Bredell loses it in Parliament

DA’s shamefacedness is almost consummated…
Give it a few days still

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 16 November 2013. 05h20. Poor Anton Bredell is clearly losing it.

Helen Zille’s minister of local government was drawn into a dustup in parliament on Thursday.

Here’s the irrepressible Warda Meyer of The Argus on the happenings…

Cape Town – If the raucous debate, name-calling, heckling and snide remarks in the Western Cape Legislature about party election nomination lists are anything to go by, we have entered the pre-election “silly season”.

Erratic outbursts, interjections and objections, and allegations of stealing from the poor were some of the ingredients that defined the sitting of the legislature on Thursday.

During the four-hour session, epithets were hurled at the DA, mostly by ANC chief whip Pierre Uys, including “the directionless DA is like a beached whale that goes from bad to worse”.

There was also “the split personality DA is in shameful disarray”, “schizophrenic DA”, and “psychopathic DA”.

The ANC was accused of stealing from the poor in the Oudtshoorn municipality where the ANC-dominated council is still clinging to power despite an earlier by-election shifting the majority to the DA.

Even Local Government MEC Anton Bredell got rowdy, going as far as to say the municipality’s lawyer “should be struck from the roll”.

The ANC’s Max Ozinsky asked whether Bredell was allowed to question the bona fides of an officer of the court. Speaker Richard Majola said the MEC had expressed himself in Afrikaans and he would need to read the transcripts before ruling.

Transport MEC Robin Carlisle was particularly loud, accusing the ANC of stealing from the poor.

Lynne Brown (ANC) interjected, but Carlisle said he was merely explaining “that the Speaker in Oudtshoorn is stealing his salary from the poor”.

Brown hit back, wanting to know if the same could not be said of Human Settlements MEC Bonginkosi Madikizela, if he did not build the number of houses he was supposed to build.

Later, Bredell accused Uys of conniving with ANC provincial chairman Marius Fransman during the ANC’s recent nomination list processes to ensure branches in the stronghold of the ANC’s Mcebisi Skwatsha could not vote.

The heckling continued throughout the debate on the socio-economic state since the DA has been in power, with both sides accusing the other of lying to the public.

En hier is Jan Gerber van Die Burger

KAAPSTAD. – Wanneer daar met ’n demokratiese proses ingemeng word, gaan hy by ’n munisipaliteit ingryp.

Só het Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, gister sy besluit verduidelik om by ’n hofgeding van die Oudtshoorn-munisipaliteit betrokke te raak.

Dít nadat Pierre Uys, ANC-LPP, sy betrokkenheid in ’n sitting van die Wes-Kaapse parlement bevraagteken het.

Regter Ashton Schippers het Dinsdag in die hooggeregshof beslis dat Oudtshoorn se speaker, John Stoffels, onwettig opgetree het toe hy twee DA-raadslede verbied het om aan ’n raadsvergadering deel te neem. Dit het gekeer het dat ’n mosie van wantroue teen hom, die ANC-burgemeester en -onderburgemeester ingedien kan word nadat die DA die meerderheid in die raad bekom het.

Bredell het gister gesê Stoffels het met “selfsugtige motiewe” opgetree.

“Die speaker van Oudtshoorn steel sy salaris van die armes!” het Robin Carlisle, Wes-Kaapse minister van vervoer en openbare werke, uitgeroep. Lynne Brown, ANC-LPP, het gewonder of dit nie ook op die Wes-Kaapse kabinet van toepassing is nie. Bredell het gesê die “selfsugtige optrede” is tipies van die ANC in die Wes-Kaap. “Hulle aanvaar nie demokrasie nie.”

“Wat weet jy van die ANC?” het Uys uitgeroep.

Uys wou weet of Pierre Nel, een van die DA-raadslede wat deur Stoffels verbied is om aan die vergadering deel te neem, “geld probeer steel het om sy regskoste te betaal”.

Bredell het gesê die ANC het die inligting “onwettig” uit die DA-koukus bekom.

“Agbare Nel is skuldig bevind aan niks nie. Die DA het dit gestop. Nie ek nie, die DA. Die DA sal nooit belastingbetalersgeld gebruik nie.”

Bredell het gesê hy dink die hof se uitspraak is baie goed, want dit beskerm demokrasie teen “mense soos die agbare Uys”.

The DA has been blundering from boner to bloomer since the party’s head of government business, and soi disant strongman, Theuns Botha, announced on May 31 that the DA had taken control of the Oudtshoorn council… And the ignominy continues.

But how is poor Anton to explain this to his boss, Helen Zille: “Agbare Nel is skuldig bevind aan niks nie. Die DA het dit gestop. Nie ek nie, die DA”?

Really Anton! We all know you’re not exactly a Mensa candidate, but really!

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to follow @DrewanBaird on twitter for updates, new stories, and additional comment
Advertise on O!O | Home

24 thoughts on “Bredell loses it in Parliament

  1. Ag kom nou Observet hoekom is jy nou so op jou perdjie dat jy nou selfs oorlede MT Steyn aanhaal. Jy laat my dink aan ou Bok Van Blerk wat die ou general van die anglo-boere oorlog roep om die boere te kom lei. Maar gaan lees die uitspraak ou sot. Indien jy dit nog nie begryp nie moet jy seker maar weer gaan swot want dit lyk vir my jy het jou regsgraad deur die venster gevang omdat jy seker goed rugby op varsity gespeel het. tata!

  2. Ag kom nou Observet hoekom is jy dan so op jou perdjie dat jy nou self oorlede MT Steyn aanhaal? Jy laat my dink aan ou Bok Van Blerk wat vir die oorlede Generaal van die Boereoorlog vra om die boere te kom lei. Noujatoe watter sot!

  3. Geagte Andrew. ‘n Gesprek met jou is nutteloos en futiel. Regter MT Steyn het eendag die volgende opmerking gemaak: Sommige mense praat min om hulle wysheid te verberg en sommigge memse praat baie om hulle sotheid te verdoesel. Jy is ‘n sprekende voorbeeld van laasgenoemde. As ek egter na die trant van jou respons vir Ruth Sophia Gerber kyk, is sotheid maar die minste van jou probleme. Daar in Boksburg en Nigel se wêreld praat hulle van “kommin met ‘n k”. Dis seker maar moeilik.

  4. Antwoord my die een het die hof van altwee mosies gepraat of oor die mosie waar die speaker die raadslede nie toegelaat het nie. Dit sal u saak oor “mosies” uitklaar Gertruida u cannot walkout on motion or vote u forfit an opertunity to influence the outcome.Last thing, when somebody start a court case he must always keep in mind appeal to bloemfontein or constitutional court is were the prosses can end

  5. jou hol gaan mos vreeslik stink van al die kek wat jy aanvang! speel jy ma alleen want ek wil nie met jou ge assosieer word nie. weet jy wat.is dignity. one thing nobody can take away from you! ekt dignity ! wat het van joune en die narre by die misipaal sin geword? tog nie weggespoel gister met die baie reen nie??

  6. Ruth Sophia Gerber wil jy saam speel? Nou kom ons speel “hond-hond” Weet jy hy speel mens dit? = Kom ruik aan my hol dan knor ek!

  7. Ou Gerty jy moet maar net brei en koeksisters bak finish en klaar. As jy wil weet wat Baird by die munisipaliteit doen loop vra vir die munisipale bestuurder of stuur vir hulle ‘n brief, ok?

  8. Observer Observer gaan lees asseblief daardie uitspraak met begrip. Wat jy weet van die regstelsel is werklik gevaarlik. Jy kan asb jou bek hou1 Ek volstaan by wat ek vroeer gese het. Loop vra ‘n prokureur om die uitspraak vir jou uiteen te sit want jy dwaal!

  9. Wie is jou kliënt? Kom, wees eerlik, mnr Baird. Was dit mnre April, Stoffels en hul chronies, of was dit die munisipaliteit? Indien dit die munisipaliteit is, wil ek en baie ander belastingbetalers weet wat se waarde het jy tot die welvaart van die dorp toegevoeg.
    Kyk, eens op ‘n tyd het jy mos so vir mnr April en baie ander vreeslik beledig, in ‘n stadium saam met die redestoker Nic Barrow toe jy hom nog vir ‘n ride gevat het. Nou is hy steeds die vark in die verhaal en jy die nuwe groot wit hoop. Ek wil graag weet wie die deur by die ANC vir jou oopgemaak het om nou vir mnr April-hulle vir ‘n ride te vat. Kom, mnr Baird, vertel ons. Was dit dalk mnr Mills?

  10. vaardighede? o vader. laat my dink aan die gesegde oor die blinde wat lei. lagwekkend as jy dink aan hoeveel geld bestee word aan konsultante wat aangestel word deur plaaslike regering en veronderstel is om n diens te verrig met n skaars vaardigheid. konsultante is vlgs terence, die auditeur generaal, di mees kommerwekkendste ding in die regering op alle vlakke .

  11. “Word getakseer”; kwantum is ontersaaklik; solank my kliënt tevrede is met my fooie… só is dit altyd: gee ‘n akoliet ‘n bietjie erkenning, en jy moet aanhou praat. Ek gaan nou rugby kyk.

    Oudtshoorn sal nooit genoeg geld hê om die paar rêrige móérse gate toe te maak nie.

  12. Het u daai taksasie persoonlik gesien, mnr Baird? Wees eerlik. Waarom publiseer u dit nie sommer hier op O!O nie.
    En laat ek my uitdaging herhaal: U het al sowat R500 000 van die Odn Mun ontvang vir dienste gelewer. Noem een voordeel wat Oudtshoorn se belastingbetalers agv u dienste ontvang het. Met daai geld kon heelwat gate in Oudtshoorn se strate toegemaak gewees het.

  13. Gertruida

    Smaak my ek was verkeerd oor die rasionaliteit.

    Die rekeninge word getakseer, maar vir virginiese beginselmaagde soos jy en die DA is die kwantum mos nie tersaaklik nie, of hoe!?

    Selfs R140… dit gaan vir Die DA mos oor begínsel!

  14. Mnr Baird, waar kom die bedrag van R4,2miljoen wat mnr Nel sou skuld vandaan? Sit dit asb uiteen. Wetende verkeerd is verkeerd, het R4,2miljoen baie meer propagandawaarde as sê bv R1miljoen.
    As ‘n ridder ‘n wind laat en dit ruik enigiets anders as onwelriekend, sal ek uiters verbaas wees. Maar mnr Baird, as u ridders (insluitende die st 4-een) se windjies vir u lekker ruik, sal ek nie verbaas wees nie. Ha ha ha ha ha ha ha haa ha ha ha ha ha haa ha ha. Hoe lekker lag ek nou!

  15. Gertruida

    Die Nel-koste is lank reeds betaal… die munisipaliteit wag dat die geld terugbetaal word – die geldskade is al óúd.

    Die saak wat die raad gewen het is óók reeds voor betaal – die munisipalitiet wag dat die DA-raadslede die geld terugbetaal.

    Jou ridders op wit perde poep stink.

    Die speaker doen sy werk – die huidige gedinge is tog hieroor duidelik – en word vergoed.

    Daar is tans verskeie konsultante by die munisipaliteit betrokke; hulle, soos ek, verkoop vaardighede vir gewin.

    Ek waardeer jou standpunt dat die DA se optrede dopgehou moet word; jy was nog altyd ‘n rasionele kommentator op O!O.

  16. Observer

    Regter Schippers was baie duidelik oor wie die saak gewen het: Niemand nie.

    Maar dit verg besonderse vooroordeel om nié te berig dat die regter dít sê nie: Anton, jy het geen reg gehad om die hof eers te náder nie – die DA-raadslede moes – en daarom verwerp ek jou aansoek.

    Die huidige stand van sake is die vergiftigde vrug van die DA se onwettige optrede op 31 Mei en 25 Junie.

    Dis die idiotiese en onwettige optrede van die DA wat verantwoordelik is vir die feit dat die ANC-koalisie steeds regeer.

  17. Mnr Baird
    Wat betref die hofkoste van die raad waarvoor Nel kragtens die hofbeslissing moet opdok, het ek nog nêrens in O!O se propoganda gesien hoe by hierdie bedrag uitgekom is nie. Dit daar gelaat.

    Wat my betref is Nel steeds vir die betrokke hofkostes verantwoordelik en sal ek wil sien dat hy dit betaal. Die mislukte poging tot die betrokke ooreenkoms dra nie my persoonlike goedkeuring weg nie. In hierdie stadium is daar egter in die werklikheid nog geen skade aangerig, maw daar het sedert die gewraakte “ooreenkoms” nog geen geld uit die munisipaliteit se geldkoffers gevloei nie. Ek hou ook die DA dop oor wat van die betrokkenes by die “ooreenkoms” gaan word.
    Intussen skep Stoffels ens asook jy dat dit klap. Noem my een ding wat jy as sogenaamde konsultant in opdrag van jou betaalmeesters gedoen het waaruit die belastingbetalers van Oudtshoorn enige voordeel getrek het. Ek daag jou!
    En André, jou met jou storietjies oor koeksisters bak en kombersies brei is soos ‘n irriterende gatvlieg. As jy ‘n behoefte aan koeksisters het, gaan bak dit self, en as jy ‘n behoefte aan kombersies het, gaan brei dit self.

  18. Andrew, jou kennis van die Suid-Afrikaanse regstelsel en hofproses is gevaarlik min. Bly liefs stil.
    Die regter het die regsgronde van Bredell se aansoek hanteer en uitspraak oor sy locus standi gegee. Dit is die eerste keer wat die hof so ‘n saak hateer en dus het die regter die uitspraak vir rapportering genoteer.
    Die party wat met die rooi gesig uit die hofsaak gestap het, is nie Bredell nie, maar Stoffels. Regters het die gewoonte om met beskaafde en wel-geformuleerde taalgebruik ‘n party se domastrandheid te beskryf. Lees hoe beskryf die regter Stoffels se optrede. Kyk ook in ‘n woordeboek wat beteken die begrip mala fide.

  19. Ed, speel jy en andrew alweer alleen saam? ek sit my kop op n blok dat jul twee eintlik een is! jy het vandag nogal n lekker berig maar net jammer dat ons dit al oor en oor in die media gesien en gehoor het. jy word mos met belasting geld van die gemeenskap betaal of hoe? lig ons in van die plannetjies wat nu weer beraam word om ons dorp nog armer te maak. vertel van die posvlak 3 amptenaar wat in n munisipale huis wat eintlik vir n werker op die laagste besoldigde posvlak bedoel is. hoe dai spesifieke huis opgegradeer is met aircon, car port ensovoorts. vertel vir ons wat jou salaris betaal hoeveel julle ge eis het vir dinsdag om die uitspraal va schippers by te woon. dis die goed wat mense wil hoor in oudtshoorn want ons betaal jou maar jy lig ons nie oor dit in nie.

  20. So Anton die gek Bredel se nou eintlik vir Regter Schippers “kruip in jou moer ek sal inmeng al is dit onwettig”. Die donnerse mannetjie van die Swartland sal beter doen met koringboerdery as met regeringsake. Die feit van die saak is Bredel het belastingbetalers se geld gebruik om ‘n regsgeding te veg wat absoluut niks met hom te doen het nie. Hy het belastingsbetalers se geld gebruik in om weereens die DA se regskostes te betaal. Dit kom neer op vrugtelose uitgawes Antonie!

  21. Ou Gerty gaan nie hierop antwoord nie Ed. Ouma moet maar gaan koeksisters bak en kombersies brei vir die outehuis.

  22. Geagte Gertruida

    Wat sê jou boek oor die R4.5m wat die DA-raadslede van belastingbetalers wou lig; en van die DA-raadslede wat onwettig opgetree het en elk sowat R120k moet opdok nadat die WKH so bevind het. Wag hulle om aan bewind te kom sodat hulle met hulself kan “skik”? Gaan belastingbetalers ook hiervoor moet betaal?

  23. Mnr Baird, in effek het Stoffels, asook April en Donson en nog ‘n paar ander ANC-raadslede, voortgegaan om hul groot salarisse die laaste tyd ontvang weens die onwettige optrede van Stoffels. Dit staan in my boek gelyk aan steel. En dan is daar ook nog jou eie situasie. Jy het ook groot bedrae geld bekom weens die onwettige optrede van Stoffels. Dit staan in my boek ook gelyk aan steel. Sies man!!!!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s