Oudtshoorn Municipality: Mismanagement and fraud!

By their fruits they shall be known

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 11 December 2013. 20h15. Did you know that the current council administration is corrupt and that wanton mismanagement and fraud is the order of the day?

Ask any critic of the current government.

Said Mark Twain, “Such wholesale returns of conjecture out of such a trifling investment of fact.”

Consider this:

* Annual bonuses had been paid;
* The half-yearly interest payments on external loans are paid up;
* Creditors are being paid within 30 days;
* Cash-flow is positive;
* Cash influx curves upward;
* Province has confirmed that all compliance reports are filed timely, but commented that stronger action is demanded to recover debtors. To this end the recovery of over-payments to certain functionaries and the recovery of some R7.2m in legal costs from DA councillors and losses resulting from particular previous contractual flaws are being pursued vigorously.

The R7.2m in legal expense owed by DA councillors will be applied to fix roads and vehicles and sports facilities as the money is recovered.

An amount of R1m was allocated for road repairs in the budget supported by the DA in committee, but rejected by the DA for political positioning since May 31. Potholes were one of the direct benefits of this particular DA pursuit of democracy.

The Special Investigation Report on Bulk Electricity Meters had been received on December 4 and confirms significant under recovery on accounts of businesses owned and managed by clamant DA supporters.

The report contains damning verified findings about bulk usage suspected to have been deliberately recorded significantly below actual figures. It is estimated that the municipality had lost millions because of this alleged sabotage.

The MFMA determines that the accounting officer is obligated to recover negligent losses from responsible functionaries. A financial manager had been suspended pending disciplinary action and the municipal manager is considering an extended investigation in order to determine the total loss and the identities of the conspirators.

The perpetrators and the companies and consumers involved are known to O!O but the information is currently embargoed.

Oudtshoorn received an unqualified audit report last week… an achievement only when received by a DA council. About DA councils receiving such unqualified reports the DA raves; when ANC councils receive unqualified audit reports it “actually means nothing, don’t you know”.

Oudtshoorn is run extremely well.

It must be admitted that Oudtshoorn’s excellent financial management results have not yet stood the scrutiny of the DA’s own George Soros and Warren Buffet – Chris MacPherson and Wessie van der Westhuizen – those financial management guru’s and local government mavens we are blessed to have present in our council.

Criminal proceedings stemming from the Barnard and SIU Reports are currently crumbling to the extend that the department of justice has called for a re-evaluation of the dossiers. Two cases set down for trial in the Oudtshoorn Regional Court were last week postponed pending the outcome of the appraising. It would appear that reports of maladministration and mismanagement in the municipality may have been somewhat overstated… and that dire consequences may await the civic persecutors.

For updates, new stories, and additional comment,
click here to follow @DrewanBaird on twitter

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to follow @DrewanBaird on twitter for updates, new stories, and additional comment
What readers say about O!O | Home

13 thoughts on “Oudtshoorn Municipality: Mismanagement and fraud!

  1. Mnr Baird, ek weet nie wie Willem is nie. En al sou ek graag wil weet, sal jy tog sekerlik nie die identiteit van kommentators op O!O bekend maak nie. Aan die anderkant verwag ek nogal dat jou integriteit sal swig en dat jy kommentators se identiteit sal verruil vir ‘n trog vol varkkos. Interessant dat jy nooit eintlik moeilike vrae wat aan jou gevra word, beantwoord nie.
    Ek vermoed ook die feit dat jy my Gerty noem het ‘n seksistiese oorsprong. My naam is nie Gerty nie. Pateet.

  2. Gerty

    Ek weet nou nie of ek net hipersensitief is nie, maar ek kry die indruk jy hou nie baie van my nie.

    Dis vir my érg!

    Want ek het ‘n sonnige persoonlikheid.

    Ai.

    Ek is eintlik baie hartseer.

    Omdat jy die voordeel van my geselligheid misloop.

    Ai.

    Jy en Willem moet bymekaar uitkom. Nooi sommer vir Schalk van DA HOORN ook. En perdalkies vir Angeline ôk.

    Godsk, julle sal lekker gesels!

    Maar nie so lekker as dit kan wees met my in julle midde nie.

  3. Mnr Baird

    Jou aanstelling as konsultant met belastingbetalersgeld deur Gordon April of John Stoffels of wie ook al, getuig van ‘n gebrek aan insig of onnoselheid of morele bankrotskap of wat ookal.
    Jy is, soos Willem sê, ‘n propagandis wat nie ‘n saak het met die verskil tussen feit en fiksie, wat waar is en wat onwaar is nie. Jy verdraai inligting soos dit jou saak pas, of sal ons sê, jou sak pas. Jou O!O getuig daarvan.
    Jou obsessie om die DA verdag te maak en te beledig is opvallend en die omvang daarvan maak dit bloot ongeloofwaardig. Dit is ook opvallend dat jy selde indien ooit meer iets negatiefs oor die ANC, NPP en Icosa te sê het. Jy het al ook die een en die ander te sê gehad oor die DA-leier. Maar oor die ANC-leier en die Nkandla-sage swyg jy.
    Sedert jy ’n trogvreter geraak het, het jy vir die eerste keer op O!O begin erken dat jy verkeerd oor sekere “feite” was. ‘n Mens kan nie verkeerd wees oor ’n feit nie, want dan is dit nie ’n feit nie.
    Ek dink nie enige iemand probeer te kenne gee dat die DA en al die DA-leiers nie foute maak nie, net soos ek nie dink enige iemand probeer te kenne gee dat die ANC en ANC-leiers net foute maak nie. As jy nie foute maak nie, is jy nie ‘n mens nie. (As jy nie leer uit jou foute nie, sal jy aanhou foute maak.)
    Die DA en die betrokke regslui het waarskynlik ernstige flaters met die gepoogde Nel-skikking begaan. Ek weet nie of Hardy Mills of jy die propaganda-waarde daarvan ingesien het nie, maar dat julle daai trom in sy peetjie in slaan, is ’n feit.
    En soos Willem sê, is jy sedert jy saam uit die trog vreet doodstil oor onder meer mnr April se klip-en-sanddiefstalsaak.
    Ek wonder of jy sedert jy ’n konsultant (nogal) geraak het, nie meer verdien het as wat jy die voorafgaande tien jaar saam verdien het nie. Laat ons weet, asseblief.
    En nou sien ek op jou volgende plasing op O!O probeer jy ook sekere regslui verdag maak.
    Ai tog, mnr Baird, ai tog. As dit nie die belastingbetaler so baie gekos het nie, sou dit baie snaaks gewees het.

  4. Willem, Willem, Willem… (ek klink soos Staal Burger!) jy’s nie baie rasioneel nie.

    Ek het bloot berig dat die kriminele sake wat spruit uit die Barnard- en die SOE-ondersoeke verkrummel. Ek beweer nie dit is reg, of verkeerd, nie.

    Ek publiseer die feite tot my beskikking; die miljoene wat na bewering wanbestee is, het ek gepubliseer… nou publiseer ek dat die sake verkrummel.

    Wat is jou mening oor die munisipaliteit se finansiële bestuur, Willem?

    Vergeet nou dat ‘n hof dalk nie die mene wat jy so graag aan die pen wil sien ry skuldig gaan bevind of nie… dis ‘n regsproses; vertel ons wat jy van die finansiële bestuur van die munisipaliteit dink.

    Jy lawaai gretiglik oor voortslepende bedrog en wanadministrasie – verskaf die bewyse of bly stil!

    En vertel ons wat jy dink van die finansiële bestuur van die munisipaliteit. Of wag ons dat Chris en Wessie en Pierre voorsê wat ons dink?

    En Willem… as jy nie van mening kan verander nie en as jy nie kan erken jy het foute gemaak nie, godsk man, dan is jy mos al dooi, jy moet nog net omval.

    En, Willem, hoekom kla jy nie oor die R7.2m wat jou geliefde Domokratiese Alliansie-raadslede die belastingbetalers skuld nie?

    Hoekom praat jy nie oor die walglike Domokratiese Allianse-komplot om Oudtshoorn lam te lê vir politieke gewin nie?

    Jy is eenogig man. En jou kommentaar is daarom irrelevant.

  5. Die son het vanoggend in die ooste opgekom. Dit is ‘n feit! As jy daaroor berig lewer lewer jy kommentaar oor ‘n feitlike gebeurtenis. Dit kan nie verander nie! Behalwe natuurlik as jou werkgewer en jy weet hier kom groot k….k. Dan verander jy en hy die feite sodat dit jou pas. Dan se jy nee, die son kom op in weste. Dit lyk of dit vandag gaan reen.
    Dit is nie ‘n feit nie! As jy oor die moontlikheid van reen berig lewer dan spekuleer jy. Maar aan die ander kant weer vertel jy en jou werkgewer vir ons dit reen as dit nie reen nie. I fool so feeeelish!

    So, mnr die ekspouser of meledministrysen. Wat presies ekspous djy? Feite, vermoedens van feite of praat jy pleinweg net kak en dan moet ek en die ander dorpenaars jou vir jou kakpratery betaal.

    Publiseer weer vir ons daai lyste van jou. Die met die syfers op van bedrae wat gesteel is. Dan se jy vir ons waar en hoe jou feite van toe nou nie meer feite is nie.

    Dankie. Ons wag n afwagting. Dit is ‘n feit!

  6. Reading this article I was wondering ” DA ccommentators are so quick to highlight ANC run councils poor audit outcomes,but are they aware of the audit outcomes for all those DA run municipalities that Helen Zille does not boast about?”

    Can the editor of this blog kindly inform us of the following DA run municipalities’ audit outcomes since 2011-Eden District Municipality,Bitou Municipality,Knysna Municipality and Hessequa Municipality.

    Make the truth known.Thank you editor

  7. Willem

    Ek berig die feite voor hande. Ek probeer nie “reg” of “verkeerd” wees nie. En as feite verander gaan net onnosel mense halstarrig weier om van mening te verander.

    Watter deel van my berig is propagandisties?

    Jy fikseer op die laaste paragraaf… Sou jy verkies dat ek nié berig oor die kriminele sake wat verbrokkel nie? Vreemd, want jy wil dat ek oor die Sand- en Klip-saak berig. Seker omdat dié saak jou agenda pas, meen ek. Ek sal voortgaan om oor ál die sake te berig – wanneer daar iets berigbaar ís.

    Kom ons praat gou oor daai kriminele sake wat verbrokkel. Ek is in besit van gepriviligeerde inligting wat ek onderneem het om nié te publiseer nie, maar wat ek later sal mag bekend maak – nee, dis nié inligting wat van my “werkgewer” af kom nie. Die sake verbrokkel omdat… wel omdat dit verbrokkelbaar is. Ek kan nou nie juis dáárvoor verantwoordelik gehou word nie, kan ek!?

    Wat dink jy, Willlem, van die munisipaliteit se finansiële posisie? Is jóú onderneming ewe gesond? Word jóú onderneming ewe goed bestuur?

    Wat van ‘n kompliment vir die mense wat hard werk om die dorp se finansies so goed te bestuur, Willem? Is dit te veel gevra?

    Hoekom sprak jy geen wóórd oor die R7.2m wat DA-raadslede die belastingbetalers skuld nie, maar jy het ‘n probleem, klaarblyklik, met mý fooie!?

    Jy is ‘n bevooroordeelde waarnemer, Willem!

  8. Exposer of meledministrysin, nogals!!! Watter deel van jou mees onlangse eksplisiete openbaarmakings kan ons glo as die wat jy in die verlede gemaak nou nie meer relefant is nie. Merk ek ‘n sweempie irritasie by jou op? So het jy jou openbaring oor die klip en sand diefstal verander want ek sien jy skryf nie meer daaroor nie? O ja sorry man ek’t vergeet. Jy’s mos op die payroll of soos jy in die verlede dit gestel het jy’s nou ‘n trogvreter. Jy onthou mos nog of
    hoe?

    Was die betaling vir die nuurste stukkie proppaganda met die kplimente van die belastingbetaler darem die moeite werd?

    Ek bedoel krismis is om die draai en die trogvreters moet performs om ‘n ietsie oor die groot dae op die tafel te sit!

  9. Willem die verslaggewers se objektiwiteit word maar net bevraag teken Nou kan ‘n mens nog duideliker sien hoe die wind waai.

  10. Slegs onnosel mense weier om van mening te verander as nuwe feite aan die lig kom. Skokkend. Gemoedsbekakkend.

  11. Ek verstaan nie mooi nie. Al die miljoene rande van wanbesteding deur jou huidige werkgewer wat jy so lustig gekwoteer het en die bykans 1 miloen oortredings waaroor jy geskryf het,wil jy nou beweer dit was onwaar?Volgens jou word die SIU se ondersoek nou betwyfel! So wat het van jou feitlike beriggewing geword? En wat het van jou feitlike beriggewing geword oor jou werkgewer se klip en sand diefstal wat

    jy met soveel oortuiging aan die groot klok gehang het. Staan jy nog by jou oortuigings of was dit ook leuens?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s