Just how low will the DA go!?

Quite disgusting

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 2 December 2013. 13h23. Harold Lekay just confirmed that he had no part whatsoever in any attempt to lay charges of rape against Ron Lottering and John Stoffels.

Drewan Baird. Oudtshoorn. 29 November 2013. 18h15. A false rape charge.

This is how low the DA managed to go today.

Shopping for a bit of breakfast after an early morning strategic session set to continue over bread and cheese and saporous Arabica, the news reached me… The DA, so local DA caucus leader Wessie van der Westhuizen crooned, had information that the speaker, John Stoffels, raped a woman from the Netherlands.

The rape apparently took place at the residence of the Municipal Manager, Ron Lottering.

A serious accusation.

A very serious accusation.

Two municipal advisors took charge of the incrimination.

Some four hours later and after uncomfortable inquiries mortifying the young lady, the charges were established to be patently false.

And then the despicable dénouement:

Known DA supporters Angeline Lekay, and husband Harold; and Pieter Ruiters and Jeremy Goliath who joined the DA spectacularly and publicly on May 31, allegedly attempted to lay a charge at the SAPD of repeated rape by Stoffels and Lottering.

So badly was the woman injured, the lie continued, that she had to be hospitalised. And she was, too, for personal reasons; delicate reasons. But DA agents provocateur trampled her personal circumstances and morphed it into a loathsome plot in some despicable attempt to discredit and ruin the speaker and the municipal manager.

This is just sick.

But it surprises me not in the least.

Certain other DA stalwarts were involved. They know who they are. No doubt that local harbinger of objective reporting, DA Hoorn, will soon reveal the identities.

The DA. Democratic Alliance. Yeah. Right.

Despicable Alliance rather.

Come on guys. Is this all you’ve got?

Lies, innuendo, suspiciousness?

Not a strategy, not a tactic, not a brain cell within a country mile.

Wessie van der Westhuizen told me minutes ago that he had no knowledge of this charge matter and had only heard a related rumour, but that any DA member suspected of behaviour that brings the party into disrepute will be subjected to a disciplinary process that may result in expulsion.

It remains notable that Wessie did refer to Lekay in his repoprting the “rumoured” information.

Considering what Pierre Nel and Ben van Wyk did to attempt to lift some R4.5m from ratepayers and what the DA is doing to them, Wessie’s assurances do not exactly inspire me to do wagon wheels on the lounge carpet. Also, it is quite possible that the attempted fraud of Nel and Van Wyk does not bring the DA into disrepute – this noisome behaviour, given the absence of disciplinary action, may well be construed to be a DA management norm. Like in some adumbrated “Rule Five”: Thou shall from time to time attempt to defraud ratepayers or be accosted with an overripe banana.

I am about to inform Oudtshoorn DA constituency chair Pat Wagenaar of the attempted rape charge. Let’s see what transpires.

Angeline Lekay did not answer her phone.

For updates, new stories, and additional comment,
click here to follow @DrewanBaird on twitter

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Advertise on O!O | Home

20 thoughts on “Just how low will the DA go!?

  1. Miskien het ek iets gemis, maar vanuit die berggewing kan ek nêrens aflui dat die Nederlandse dame ‘n “intern” is nie, of dat sy ‘n besoeker vanaf Alphen aan den Rijn is nie.

    As ek egter die kommentare lees, dan wl dit vir my voorkom asof die enigste persoon is wat dit vermeld het, Gertruida is.

    Die berig verwys slegs na ‘n Nederlandse dame.

  2. Gertruida,dit is wat mnr Baird,doen..hy speel mense teenoor mekaar af..as Nathan Endeavor Bond het hy dit gereeld op sy vorige blog gedoen…google gerus die naam…

  3. Gertruida….ai skapie, moet jy nie maar seblief toggie net jou onnie optrek nie, dit steek uit…..

  4. Mnr Baird, die feit dat jy ‘n besoeker van Oudtshoorn se susterstad, Alphen aan den Rijn, op so laakbare manier op ‘n openbare forum in omstredenheid dompel om jou kliënte te beskerm grens aan misdadigheid as dit nie ‘n misdaad is nie. As alle verwysings na haar nie teen vanaand verwyder is nie, gaan ek die saak verder voer. Dalk moet jy Hardy Mills raadpleeg. Hy behoort van beter te weet.
    Jy is nou ook op rekord dat O!O bloot ‘n spreekbuis vir die ANC-koalisie geword het. Wie gaan jou ooit weer kan glo as jy oor politieke verslag doen. Jy is bloot nie te vertrou nie, soos jou meesters.

  5. Gerty

    Ek nooi jou ándermaal: gaan weg. Jy kry dit al wéér nie… oor “my meisiekinners”, en so aan.

    Ook: Dit was die Domakratiese Alliansie se mense wat die dame blootgestel het. Ek het ‘n plig gehad om my kliënte en die vrou te beskerm deur te verseker dat die waarheid uitkom en bevestig word.

  6. Mnr Baird, om terug te kom tot die punt: dit is onverantwoordelik om die Nederlandse “intern” te identifiseer op ‘n openbare forum waar daar beweringe van seksuele aard gemaak word, al is die beweringe hoe onwaar. Dit is ook vernederend vir haar Maar dalk verwag ek te veel van u (emosionele) intelligensie. Dit is ook onnosel om eers na jou dogters te verwys op ‘n blog van hierdie aard.

  7. Mnr Baird, daar is nie tegnieke om die waarheid te praat nie. Jy praat die waarheid of jy lieg. Vir propaganda en disinformasie het ‘n mens tegnieke nodig, soos halwe waarhede en om beweringe tot vervelens toe te herhaal. En daai ou storietjie van jou oor “pismaklik” is walglik en onvolwasse. En so terloops, ek is nie jou Gerty nie, pateet.

  8. Ruthy, soos ek gesê het…

    En nou gaan ek en my meisiekinners uit; ek het nie verder tyd vir jou nie.

  9. bekommerd? ag shame. do what you do best! as daar mos ni saamgestem word nie word daar morsig geword. wat jy
    vergeet is dat om morsig te word sit in almal se broek en sommiges soos ek wag net vir die regte tyd.

  10. Ruth

    Jy besef natuurlik dat ek jou IP-adres kan sien. Ek besef jy is bekommerd, maar jy het mos nou self dié bedjie opgemaak.

  11. die ergste is dat sulke goed daagliks plaasvind en in die tyd van 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders is daar tot donderdag toe 53 gevalle aangemeld en jy misbruik sulke goed tot voordeel van mans.

    jy is n ander een. ek wil nie jou as pa of man he nie. plaas jy plaas n artikel oor wat di misipaal gedoen het om geweld teen vroue en kinders!

    dit sou dalk mense anders laat dink het oor jou en jou pelle.

  12. ons is nogal opgewasse vir jou. my punt is dat jy dit doen om jou betaalmeesters te beskerm. haar punt is om dit as n politieke speelbal te gebruik. wie verstaan dit ni?

  13. Om met mense soos Ruth en Gerty te argumenteer is pismaklik: jy sit die twee net aanmekaar en hulle maak jou punt vir jou.

    Ek het dié tegniekie al baie maal gebruik.

    Die res van die vliegies val gewoonlik ook in dié trêp.

  14. gertruida, ek dink dit gaan by drewan net om sy betaalmeesters te beskerm en dus hoekom hy so onsensitief optree en sy blog gebruik om sulke walglike dade wat na bewering gepleeg was te publiseer.

  15. Mnr Baird, dit is na my mening uiters onverantwoordelik om die Nederlandse jong dame op ‘n openbare verhoog bloot te stel, en nog meer laakbaar om van haar ‘n politieke speelbal te maak. As die beweringe hul ontstaan binne die DA gehad, was dit uiters onverantwoordelik, net so onverantwoordelik as wat dit van u is om saam te speel en dit nou ‘n openbare aangeleentheid te maak

  16. Dit is ernstige aantuigings wat regtig tot die been toe ondersoek behoort te word omdat dit hier gaan oor karakter en geloofwaardigheid.

    wonder watter impak dit het op die ooreenkoms tussen die twee lande.

    afgesien van u kommentaar, oudtshoorn moet en gaan opruk teen die owerhede want dit is n algemene tendens dat vroue as nikswerds behandel word deur mans.

  17. Dit is no0u tipies ou Nasionale Party cum DA taktiek van mense vals te beskuldig. They will not answer you my dear editor this is not even classic its disgusting!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s