Nic Barrow loses it

Stress is a dangerous thing

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 17 October 2013. 15h35. The stories of 16 October at 10h50; and 14 October at 22h00 were removed upon instruction by Michelle Tredoux-Baird’s attorney.

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to follow @DrewanBaird on twitter for updates, new stories, and additional comment
Advertise on O!O | Home

10 thoughts on “Nic Barrow loses it

  1. “The worst part of success is trying to find someone who is happy for you.”
    ― Bette Midler

    “Gossip is just a tool to distract people who have nothing better to do from feeling jealous of those few of us still remaining with noble hearts.”
    ― Anna Godbersen, Splendor

  2. “Everybody Pities The Weak, Jealousy You Have To Earn” – Arnold Schwarzenegger

  3. Skop hierdie siek hond se gat eens en vir altyd. En dit is ek Andrew nie Drewan nie!

  4. Iewers gee iemand dan vir Nic gefabriseerde of fake of GITA MAGREGOR inligting,want o gaats alle sake wat Nic dan aanhangig maak teen die sogenaamde oortreders backfire dan in sy gesig.Selfs regters verskil met hom.Who’s fooling who!!My nederige voorstel aan ikoon Nic,maak die sogenaamde betroubare bron(ne) se naam(e) bekend ontmasker hom/hulle want hy/hulle is die gevaar.Wie weet dalk is dit die BBB wat Nic en met baie respek gese bankkrot wil maak.Ons andere blaf (skryf) en byt soos hakskeen-hondjies aan Nic om klaarblyklik sy reply te kry,maar nee die man veg (skryf) net met die groot bulhonde.Met my titseljie regskennis is die eerbare wenresep mvn Lombard Prokureurs se skrywe om die aanbod te aanvaar tov die terugtrekking en verskoning.

  5. Weereens is meneer Barrow se “feite” ernstig misleidend. Selfs al is die bedrae korrek, probeer meneer Barrow dit laat lyk asof menner Mills al daardie geld in sy sak steek. Meneer Barrow, hoekom skryf jy nie maar ook hoeveel van daardie betalings aan meneer Mills verteenwoordig betalings aan advokate nie? Tweede kleinihheidjie bietjie wat meneer Barrow nalaat om te sê is hoeveel kostebevele die munisipaliteit gekry het en dus hoeveel van daardie koste hulle vanaf die DA en andere sal kan terugvorder.

    Dit is ook interresant dat meneer Barrow versuim om te noem hoeveel van die litigasie is deur die DA inisieer, en is slegs deur die munisipaliteit verdedig. MAW, die kostes is direk deur die DA veroorsaak. Hulle het gekies om hulle na die Hof te nader vanweë die absolute onbevoegdheid van hul koukus op Oudtshoorn.

    Die laaste aspek, wat meneer Barrow ook oor swyg is hoe hy die kloutjie by die oor kry. In hierdie skrywe oor die “grote skande”, kla hy dan oor regskoste van net so oor die R3miljoen rand, tog aan die ander kant, het hy hard probeer om te veroorsaak dat die munisipaliteit NIE die kostebevel teen meneer Nel afdwing nie, en het mnr. Barrow dus eiehandig gepoog om die munisipaliteit (na raming) net so duskant die R4.5 miljoen se inkomste te ontneem. MAW, hy is heeltemal gemaklik met die idee dat die munisipaliteit R4.5 miljoen se regskoste betaal vir ‘n suksesvolle opponering (weereens litigasie deur die DA veroorsaak), en dan ‘n kostebevel kry om daardie koste van die teenkant af terug te vorder, maar dit dan nie terugvorder nie. Solank as wat hy/sy pelle/die DA daarby kan baat vind?!

    Nee wat meneer Barrow, probeer maar weer ander dag. Jy is glad nie besorg oor die munisipaliteit of belastingbetalers se geld of finansies nie, al waaroor jy ongelukkig is, is dat daardie geld nie na jou toe kom nie, maar na meer beveogde regsgeleerdes. Jy flous miskien ‘n paar ouens, maar die wat kan dink en 2 en 2 bymekaar kan sit sien reg deur jou. Nou, een laaste vraag, meneer Barrow, weet jy wat beteken die woord HIPOKRAAT?

  6. Nikolaas Barrow sal stilbly sodra jy op munisipalitiet se payroll is. Try dit. Johan Wagner sal stilbly sodra hy op mun payroll is. Try dit. hulle veral Wagner het lank aan die speen gesuig nou is hule bitterbekkke

  7. en as hof Gorden April uitskop dan word hy KKNK se voorsiter op Nikolaas se direksie

  8. Nicolaas Barrow. Draai die hitte op. maak vuur. Stook hom. Roer die kole. Sit die blaasbalk op high. Laat die pot kook. Die rotte gaan begin skarrel en die wurms gaan krijoel. Roer hulle. Them thinks me and you is a mushrooms. Them keeps me and yous in the darks and them feeds me and yous bullshits. Roer die rotte. Barrow vir Burgemeester. Lank leef Barrow. Viva

  9. Laat die rot nou maar kaalvuis inklim. Nic, waar was jy toe die DA vir Mubesko en MeyerOtto so baie geld gegee het, ons kon 250 huise gebou het met daardie geld, byna 15 miljoen en jy weet daardie saak het nie eers die hof gehaal nie. Kawa het daardie saak gemaak as ek kan onthou. Raasbek, laat ek vir jou nou sê dit is interesant dat jy al die informasie het. Ek sê vir jou wie ook al besigheid doen met munisipaliteit wees bly dit is profesionele mense want wragtig jy is nie ek sal nooit dat jy my eers in ‘n gemeenskap hof verteenwoordig nie, in elk geval ek wil almal wie deur jou ongeluk eise aansoek gedoen het opspoor dit is ook mos in publieke belang ok. Wees verseker ek het genoeg tyd om dit te doen.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s