaapstad en Oudtshoorn só:

Die Premier van die Weskaap behoort die prestasie van die Metropool nl. hul jongste ongekwalifiseerde ouditverslag met versigtigheid en objektiwiteit te benader. Indien ‘n munisipaliteit ‘n ongekwalifiseerde ouditmening ontvang beteken dit bloot dat waar afwykings wel voorkom dit gemeet word teen sekere bo-perke na gelang van die grootte van sy goedgekeurde jaarlikse begroting. Die behaling van ‘n ongekwalifiseerde oudit mening beteken egter nie noodwendig dat alles klopdisselboom gegaan het nie, bv. dat die rade 100% doelwitbereiking ten opsigte van sy SDBIP Service delivery Budget Implementation Plan behaal het nie. In die opsig dien Kaapstad juis as ‘n spreekwoordelike voorbeeld deurdat die raad deurlopend in die kollig was vir onbevredigende dienslewering en grondtransaksies. Daarmee saam kan bespiegel word dat waar ‘n munisipaliteit met ‘n kleiner begroting ‘n ongekwalifiseerde ouditmening ontvang, dit ‘n meer noemenswaardige prestasie verteenwoordig vergeleke met relatief groter munisipaliteite. Ter illustrasie: Oudit afwykings van bv. R300,000 word geag as materieël en daarom “wesentlik” vir doeleindes van bepaling van ‘n “kwalifikasie” t.o.v. ‘n klein munisipaliteit. Daarteenoor mag ‘n Metropool-oudit afwykings van tot etlike miljoene toon in sy finansiële state en sal dit nie deur die Ouditeur-Generaal se oudit-maatstaaf as “materieël” vir die kwalifisering van die Metropool se state geag word nie. Afleiding: dis makliker vir ‘n kleiner en meduim katogorie munisipaliteit om deur die sif van kwalifikasie te val as vir Kaapstad Munisipaliteit. Dt is ‘n feit dat miljoene vinniger tot ‘n biljoen kan optel, veral waar politici ‘n een-ogige benadering het of waar daar na enige grashalmpie gegryp word om politieke munt te slaan. Ironies gesproke behoort ‘n premier of minister op ‘n nie-politiese grondslag lof toe te swaai al sou dit beteken dat hulle die hoed moet lig vir amptenare van ANC beheerde rade.

Drewan Baird. Oudtshoorn. 30 December 2013. 09h20. While the ANC / Icosa / NPP Alliance is managing Oudthoorn’s finances quite remarkably well – click here, the DA is making a right royal mess of the Knysna financial state – click here.

How is this even possible!?

The DA are the good guys. And the ANC are the bad guys. Isintit!?

What is going on!?

Also… the DA is crooning about Cape Town’s unqualified audit report… but calls Oudtshoorn’s unqualified audit report insignificant. Can the virginal, incorruptible DA be biased!? Is this even possible!?

For updates, new stories, and additional comment,
click here to follow @DrewanBaird on twitter

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to follow @DrewanBaird on twitter for updates, new stories, and additional comment
What readers say about O!O | Home

4 thoughts on “The DA is running Knysna into the ground

  1. Ed dammit waar is jy die jaar 2014 .Los nou eers die holiday boekelees vir ‘n slag . My mind-posbus is vol van DA-loyals wat profeties voorspel dat dit die jaar is van “INHEGTENISNEMINGS” by die raad.Dis voorwaar ‘n lae noot om die jaar te begin of te voorspel.Enige kommentaar mr Maladmin Specialist.

  2. Ed. the issue regarding Knysna Tourism is a case in point. There are enough evidence that suggest that there is rampant corruption in that institution. A board member is now acting as CEO. Look for instance at the appointment of Chris Mulder’s company despite the fact that there are clear conflict of interest.For more details read Knysna KEEP.

  3. Simple thought Ed

    Is the Knysna “DA” mayor not a former Independant Dumbocrats member?

    If so, why is it that where former ID members were found “fit for purpose” they are screwing it up BIG TIME: Eden and Knysna comes to mind immediately.

    Perhaps the DA must rebrand themselfes to Independant Dumbocratic Alliance (IDA) hey!

  4. Seems the Dubbel Alles party ain’t no more cracking the whip.
    Seems that the Double Alles party is now simply cracking.

    When we are good we are very good
    When we are bad, we are even better.

    Ringa Ringa Rosy
    Pocket full o’posey
    Hush hush all fall down.

    Silently we are longing for the days of apartheid.
    Ever so convenient to blame it on the bossanova.

    …….And a “ver-prospros” New year, says my Greek partner.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s