If it pleases the Court

The speaker takes on the minister yet again

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Cape Town. 28 November 2013.

16h30. The state attorney was informed at 15h54:

Dear Me Karjiker,

I refer to the judgement handed down today by Judge Schippers.

Kindly take note that my instructions are to proceed with a petition to the Supreme Court of Appeal.

The petition will be served on your offices during the course of next week.

Kind regards,

Hardy Mills

MILLS ATTORNEYS

14h26. Application refused with cost.

14h15. Waiting.

Drewan Baird. Cape Town. 27 November 2013.

12h25. A few notes on Schippers’s views on councillors Pierre Nel and Ben van Wyk:

Vermeulen said that there is nothing sinister or malicious in what the speaker did. Schippers nodded.

Words to the following effect:

Nothing prevents the MEC to act;

The national minister can force the MEC to act;

The municipality must act against Nel and Van Wyk and it still can;

To Jamie: Maybe your client (the Western Cape minister of local government) should act…

11h07. And we’re done! Judgment postponed to November 28 at 14h15.

11h02. Vermeulen attacks! The inaction of the minister on Nel and van Wyk is inexcusable, he argues.

10h59. Jamie concludes. Vermeulen replies. Aplogies, I had to spend some time in the law library. I’ ll fill in the gaps later.

10h25. Vermeulen concludes. Ismail Jamie, for the minister, rises.

10h12. “And then comes the crossing of the Rubicon…” Vermeulen muses about council’s resolution of September 20.

10h03. Schippers J: “A suspension is a suspension.”

“No, My Lord, there are indeed different species of this animal…”

09h57. Some Latin passes. Nods all round.

09h45. “We respectfully urge upon Your Lordship a view…” Legalspeak. Luverly.

09h30. Adv Willie Vermeulen promises to be brief as he hands up Heads of Argument on 25 seperate points of appeal.

09h07. We’ve just learned that the judge wants to convene at 09h30, not at 10h00. Leaving for court. Court 13, no less. Where the judgment was delivered on November 12.

07h05. At 10h00 this morning counsel for the speaker will square up to counsel for the Western Cape minister of local government before His Lordship Mr Justice Ashton Schippers to argue leave to appeal against the 12 November judgment in Stoffels v. MacPherson.

It’s going to be one of the best shows in town and O!O will comment on the dénouement.

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to follow @DrewanBaird on twitter for updates, new stories, and additional comment
Advertise on O!O | Home

39 thoughts on “If it pleases the Court

  1. gertruida, ek stem saam: die kamstige versoening gaan oor geld. kyk, drewan het n inkomste nodig. sies, om darem so goedkoop te wees.

  2. Gerty

    Jy moet ‘n DA wees, want jy het nie ‘n kloe nie. Maar dis tot my voordeel.

  3. Pastoor Prins, ek sal vir R400 per uur beslis ook met mnr April versoen, dit is nou as ons onversoen was. Ek sal graag wil sien hoe lank die versoening hou as dit nie meer vir mnr Baird finansieel voordelig is nie. Wat die eienaardig is, is dat mnr Baird waarskynlik vir R100 per uur sou geval het as mnr April dit vir hom aangebied het, veral as ‘n mens hierdie pragtige “versoening” in ag neem. Ai tog, pastoor Prins, ek laat my nie vertel jy is naïef genoeg om hierdie belaglike versoeningstorie te glo nie. Van mnr Baird se kant gaan dit slegs oor die baie geld wat hy ontvang, en vir mnr April gaan dit daaroor dat hy nie meer mnr Baird se beledigings hoef te verduur nie en dat mnr Baird die opposisie (met wie hy voorheen saamgewerk het) nou kan beledig. Ek lees dat mnr Hardy Mills, die munipaliteit se prokureur, mnr Baird by mnr April-hulle aanbeveel het. Ek hoop mnr Mills besef sy naam kan ook in die gedrang kom deur so hand om die plaas met mnr Baird te wees.
    En los maar die geliefiery uit. Dit betaam nie ‘n pastoor nie.

  4. GertruiDA,-: Baird en April het met mekaar versoen.Finish en Klaar.Ek kan myself handle,terloops iemand UNKNOWN het die vlg gese :”To handle yourself use your head,to handle others use your heart” en GROOT IKOON MADIBA se wyse woorde strook ook met die ” a good head and a good heart are always a formidable combination”
    Ek bid nie vir die ANC om aan bewind te bly nie,nog minder sal ek vir die DA bid om aan bewind te bly.Ek bid vir die Regering van die dag op alle vlakke van die samelewing vir wysheid,kennis insig en verstand.Ook nou so pas vir jou gebid my liefie.Nooi my uit vir ‘n koppie tee man,seblief.

  5. Sjym, en toe dop die Stoffels vent alweer vandag ‘n toets toe die juts besluit hy het onwettig teen die DA ouens gediskrimineer in die vergadering. Ai tog ou Stoffel, wanneer gaan julle OOIT leer om ordentlik te wees.

  6. O ja, pastoor Ronnie, waarom vra jy nie vir mnr Baird om vir jou ‘n joppie daar by die munisipaliteit te kry nie. Hulle betaal goed. Dan kan jy voltyds bid dat die ANC-koalisie aan bewind bly.

  7. Mnr Baird, nou verstaan ek hoekom mnr Ronnie Prins so lief is vir jou. Jy is ook mos ‘n gekwalifiseerde pastoor. Maar nou wonner ek, was pastoor Ronnie ook so lief vir jou daai dae toe jy nog mnr April ‘n st4-klong genoem het. Al is ek tans nie beïndruk met mnr April en sy mederaadslede se weiering om aan die roepstem van die demokrasie gehoor te gee, was dit nie mooi van jou om mnr April so te verneder nie. Hy is ook ‘n mens met gevoelens.
    Wat dink julle twee godgeleerdes?

  8. James-sie Wie? Jy’s reg ek eet lekker Vrydagmiddag steak.Bring tog asb die mense na my en ek maak soos Saggeus en ek gee dubbeld die mense se geld terug plus hulle lidmaatskapkaarte.Lyk my jy smaak steak.Jy en die mense kan maar dan sommer vir julle ‘n steak koop vir die kersfees.Kom gou asb die tjek is alreeds onderteken en moet ek nog net die syfer voltooi.Ek wag of nee wag dis gouer,gee my net jou bankbesonderhede en ek betaal dit sommer nou elektronies oor of stuur ‘n please call me na 0744948681.Kom ons toets die korrupsie.

  9. ag tog ronnie

    wat weet jy nou eintlik van speel die bal,klink meer vir my asof jy met n stuk steak in jou mond praat;
    daar loop gerugte rond,so vertel iemand,dat mense by jou registrasie fooie betaal het vir lidmaatskap by ACDP,maar nooit bewyse van betaling,lidmaatskapkkaarte of op enige manier eers verwelkom word nie.Is dit waar pastoor ,ek hoop regtig nie so nie,want jy probeer regtig hard om in die raad te kom.KAN NIE NOG N KORRUPTE RAADSLID BEKOSTIG NIE ,Spaar tog jou asem,want jy gaan dit nodig kry ,ons ken van rugby reels

  10. Ai jah jah as sommiges nie die topic van bespreking kan bemeester nie,dan val hulle altyd die titel aan.Oh leave the man(title) and play(debateer) the ball(besprekingspunt).Dis maar net ‘n teken en bewys dat hulle GROOT verloorders is wanneer dit by debatering kom.DA supporters laat ek nou eerlik met julle wees.Die petition na die Supreme court is soos dit vir my blyk, soos in rugbyterme,’n TMO-decision,-Is die aangee vorentoe.In die geval dink ek (en mag ek dalk ook selfs onaangenaam verras wees,en ek hoop die judge het ‘n skeel hawk-eye) dit was nie ‘n vorentoe aangee nie,en het die DA die drie gedruk maar nog nie gewen deur die raad oor te neem nie.
    Koelkoppe ,(of gaan dit nou weer wees KOOLkoppe) gaan nodig wees om die enetjie te beklink.Sterkte vir die DA en by voorbaat geluk aan ons Oudtshoorn se nuwe DA-leiersskap.Die vraag is nou net weer hoeveel REVIEWS het die huidige beheerde koalisie nog oor.Dis Vrydag man,kom maak lekker Blou Musiek vir ons in Bridgton en kom verkondig die DA oorname oor luidsprekers.

  11. elaxis Ed sal dit nie doen nie want dit is dan sy saamloop maatjies en net nou verloor hy ook sy krone

  12. elaxis
    OO was nog noooiit teen wanadministrasie nie,hy laaik dit togte,dis dan sy game;die “voormalige sranderd vier klong” betaal hom nou so goed vir onsin praat hy’t nou n houding ingeneem van steel maar manne ,ek salie pratie,sjee net vir my ook.Praat okkie juis veel van gister se uitspraak nie,weereens glad nie so onverskrokke nie

  13. Toe ek gister lees dat Stoffels se aansoek met koste verwerp is, het ek gewonder of die appelaansoek al gister of vroeg vanoggend geliasseer sou word. Want sien, die rolspelers in die Oudtshoorn munisipale piramiede skema is almal afhanklik van die munisipale “trog”. (Metafoor ontleen aan Baird) Die kanse op suksesvolle appel is nul, maar intussen bly die onderlinge kontantvloeie intakt.
    Speaking of which, hoekom verander jy nie die woord “exposing” in jou opskrif na “participating” nie?

  14. terwyl Speaker besig is om te kyk vir ‘n Zwischenzug,plaas hy homself in zugzwang……en onthou touch is a move…last move…maar soos dit vir my lyk is dit checkmate….o ja ed..kan jy asb ook kyk na die kantoorbestuurder van die speaker,wat bedank het,aansoek gedoen het vir ‘n tender…dit gekry het..en toe weer terruggekeer het as …..kantoorbestuurder…jy berig mos oor wanadministrasie in die plaaslike munisipaliteit of hoe?

  15. Ek SARIE HARMSE sê wat jle nou so van praat wou jle om koop met n R100 000 en ingeboude kaste om my man te se hy mut terug gaan na die ANC dn sal hle hom n BURGERMEESTERPOS gee hle het my UPINGTON toe gebl doeminee EASU en RONNIE LOTTERING om saam hule in MOSSELBAAI te gaan eet en ek moet huis toe kom dit is baie belangrik vir hle om die dorp te regeer en RONNIE PRINS was 2 keer by my huis gewees wat ek saam my man te kan praat en dan kan hy ook n R100 000 kry bydi ANC-koalisie as my man terug moet gan ANC toe en ek is ni so cheap om my man te verkoop nie dat julle hom naam vir n gat kan vati,DUS ‘N DA DING .OUDTSHOORN IS N BLOU DING .DIE HELE NAG EN DAG!!! VIVA DA VIVA!!! EN JAMMER DREWAN VIR JOU VEKEERDE INFORMASIE WAT JY SO KRY.en my man hat sy wyk skoon gewen en hy verdien sy ONDERBURGERMEESTERPOS So aps my man jy het dit in OUDTSHOORN!!

  16. RSG vir jou gee ek spesiaal ‘n teksvers : Spreuke 27 vs 22 “Al stamp jy ‘n dwaas in ‘n stampblok,al stamp jy hom saam met sandkorrels in ‘n vysel,jy sal sy dwaasheid nie uit hom uit kry nie.” en nog enetjie vir slapenstyd ,-en dis my toepassing Spreuke 26 vs 4 “Moenie ‘n dwaas se vraag op net so ‘n dwase manier beantwoord nie,sy sal dink jy is soos sy.” LIEF VIR JOU.

  17. Mnr Baird, ek wou al lank vra wie is hierdie Ed wat so kommentaar lewer op O!O? Hy of sy klink vir my na ‘n regte klein karnallie!

  18. Mnr Baird, dit wil voorkom asof ek reg kon gewees het met waar jy was. Indien ek egter verkeerd was, wil dit voorkom of jy swak opgelees het in die “law library”. Terloops, wil jy nie asb regter Schippers se uitspraak vandag vir ons krities ontleed nie.

  19. gorden ;jy sal klou maar dis jou laaste ;di kiesers. gaan praat ;anc julle moet kwazulu natal toe gaan daar waar oom. jacob in luukse leef ;en sy followers in plakkerskampe bly

  20. ronnie jy mut mos van koorliedjies praat. ken jy lady gaga se history. ma dit wys ons nu dat jy ver van n pastoor af is. sterkte

  21. speaker mut wee hartkloppings begin te kry. in bloemfontein gaan dit oor demokrasie. julle gaan julle laat maak. julle mut net op n bolling gejag word en gemoer word.

  22. Aitsa Judge nou’ het u nou net slapende honde wakker gemaak- Who let the dogs out- Nou blaf alle hande en dit laat my sommer dink ,aan,- is dit nou Lionel Ritchie se treffer “Oh what a feeling” Dis beslis ‘n geval van DAncing on the ceiling,the whole night through.Maar weereens “it’s not over until the fat lady (GAGGA) sing.

  23. ;jdie speaker ;lottering ;april ;donson ;julle klou gaan nou supreme court toe ;donner man ;julle gaan nie hoor voor die speaker nie al sy pension ;moet betaal op hofsake nie ;maar als raak klaar niks kan hou nie

  24. “14h26. Application refused with cost.”

    That says it all and shows that censorship and/or ignoring reality,for whatever reason, does not make reality somehow inapplicable. No surprise, really.

  25. “Daar is niks erger as vals hoop nie.

    False hope is worse than no hope at all.”

  26. nike, ek sweer hul het weer n taktiek. hoekom gooi julle ni net tou op en neuk aan nie. sies. julle vreet ons kaal en nu mut ons nog help hofkostes ok betaal. wonder hoeveel kry di advokate we morr. en moenie van drewan vergeet nie. vir laas se hof bywoning het hy R26 000 gekry!

  27. AMEN. as ek stoffels is hol ek weg. wat gaan julle nu weer doen? Drewan, hol jy ok somme weg.

  28. Lol lol lol!!! Shjoe da gat dai man se Gammon en Beestong. Shjoe NOG ‘n koste bevel? Kry vir jou Pappa.

  29. Mnr Baird, daar waar u sê u moes gou na die “law library” gaan: wees eerlik, was u nie dalk toilet toe vir nr 2 nie.

  30. Fred

    I assure you that it is beneficial to the DA brand that the Jamie argument was not reported.

    And, frankly, I have neither the time, nor the inclination…

  31. 10h25. Vermeulen concludes. Ismail Jamie, for the minister, rises.

    10h59. Jamie concludes. Vermeulen replies. Aplogies, I had to spend some time in the law library. I’ ll fill in the gaps later.

    Drewan, Drewan, Drewan. You insult our intelligence once again. At this very point, just when the other side is to make it’s argument, the propagandist has to dash off to the “law library” (huh?) of all places right in the midst of proceedings.

    It is even less plausible as an excuse than

    “The papers represent legal product of extraordinary value and it was decided that they not be published.”

    It is a flip-flop worthy of HZ to get from “No holds barred in your face factual reporting
    of what you may not even realize you should want to know” to the arrant crap above.

  32. Bredell needed,and still needs to act against Van Wyk/Nel and Wessie but will he or does he actually want to?

    Funny enough all three(?) Are DA councilors

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s