Vroegoggendongeluk

Oeps. Die lig was vir albei groen…

For updates, new stories, and additional comment, click here to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 7 October 2013. 06h45. ‘n Blou Opel Kadet het vanoggend om 05h45 in ‘n Oostelike rigting in Voortrekkerweg gery en regs in Jan van Riebeeckstraat gedraai toe ‘n silwer Golf, wat in ‘n Westelike rigting op pad was, in die Kadet vasgery het.

Die passasier van die Kadet is in die hospitaal opgeneem.

Dit is tans nie bekend of die ANC-koalisie, of die DA-koalisie, verantwoordelikheid ontken het nie.

Oudtshoorn-20131007-00266

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to follow @DrewanBaird on twitter for updates, new stories, and additional comment
Advertise on O!O | Home

7 thoughts on “Vroegoggendongeluk

  1. en hier dog ek mense van Oudtshoorn het hul sin vir humor ingesluk….lekker EEN

  2. Die DA se Theuns Botha sê die DA is in beheer sedert 31 Mei en dus die ANC se skuld.

    Die DA se Anton Bredell sê hy bring ‘n dringende aansoek in die hoogeregshof om te verklaar dat daar nie ‘n verkeerslig in Oudtshoorn is nie en dat dit die ANC se skuld is want hulle is in beheer.

    Helen Zille sê die DA was nog altyd gekant teen enkel kleurige ligte en hul geskiedenis is vol mense wat verkeersligte hand en tand beveg het. Sy werk tans aan ‘n nuwe anti verkeerslig toi-toi.

    Die ANC se Putco Mapitiza sê dis apartheid se skuld.

    Oudtshoorn burgermeester sê dat hy nie die verkeerslig gesteel het nie en hy gaan dadelik sy prokureur raadpleeg.

    Pierre Nel en Chris Mc Pherson sê daar is geen probleem nie hulle het reeds tussen mekaar ‘n skikking bereik en die belastingbetaler sal die koste dra.

    Wessie vd Westhuizen sê dis sy PA se skuld en niks anders as ‘n komplot teen hom nie.

    Jac is nie beskikbaar vir komentaar nie aangesien hy besig is om plakate te maak wat lees “Traffic Lights brought to you by the ANC.”

  3. Wat ‘n onsensitiewe opmerking van die redakteur om alweer die politiek in te sleep as iemand beseer is. Sies Baird, sies.

  4. Dis maar ‘n besige kruising daai veral peak hours gedurende skoolure (die aflaai-slag van skoolkinders)Bietjie vroeg vir daai tipe ongeluk aangesien dit nog heelwat stil is,maar soos die berig lui,dit was vir albei groen.’n Halfuur later sou meer sin gemaak het.Op watter draad het die kokkerot nou weer gesit om dit vir verkeer te bemoeilik.Alle sterkte en spoedige herstel vir die gehospitaliseerde.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s