Council meeting next Friday

A DA government for Oudtshoorn!

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 13 November 2013. 11h45. The DA and Cope caucus filed a s29 application with the speaker minutes ago for a council meeting to be held next Friday, November 22, to consider motions of no confidence in the mayor, the deputy mayor, and the speaker.

So, my longsuffering readers, finally the DA will take over the Oudtshoorn council. Next Friday, November 22.

What did Alice say again?

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to follow @DrewanBaird on twitter for updates, new stories, and additional comment
Advertise on O!O | Home

24 thoughts on “Council meeting next Friday

  1. Dis gemoedsbekakkend dat mense eenvoudig voortploeter met wat hulle teen wil en dank wíl glo, ongeag feite.

  2. andrew alias drewan vra jou gewone pelle om saam te speel. kan ni nu speel nie want besig met konsultasie vir groot karoo minisipaliteit. amper n miljoen darem vir my so voor kersfees.

  3. en toe is die agenda vir vrydag se meeting uit!! eerste punt op agenda is di skorsing van raadsheer harmse. ag nee vader wat verstaan julle nie? die speaker kan aanbevelings doen vir skorsing maar hy mag nie stem reg ontneem nie! kom op met iets anders want dit gaan nie werk nie. ma o ja, die valke al van gister af in oudtshoorn! so lets wait en see!

  4. Die auntie van Nepon wat so lief is om op die trappe van Verwoerdplein mense op te sweep en plakkate rond te swaai moet in haar pasoppens wees.Haar geraamtes kan dalk lelik uit die kas val.Die honde eenheid en dwelmtak sal hul lippe aflek.So antie laat staan jou dinge,want dalk raak Volksie ernstig en blaas jou !!!

  5. jirre drewan, waar is die agenda vir die vergadering. raadslede het dan nog niks gekry nie. ai, ai, ai!!! weer duistere planne om in beheer te bly. maar wees verseker oudtshoorn gaan soos die ander dorpe lyk waar daar oor dienslewering protes aksies geloods word. watter advies het jy nou weer as konsultant gegee?? barcelona raak leeg va november af oor baie amnestie kry so daar is knoeste plek vir di narre.

  6. Haai sies, Gertruida! “Ongeagte”? Godsk! Hoe seer is my hartjie nou, geagte mevrou.

  7. Ongeagte mnr Baird (ongelukkig kan niemand met ‘n gesonde verstand jou meer geagte noem nie), jy noem dit “op hul baadjie kry”. Ek noem dit skelmstreke, en regter Schippers ook.

  8. Grote griet Ed, met COPE wat nou al LPs verloor wat hul eie United Congress party vorm- hoe seker is DA Oudtshoorn eerwaarde dat hul koalisie? Vennoot Maxim kan nog COPE en dat hy ook nie liewers die Congress will Unite nie?

  9. Ed me thinks the DA must be careful- WHO SAYS THEY ARE TAKING OVER on 22nd?

    Has Bredell applied his mind on one of the architechts of the “Oudtshoorn Coupe” whose council,by 24-1 votes, agreed with their disciplinary committees findings……or did Bredell wait for the Oudtshoorn court case outcome?

    One individual,who is so focused on holding on to power because he believes he has political “capital” to hold the DA at ransom, may prevent a DA take over on the 22nd- one individual who is a corrupt and proven failed mayor!

    Just like the DA plane is crashing in national parliament, so too it can be said of Bredell and the Teflon case- the plane of morality will also crash due to a captain who is losing it as MEC of Local Government

  10. Die DA vat op 22 November oor! Nog net ‘n paar slapies. Liewe land, die DA kan tog wrágtag nie wéér op sy baadjie kry nie! Of hoe?

  11. drewan, die hotnots werk hard dwars deur die jaar en christmas hou hul n eet fees dat die biesies skree. hul eet vir dae aaneen aan dai swaar verdiende geld. wat eet die raadslede dan christmas? o ja, hul eet dwarsdeur die jaar platters, hotel en gaste huise se kosse met die hotnots se geld. ek verstaan hul komsulteer soggens met hul advokaat by n gaste huis en ontbyt sommer dan saam dat die rekeninge n paar tien duisende per week was. neem hul dan nie n toebroodjie en vrug saam werk toe nie. cheap as jy my vra om belastingbetalers se geld so op te eet en jy verroer nie n vinger dat mens kan se hy is honger gewerk nie. die overtime nu stil. di waarnemingstoelae noh nie afgehandel ni-ma hoekom is ronni sin nie ok op oo geplaas nie. watter kriteria gebruik jul sifting te doen oor wie sin mut public en wie sin word onder die lessenaar gehou. vra tog vir stoffie en ronnie hulle mut n persverklaring uitreik oor hoekom di agendas nog ni uit is vi next week se meting nie. try hul nog steeds om die mag te behou?Moet GOD nu maar intree en verwoestimg saai en die kaf van die koring skei? nu mut dai inkommers beset hul resources is op. hul mut pak en n lange gooi. ons het leiers in ons dorp wat kan Lei.

  12. drewan, die beste gaan wees dat ons mobilise en maak soos hulle in ander dorpe maak. en jy is tjoepstil! wonderkroon of lewensessens gwdrink? polish jy dan nu niks van di inkommers nie? ek sou ook my goed betalende job wat nerens op die organogram verskyn beskerm!

  13. Mnr Baird, is die wind uit julle klomp konkelaars se seile uit, of wat is jy alias O!O, as hoofpropagandis van die ANC/Icosa/NPP-koalisie, so stil?

  14. Mnr Baird, hoe verstaan u die uitspraak? Hoekom lewer u nie kommentaar nie?

  15. I don’t think this speaker is done. He wants to go to prison for not following high court orders. Twice already. He will do it again.

  16. Mnr Baird, kan ek u vriendelik dog dringend versoek om te laat weet of u as hoogs betaalde “konsultant” ook vir mnr Stoffels van raad bedien het oor hoe die ANC-koalisie aan die mag kan vasklou. Interessant dat die regter mnr Stoffels se optrede as onwettig en mala fide (klink amper soos mal fieta, of hoe? – lol) bestempel. Ek sal nogals raai dat u goeie raad kan gee oor hoe om onwettig op te tree. En wat mala fide betref, kan u wat ander mense so vreeslik sleg kan sê sekerlik as ‘n kundige beskou word.
    Maar hoe lui die spreekwoord? Slim vang sy baas!

  17. Don’t know if it was worth it.?
    My money is on the manne
    Was costly, though.
    Now we are in the pounds seats, manne.
    The past doesn’t have to make sence
    For a few dollars more
    You can now bank on us
    You can bank under us
    You can bank on top of us
    You can bank any which way

    Don’t count the costs
    Count on us
    You’ll see,it’s a bargain at any price
    Yes it all paid off
    No matter which side of the coin
    Penny for your thioughts?

  18. So after six months, and how many millions of rands wasted, the inevitable will happen.

    So, the question is – was it all worth it? Who won, and who lost? Obviously the taxpayer was not on the winning side.

  19. Will the DA really take over or will Stoffels and co pull another rabbit out of the cap?v

  20. DA goodluck! Wessie just take it easy step by step and you may possibly succeed in taking over the council. Just sort out who is going to be the new officebearers. Jy weet mos die kleurlinge hou van lekker krismis hou (Balla se vrou moet nog slaggoed en krimisklere gaan koop) Maar nietemin alles van die beste vir julle!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s