DA-boewe ketting munisipale gebou toe

’n Nuwe laagtepunt vir die DA…
en hulle grou nog steeds!

Click to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 23 September 2013.

17h55. The Executive Mayor issued this statement this afternoon:

Municipality lay criminal charges after community members unlawfully lock its buildings
 
The Oudtshoorn Municipality laid criminal charges against a group of community members claiming to be DA supporters, who illegally locked four municipal buildings today, 23 September 2013 leaving hundreds of Municipal workers wandering outside while some were stuck inside. 
 
A group of people showed up at four Municipal buildings at approximately 07:00, this morning, unlawfully locking municipal security gates and doors using chains and locks. The illegally impenetrable buildings are: Municipal Head Quarters in Voortrekker Road, Eden District Municipal offices at St Johns Street, Community Services Directorate offices at As Street in Bridgton and Wescourt Park office in Toekomsrus.
 
Information suggests that the groups of people are aggrieved due to the failure of the DA coalition take control of Council on Friday 20 September 2013 at a Special Council Meeting.
 
“We strongly condemn this unlawful action which also obstruct delivery of services to the Greater Oudtshoorn residents – we’ll ensure that whoever is responsible for this faces the might of the law,” said the Executive Mayor of the Greater Oudtshoorn, Aldm Gordon April.
 
“There are legal routes people can exercise to either voice their concerns or demonstrate their discontent on whatever issue, and the public is advised to follow those avenues.” Aldm April added.
 
Management decided to release workers who waited about two hours outside the building while the Police and the Municipal law enforcement were addressing the group of people. A few officials who were stuck inside the building were freed eventually as all offices have been unlocked with the assistance of the Police. The SAPS indicated that arrests are imminent.

Ihave heard moments ago that the SAPS is looking for former mayor Angeline Lekay, to arrest her on charges relating to this morning’s events addressed in the above media statement.

11h30. A quick reminder: The ANC Coalition currently commands 12 votes and the DA Alliance 11 votes – by Council Resolution. There can be no doubt about the government of Oudtshoorn.

11h15. Die SAPD is nou in beheer van die toegang tot die gebou; die betogers is weg.

Werklik… Die DA kan net homself verkwalik dat hy nie in beheer van die raad is nie. Hoe dom kan ‘n mens nou wees?

Vanoggend se episode’tjie gaan natuurlik niks help nie…

10h25. Hierdie optrede, volgens Wes-Kaapse ANC-bronne, is ‘n ou laai van die DA: Op Potch; op Springbok; op Swellendam…

Ek verneem betroubaar dat die betogers deur ‘n privaat sekuriteitsfirma verwyder sal word indien die SAPD langer talm.

08h40. Die SAPD het opgedaag en rig tans nie veel uit nie. Die klein groep DA-ondersteuners raas voort.

201309232

Angeline Lekay het my omsingel en woorde gebruik wat nie met haar waardigheid stroop nie:

Wie is Diamond? Sê vir hom ek maak hom dood. Ek is geleerd. Ek het nie ‘n job nodig nie. My man het nie ‘n job nodig nie. Ek maak jou ook vrek. Ek maak julle almsl vrek.

(Diamond lewer kommentaar op O!O.)

‘n Onbekende vrou, wat ek al voorheen op straat gewaar het, het gesê ek skryf net n**i.

Sy verwar my kennelik met E. L. James – die DA is deurmekáár gehoor!

Vreeslik hoe vroue op straat kan skel.

201309233

DA-ondersteuners.

Maar daar is nie ‘n raaadslid in sig nie.

Hierdie is die disposable troops van die DA.

Die wat hulle as die generals aanmatig is nêrens te sien nie.

Die mense skree…

The people shall govern!

The times, they are a’changin’!

Maar hierdie mense kan vir jou vlóék, gehoor!

07h57. ‘n Paar frustreerde DA-lede het vanoggend die deure by die hoofingang van die munisipaliteit met ‘n ketting en slot gesluit en amptenare verhoed om by die gebou in te gaan.

201309231

Ek het Helen Zille laat weet…

You party loyalists have chained the entrance to the Oudtshoorn Municipality. They will be arrested. You, ma’am, have to fix the mess created by Theuns & co.

En ook sommer vir Jac Bekker:

Wil jy verleentheid spaar vir die DA, Jac? Kom haal jou mense weg voor Verwoerdplein.

Hoe laag kan die DA nog daal, wonder ‘n mens onwillekeurig.

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to receive updates | Advertise on O!O | Home

25 thoughts on “DA-boewe ketting munisipale gebou toe

  1. Lionel Paulsen van Bridgton: jy het nie die DA nodig nie , nog minder het die DA jou nodig!!!

  2. Lionel Paulsen dit waarmee jy en daai tendersoeker Angeline Le Kay besig is, om dit eenvoudig te stel :julle name gat te maak. Lionel Paulsen jy sou dit sekerlik nie verkies dat jou kriminele rekord hier en nou ten toon gestel word nie,of hoe ou maat. Jy laat jou gebruik,moet nie agter beloftes aanhardloop soos met die geval van Prins Carolus nie.Jou beeld of dit wat jy daarvan oorhet gaan jy verloor.Jy wil tog nie he dat die mense in jou huis, jou kerk ens jou onthou as `n ver…….ter nie,of hoe ou maat????

  3. en is die munisipale kitskonstabels nie opgewassse vir die stryd nie?

  4. Waar is ons eerwaarde (sonder enige teologiese opleiding) John Maxim,pion van Teflon Wessie dan so stil. Die man is COPE alleen in Oudtshoorn en boonop die kingpin in die raad,of pla die klip en sand tragedie nog die eerwaarde???

  5. Ansie Jonker ek dink jy het `n behoefte vir `n nuwe bril. Wat van SPEC SAVERS? Jy kan blykbaar nie sien dat dit die Blou boewe was wat amptenare van dienslewering weerhou het nie.Laat toets jou ogies nig Ansie!!!

  6. Ai, Ansie Jonker, is dit ook maar nie wat jy ook gister gedoen het nie. Die arme mensies aangery het om te kom vloek en die munisipaliteit kom omkeer en toesluit nie. Dis nie reg wat Arrie gedoen nie, as dit waar is, maar magtag is dit nie dieselfde Bonzos wat deur jou man, Harold Lekay betaal is om vir Lottering te dood nie Dis mos sy manne op die tiep daardie.. Arrie het maat seker gevoel dat sy lewe in gevaar die way jy en jou famielie en jul trawante julle gedra. Erger as die Bonzos.

    Jy het al die jare die mense se nood uitgebyt vir jou eie gewin. Kry jy nie skaam nie! jou tyd loop uit ou meisie, een van dae sal mnr Ceasar ook agterkom dat daar niks in is vir hom deur saam met jou te op en af nie.

  7. Kwalifikasies, wats dit ? Die een met die hoogste is seker Luiters wat laas week in George in n hoogere gebou was, boonste vlak, dus het hy vlak 4 sou ek meen, of was daar nog een vloer hoger. Skies, dalk was dit nie Luiters maar die ander een op die tweede verdieping gebou !

    Theunsie Theunsie Theunsie – jou trawante maak net hul name meer gat, intussen loop jou probleme stapels hoog op en Andre- kant- kyk -Zille se handjies bly gebonde (want sy word mos van n hogere vlak ‘instruct’ , her Big Boss!)

    Het jy en Bredell al self geloop, of bedank of wag jul vir die trekpas, terloops nie dieselfde trekpas wat weermagrekrute op naweke na uitgesien het nie – iets waarna jul beide behoort uit te sien, takes all the pressure off en as jul gelukkig is kry jul nog so n kleine staatspensioentjie as die Hawks geen geraamtes vind nie

  8. en makpeerson is nog steeds die PP? politieke prostetuut. wat doen hy anners vir ‘n lewe

  9. Publiseer asb die DA raadslede se hoogste opvoetkundige kwalifikasies

  10. hoe weet jy nikolaas barow is van outdshoorn? hy vloek in sy briewe ha ha ha. vloek prokureers ook in Brakpan?

  11. hoe weet jy jys in outdshoorn? want mense vloek en skel inni straat ha ha ha. hulle doen nit nie eers in Brakpan nie.

  12. Skryf gou bietjie van die Bonzo bende wat aangery was veoggend deur ICOSA met Arrie se bakkie ! Dis hoe ver die mense wat nou inbeheer van die dorp is sal gaan amptenare lat nou bendes hulle beskerm! En verder pay die and.er lekke R6000 n week dis hoekom hulle die kak moet skryf wat hulle skryf

  13. Jeremy Goliath,Hendrik Botha,Pieter Luiters,Hendrik Luiters(Stokkies),Jurie Harmse, waarom doen julle nie die eerbare ding en kom huistoe nie. Julle is nie net in `n groot finansiele gemors gedompel deur die valse beloftes van Teflon Wessie en Theuns Botha nie Julle sit sonder werk.Jeramy kan nie sy huis klaar bou nie, Hendrik Botha moes vir hom `n nuwe sjebeen oopmaak in Bokkraal,julle moet nou elkeen ook nog R100 000 opdok en glo my, meerderheid van julle het nie eers `n clue waaroor dit als gaan nie. Julle is onwetend in die gemors betrek deur Teflon Wessie & Kie. Jurie en sy skelende vrou gaan ook hul lewenskoste moet snoei, want O! wee die pastoor het skuld wat skrik vir niks. Krismis is om die draai manne en julle gesinne gaan `n donker een beleef as die balju boonop ook beslag le op jul goedtjies vir die R100 000 wat jul moet opdok,terwyl Theunsie en sy vrou heerlik op die wit strande van die Maldeves baljaar.

  14. Die toesluit van Munisipale kantore dui op absolute onverantwoordlike en selsugtige optrede deur `n klomp desperate mense wat die gemeenskap van noodsaaklike dienste weerhou met Angeline Le Kay aan die voorpunt van dit.As gewese onderwyser verkrag sy die waardes en normes van haar profesie.

  15. HET DIE MENSE DAN NIE SELF BESLUIT WIE MOET DIE RAAD BEHEER NIE,……..WAT NOG

  16. Is hier in Oudtshoorn tog groot asb nie ‘n spotprent-tekenaar wat Vrydag se gebeure kan skets nie.

  17. En Theunsie se:

    “By undermining democratic outcomes and also the Rule of Law, the ANC challenges the foundation of our constitutional state. The DA will not tolerate this. The people of Oudtshoorn deserve better.”

    Mooi man, Theunsie, mooi man.

  18. Dis ‘n onwettige betoging, maar die strontgooiers in die Kaap word toegesluit!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s