Wednesday’s Court battle

This Oudtshoorn thing has now morphed into a monster law suit

Click to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 6 October 2013. 11h30. The Western Cape minister of local government, Anton Bredell, will on Wednesday ask the Western Cape High Court (WCHC) for 4 things:

1. That the Oudtshoorn Special Council Meeting of 20 September be continued on October 10;
2. That someone appointed by the Chairperson of the Cape Bar Association chair this continued meeting;
3. That the meeting shall deal “exclusively” with the Motions of No Confidence in the Speaker, Mayor, and Deputy Mayor;
4. That the Speaker’s Ruling suspending the voting rights of DA Councillors Pierre Nel and Ben van Wyk be lifted.

Supported by a comprehensive affidavit detailing events since the DA’s illegal attempt at usurping power on May 31, the Speaker will argue, inter alia, that:

1. The 20 September meeting was closed and can not “be continued”;
2. No provision is made in law for anyone but an elected Speaker to chair a Special Council Meeting, after a Council is lawfully constituted subsequent to a local government election;
3. The Motions lapsed by Rule 36 of the Oudtshoorn Rules of Order;
4. The suspension of the voting rights of Nel and Van Wyk is by Council Resolution and not by a Speaker’s Ruling.

In addition Speaker Stoffels is bringing a Counter Application asking the Court to order Bredell and Premier Helen Zille to designate a person to investigate the facts and circumstances in connection with the Pierre Nel v Oudtshoorn Municipality “settlement”, and that, in the event of the investigation criminal conduct is found, the matter be referred to the SAPS for criminal prosecution.

Stoffels is also asking the Court to order Bredell to submit all issues arising to “such dispute resolution mechanism as may be determined by the Premier of the Western Cape Provincial Government”.

All indications are for a veritable Mother of a law suit…

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to receive updates | Advertise on O!O | Home

5 thoughts on “Wednesday’s Court battle

  1. Ek persoonlik dink dat dit die “last throw of the dice” is vir die DA en ‘n gewaagde een.Eks daarvan oortuig hulle ry op die perd genaam “wie nie waag nie,wen nie.”En as die perd agtertoe gaan skop,dan skop hy alle disselbome flenters.Met respek ook gese teenoor my jarelange vriend Harmse,hy word soos goud opgepas deur sekere DA-hienas,en as hy ‘n skop agtertoe gaan gee in die regte rigting (jammer vir my voorbarigheid) gaan baie sogenaamde aanspraakmaker jokkies gras en stof vreet.
    Natuurlik het Zille haar hofcase gewen,maar die ene is ‘n perd van ‘n ander kleur.Verloor hulle is dit tatta ma chance tatta ma millions,dan gaan daar nou werklik poppe soos in poppe dans.So gordel vas loyal DA supporters,byt en kners op julle tande vir die onwaarskynlike.Die BOKKE kon dit nie eens voltallig regkry saterdag nie en geluk aan al julle ALL BLACKS supporters,sowaar fantasties.Julle verdien dit.
    So ene vir ED: Ek verneem van ‘n bekgeveg verlede week tuusen die Mayor en die MM.Jy is mos baie naby die “geveg”.Enige kommentaar?

  2. Ek is stom verbaas. Die DA het ‘n vergadering belê (by wyse van ‘n Hofaansoek as ek reg onthou). Hulle het die vergadering belê om te stem op hul mosies van wantroue. Die Speaker het die vergadering toe gehou,die mosies voor die raad geplaas om gestem te word (soos die DA wou hê) en toe loop die DA uit sonder om aan die stem deel te neem.

    Nou wil die DA vra dat die Hof ‘n bevel moet maak dat hulle weer ‘n beurt kry om dieselfde vergadering te hou, en oor dieselfde mosies te stem waarop hulle uitgestap het toe dit wel voor die raad gedien het. Dit laat my dink aan toe ons kinders was en ons krieket in die tuin gespeel het. As jy met die eerste bal uitgeboul is, het jy gewoonlik gevra vir nog ‘n kans om te kolf – as kinders wou ons graag die reëls van krieket verander om ons te pas (behalwe as jy die bouler was, dan wou jy graag by die reëls bly).

    Almal speel mos volgens dieselfde reëls. Party het net meer talent en speel net beter. Die DA gaan hierdie rondte ook verloor. Ek hoop net die regter maak hierdie keer doodseker dat dit nie die belastingbetaler geld kos nie, en maak ‘n behoorlike kostebevel teen die DA, en dalk sommer teen mnr. Bredell persoonlik ook.

  3. Ek stel voor Bredell en Zille vertel vir die wereld wat die uitslag van dissiplinere stappe geneem deur die “Heilige DA” teen Nel en kie was en wat hul gedoen het om die aangeleenthied aan SAPS/HAWKS/Publieke Beskermer bekend te maak.(Dit gaan iedergeval in die hofsaak uitkom !)

    Ek stel ook voor dat indien hierdie soveelste hofsaak teen Bredell draai, hy en sy Provinsiale trawante in hul persoonlike hoedanigheid aanspreeklik gehou word en dat n publieke petisie uitgaan wat Bredell se bedanking eis, onvoorwaardelik en onmidellik ! Indien dit nie gebeur nie, Bredell se ‘politieke mannewales’ aanhoudend en sonder ophou uitbassuin word todat hy en Zille die boodskap kry. Intussen stroom oud DA-lede by die agterdeur uit en dit moet aangemoedig word, laat die ding sy ‘Agang” gaan, die publiek is moeg vir leuens, korrupsie, onbevoegdheid en toesmeerdery wat hoogty vier by al die hoofstroom politieke partye

  4. Like they say in Afrikaans- Hier kom ‘n ding!

    Hope Bredell and DA have their ducks in a row….or the egg on their faces will look worse than their take over attempt!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s