Senior municipal functionaries suspended

Irregularities in acting allowances

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 25 October 2013. 05h15. Several high ranking municipal officials of long standing had been receiving overpayments for acting in positions of more senior officials from time to time.

The officials received letters late last week demanding that they provide reasons why they should not be suspended. A source close to the events told O!O that the affected functionaries all approached their unions for assistance.

It is telling that staffers sufficiently senior and experienced to act in even more senior positions have little or no excuse for ignorance of the elementary applicable acting remuneration formulas.

Since as far back as the 2009/10 financial year the following officials, among others, have received overpayments now demanded back by the current financial management regime:

Llewellyn Coetzee – R405,043.72;
MJ Konnie – R18,350.61;
HD Visagie – R108,523.87;
Connie Greeff – R51,493.19;
Lesley Swanepoel – R11,381.59;
LB Booysen – R38,723.99.

With so much information leaked from officials in the finance department of the municipality, it is rather frightfully conspicuous and fundamentally revealing that this information of abuse had not reached the local media ravenous for municipal irregularity.

AfriForum; Die Waghond; ORPA; the Oudtshoorn Burgerlike Beweging…

Theuns Botha has not registered surprise and outrage.

Anton Bredell has not written.

Allan Winde has not whinged.

O!O can but speculate whether the political attunement of many of the involved officials may influence the silence.

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to follow @DrewanBaird on twitter for updates, new stories, and additional comment
Advertise on O!O | Home

8 thoughts on “Senior municipal functionaries suspended

  1. Hi Ed

    Eerste slag dat ek kommentaar lewer,dankie dat u so die waarheid publiek maak-maar ek let op mense raak te persoonlik wat soms kommentaar lewer hoor

    Hoe kry Godfrey Louw dan bonus- dog dan Eden het nie meer geld vir sulke dinge nie, of het hul finansiele posisie opgeskerp sedert ek nog laas van hul probleme in die koerant gelees het?

    Die persoonlike aanvalle deur Die Oog Sien Alles en kie op persone in hul persoonlike kapasiteit is verjammerend- wou julle dan aansoek doen vir DA MP of bestuur sonder lisensie ( wat duidelik nie Simmers se kwaliteit van sy werk versleg het toe sekere mense dit in publiek gebruik het om hom te laat sleg lyk nie kan mens aflei,kyk maar al die dinge in koerante wat hy te voet kon bemag het sedert Februarie) of wou jul voorsitter v.d raad is wat maar net seker haar werkie getrou probeer doen om darem salaris werd te wees?

    En gepraat van bestuur sonder lisensie- as ek reg v.d lisensie sirkus onthou was daar nooit gese hoe lank Simmers onwettig gery het nie- Die Son en George Herald maak hul eie afleidings en word nou as waarheid deur Die oog sien alles,Volksie en wie weet wie ook nog gebruik…..of dalk is ek verkeerd Ed,dalk onthou ek daai artikels verkeerd- maar het hy nie sy lisensie op wettige manier ook laas week of twee weke terug bekom nie, selfs na hy hele paar keur gedruip het nie?

    Maar geen mens is perfek nie ne- kyk maar ou Wessie wat hoog en laag probeer het om sy saak te verhoed na hy al die lekker belasting geldjies onwettig bekom,lekker oorgeslaap en opgebruik het, dog belei hy in kerke en koerante hy soek saak om sy onskuld te bewys, net om skielik probleme met eerbare Meester Esau te het wie vir my en my kinders skool gegee het en baie beter morele+etiese waardes het as broeder Wessie wie mens kan sien homself uit strooi kan lieg,al is hy hoe diep in dit.

    Gepraat van Oudtshoorn amptenare wat so lekker informasie kan uitlek- was daar dan nie sprake dat Wessie en DA Oudtshoorn hul informasie van hulle ontvang het voor die Augustus tussenverkiesing nie?

    En Ed, die befaamde sand en klip saak van eer(ste)waarde Maximpie- wat het daarvan geword?

  2. Hoe kan ‘n selferkende nikswerd munisipale bestuurder se gat soos Godda Louw ‘n prestasiebonus kry? Hy kan dit kry want hys ‘n DA funksionaris. Hy kruip in Theunsie se gat dat slegs sy toonnaaltjies uitsteek. Hy het mos erken in sy dissiplinere verhoor dat hy verstaan nie hoe die MFMA werk nie en hy verstaan ook nie die supply chain management regulutions nie. Hy het nou onlangs met die Wessie saga gese hy kan nie ‘n kriminele saak maak teen Wessie nie want die bedrag ter sprake oorskry nie R100 000 nie. Net die Demokratiese Ape sal so ‘n aap ‘n bonus gee! Die ANC is taamlik stil oor hierdie skandaal! En het ou Teflon saamgestem met sy aardsvyand se meevallertjie? Wat doen die ANC nou eintlik daar by Eden? Liefden God!

  3. O!O .Sal graag wou weet wat Godda Godfrey Louw as performance bonus gekry het. Ek verstaan dat die Theuns mannetjie 11% ontvang het teen die 6.5 % verhoging van die amptenary.Hoe de donner kan hierdie verkwister van belastingbetalers se geld `n performance bonus kry.Skande DA `n moerse Skande.

    TERTUIS FAAL WEER EN WEER…. Hierdie keer in sy aansoek as DA MP. Vir die keer neem die DA leierskap `n rassionele besluit,want hoe kan `n selferkende krimineel parlement toe gaan ( bestuur ses jaar sonder `n valid drivers license).

    O!O nou vind ek dit nie moeilik om te verstaan hoekom hierdie betrokke amptenary ten alle koste wou he dat die DA in Oudtshoorn moes regeer nie, Ben van Wyk sou sekerlik ook hul geldjies wegteken. Sal ook graag wou weet wat van al die opportuniste soos Angeline Le Kay ens,ens geword het.Sou graag wou weet wat maak Pieter Luiters,Hendrik Ruiters ,Jeremy Goliath en Hendrik Botha nou!!! betaal Theunsie nog? Wane ga ons wee seaside toe.( Jeffreysbaai) he he hee!!!

  4. Liewe aarde! Van wanneer af is dit die munisipaliteit van Oudtshoorn se beleid om uit eie geledere inligting oor personeelsake soos hierdie op ‘n openbare forum te publiseer?

    Hoe gouer jy daar by die munisipaliteit wegkom, hoe beter vir Oudtshoorn.

    Wat jy eintlik behoort te doen, is om Edward Zaayman, oor wie die Oudtshoorn Courant verlede week op hul voorblad berig het, se persoonlike raadgewer te word.

  5. Die DA VOLG DIE anc leiers, dus is die DA geen leiers, slegs parasiete van die hoogste formaat van volgelingetjies, net so korrup en onbevoeg en Zille, Bredell, Theunsie en Wind–t Winde sit met hul bekke vol tande, n moerse uitklophou en nog zegt hul niet, ‘called CONDNATION !” Die deler is mos so goed soos die steler, ne “ander -kant – toe – kyk – Tannie – Zille”

  6. Amazing, the irregular expenditure. Who else, Ed? Who else? I hear of many employees not receiving salaries the past two months. Is this true? Is the municipality running out of money?

  7. Geagte meneer, die redakteur,
    Sulke aantuigings oor ons gesiene
    amptenare staan ons glad nie aan nie.
    Ons kyk op na hulle, en ons sien op na hulle.
    Ons wil nie graag iets negetiefs van hulle hoor nie
    Dit Kaap ons om.
    AFTER ALL. DIT AL WAT ONS HET
    Dit is al wat ons kan kry,
    KOM DAAR OOR, meneer die redakteur.
    Het jy al die alternatiewe opsies oorweeg?
    Nog erger.

    Bring my ghitaar.
    O boere plaas , o boereplaaaas.
    Jou het ek lieeef, Bo alles.
    Gebooorte grond,
    Jou inkomste het ek lief, seblief Bo alles
    Tra lalala laaa
    Tra lala laaaa
    Lief Bo alles

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s