Othering. And Ludwig yet again – always remember Ludwig

Two things…

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 17 October 2013. 09h40.

Othering: A way of defining and securing one’s own positive identity through the stigmatization of an “other”.

And remember, always remember the Wittgenstein jewel:

He once asked a friend, “Why did people of the past assume that the sun went around the Earth and not that the Earth went around the sun?”

“Well”, replied the friend, “it looks as if the sun is going around the Earth!”

Said Wittgenstein, “What would it have looked like if it had looked as if the Earth went around the sun?”

Exactly the same, of course!

Things, very often, are not the way it “looks”.

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to follow @DrewanBaird on twitter for updates, new stories, and additional comment
Advertise on O!O | Home

9 thoughts on “Othering. And Ludwig yet again – always remember Ludwig

  1. No more DA you are either somebody or nobody.There is right and there is wrong. When you drive without a valid drivers license whether you are the Queen of England or Barack Obama it is wrong.There can be no argument about it. As far as claims are concern bro,he claims for a vechile that was not roadworthty and without a valid drivers license.So what`s your case bro. He asked forgiveness for his sins remember!!! So what if a criminal applied to become a DA-MP ? Amper vergeet ek ,hy noem Minister Donald Grant ook “Uncle Donald” Hy het boonop `n Identiteitskrisis want Donald Grant is geen dog geen familie van hom nie..Dan is daar ook sy twee cousins wat werk kry in die EPWP van Eden,nepotisme in die ergste graad.Sy pa se besigheid maak 5miljoen `n jaar,`n panelbeating workshop nogal op Krantzhoek??? “Something is rotten in the State of Denmark”
    Ns.Tertuis het by geleentheid sy cousin gevra om vir hom liksens by `n contact in Joburg te organize- fact.

    Oberver- Op hierdie stadium verwag ek nie veel van jou denkvermoee om insig te toon in dit wat ek as feite deurgee nie.Al lees jy my skrywes 7×7 keer gaan jy met jou beperkinge om met insig te lees nie kop of stert uitmaak wat ek skryf nie, want jy ly aan tonnelvisie. Hoe de donner kan jy eers waag om die woord integriteit aan Godda toe te dig. Hy is `n grap van `n Munisipale Bestuurder.Hierdie Godda wat al meer as tien miljoen rand aan hofgedinge bestee het en nog nie een daarvan gewen het nie.Die uiteinde van die hofsake was dat hy derduisende rande aan skikkings moes uitbetaal,en dit gaan steeds voort.. Moet asb nie laat jou beperkte denke weer vir jou se dat dit versinsels is nie,want dus harde feite en dit is gerekordeer. Ek moet jou een gee-deurdat jy noem dat Godfrey Louw se integriteit in sy skaduwee is ,eerder as in homself he he hee!!! Ai waar`s my insig he he hee!!!

  2. Ek wil net dit verklaar. Die DA is besig om hul naam gat te maak, dus so duidelik as dagbreek dat hulle orals besig is net soos die ANC om hul einde te bewerkstellig.

  3. Observer gaan lees die uitspraak van Adv De Swardt in die Godda arbitrasie verhoor gaan lees dit vra sommer vir Godda ‘n afskrif, hy het dit in sy kantoor. Godda het geen integriteit nie en is ‘n samesweerder van format. Sy dag is oppad.. Dieselfde Theunsie gaan met hom afreken . Daar moet ‘n lyk wees!

  4. Observer, tog nettiedittie! Tog nettiedittie! Sê ek hét integriteit! Sê my woordspeletjies wérk! Sê dit! Sê dit! Asseblief! Assebliéf! Jy móét! Jy móét!

  5. Oog, jy praat ‘n onsamehangende klomp snert. Ek het twee keer deur jou kommentaar gelees en is elke keer meer oortuig van jou onkunde. Ag, en ou Baird, Godda het meer integriteit in sy skaduwee as in twee van jou. Jy slaag nie meer om met jou woordspeletjies mense te beindruk nie.

  6. @ Die oog sien alles

    Perhaps you need to calll George Traffic Department to find out how it is possible, thou my brother failed 5 times…and each time managed to get a appointment within the same week,or the following one due to him going baxck after failing.

    Unlike some individuals who buy a licence,or wants to be treated special, this guy went through the system and expected no special treatments one gathers- I mean failing 3 times and still going back to the same place…..where’s the special treatment in that?

    He took accountability for his actions- unlike the eden mayor who is not and has a proven criminal track record!

    As a former municipal employee I can state that you are talking crap about him,or any councilor driving fellow councilors around in a government vehicle- all municipalities have a policy that governs the use of their official vehicles- so think before you put gossip to paper.

    You refer to illegal travel claims- perhaps you should read Tertuis Simmers’ press statement of February- There is a difference between a Fleet Management Policy and an S&T Policy as highlighted by him to the media…you must try to read the two some time.

    Better yet- please explain the difference between the two policies to COPE after reading them as well.

    So what if he applied to become a DA MP- its his right,just like it is the right of any member of their crappy party I should think.

  7. Die Oog sien Alles, moet asseblief nie vir Stalin so beledig deur Godda Louw met hom te vergelyk nie. Hy, Godda is nie baie skrander nie en doen slegs wat ou Theunsie vir hom se want Theunsie het hom aangestel. Louw verstaan nie die MFMA of enige ander munisipale wetgewing nie. Hy is ‘n speedcop van Uitenage!

  8. Today it looks like the sun was going around Eden. Why,why??
    Die DA jeugleier kry lisensie na drie probeerslae.Geluk broer.
    Die vraag ontstaan wat was die DA se sg.kriteria vir die keuring van hul raadslede.
    Is een daarvan IK-beslis nie- Diane de Jager kry `n vyf jaar pakket om as raadslid te dien ?
    Die DA Jeugleier is vanaand legal.He is free from the long walk to the Eden DM offices.
    Vraag-het hy die liksens op `n eerbare manier gekry,want `n dag nadat hy die derde maal onsuksesvol was kry hy onmiddelik weer `n afspraak,terwyl daar honderde kandidate wag vir `n afspraak? Sy verweer was dat hy die papiere nodig het vir sy saak vroeg in volgende jaar.Hierdie Raadslid Tertuis Simmers wat 3keer sy liksens druip doen wragtig aansoek as DA MP. Die woorde van een van sy getroue ministers, het aan hom genoem dat hy nie `n goeie kans het nie agv sy maligheid en loskoppigheid om sonder lisensie en met `n onpadvaardige voertuig wat nie gelisensieerd was nie te ry, en by drie geleenthede verkeersboetes daarvoor ontvang het.Dat hy selfs sonder lisensie raadslede vervoer het met `n Eden voertuig.Dan is daar ook boonop die klagtes van shoplifting,onwettige claims van Eden DM en die skade wat hy tydens die Desember vakansie aangerig het by die Calitzdorp Warmbad Spa. Is dit die DA se jeugleier wat veronderstel is om ons jeug te lei. Weer-wat was en is die DA se code of Conduct vir hul raadslede en hoekom word daar nie opgetree teen raadslede wat die Code of Conduct verkrag nie.Is al die DA raadslede verhewe bo hul eie Code of Conduct??

    Theunsie,Bredell,Zille ek skreeu ten hemele antwoord my. Wat het geword van Clean governance??
    Wat het geword van verantwoordbare DA raadslede.

    Plaas Eden DM (Oos-Duitsland) en Kannaland ( Wes-Duitsland) teenoor mekaar tydens die jare van die Koue oorlog , dan staan Kannaland beslis soos `n Wes-Duitsland uit teenoor Eden DM wat regeer word deur Stalin (Godfrey Louw) en sy madam Speaker Doris Nayler.

    Eden DM -die boot is besig om te sink. Asb, groot asb. Hellen red die skip van skibreuk ly.

  9. It never cease to amaze how so high (profile) people can stoop so low.

    Legal beagles should understand better than most:

    That often you lose, often you win.
    Often both are reasonably unhappy

    But who can afford comfort when one wins
    unfairly

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s