Theuns Botha on the… Situation

“ANC undermines democracy in Oudtshoorn”

Click to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 21 September 2013. 18h40. The Western Cape Deputy DA Leader, Theuns Botha, who was instrumental in the planning of the failed May 31 Coup by the DA in Oudtshoorn, issued this statement today:

The ANC in Oudtshoorn has no respect for democracy or the Rule of Law and undermines it shamelessly to serve its own political interests.

The DA challenges Marius Fransman, ANC Western Cape Chair and ANC Secretary General, Gwede Mantashe, to apologise on behalf of the ANC to the voters of Oudtshoorn for their gross contempt towards the democratic outcome there.

On the 7th of August, the DA acquired majority representation on the Oudtshoorn Council by winning the by-election in Ward 13. Since then, however, the ANC have frustrated the DA’s efforts to convene a Council meeting and even refused to consider motions of no confidence in the Mayor, Deputy Mayor and Speaker, despite a court order compelling them to do so.

Today the ANC ignored a ruling of the High Court by “removing” two DA councilors and also suspending their right to vote. This made it impossible for the DA to submit a no-confidence motion and subsequently take control of the Council.

After the failed meeting, the DA laid a complaint with the police against the Speaker for contempt of court. The DA will request the court early next week to determine yet another new date for a Council meeting and also request that the MEC for Local Government, Anton Bredell, designate a chairperson for this meeting who will not entertain these spurious delaying tactics.

It is outrageous that the DA has to repeatedly appeal to the courts to implement the outcome of a democratic process. By undermining democratic outcomes and also the Rule of Law, the ANC challenges the foundation of our constitutional state. The DA will not tolerate this. The people of Oudtshoorn deserve better.

Methinks Oudtshoorn deserves better than a government of 12 Councillors who attempted to defraud the ratepayers of some R4.5m, and a sopped appendage. But that’s just me.

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

________________________________________________________
DBC Logo
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to receive updates | Advertise on O!O | Home

21 thoughts on “Theuns Botha on the… Situation

  1. So, in Theunsie’s estimation, respecting the constitution, the Rule of Law and the democratic process will rather include things like the Provincial Government illegally interfering in the Local Government?

    What I also do not understand is how removing two DA councilors made it impossible for the DA to submit a no-confidence motion. As I understand the motion was indeed submitted. The DA should have just voted on it. Unfortunately their shenanigans of late jeopardised their position slightly. Had they not been so unethical, underhanded and downright dishonest…

  2. Mooi gese Another One Bites The Dust

    Dit sal baie interessant wees as Madonsela en die Hawks heelwat van hierdie parlementarieers se sakies wil ondersoek, veral die DA ook. Hier gaan nog groot slange uit die gras kom by die ‘minister van ongesonde Tenders” en andere

  3. O!O kan iemand asb.lig werp op Theunsie se besigheidsbelange (eiendomme) in Eden?? want sien die man sien politiek as `n stokperdtjie (minister van ongesondheid!!).

  4. Diamond, Willempie en al die ander met hul BRAKPAN grappe beskryf die Dowwe DA al te pragtig, mooi so manne !

    Theunsie, it always starts at the Top, vra vir JZ -die publiek weet jy lees hierdie OO Barometer daagliks. Hoekom vat jy nie nou jou goedjies en onheilige plannetjies, terwyl jy nog kan, en loop vanself. Terwyl jy daarmee besig is, sleep sommer vir Bredell saam aan sy kragie want hy weet nie hoe om vanself te bedank nie. Julle tweetjies en jul onderdanige trawante het die DA Brand ONHERSTELBAAR beskadig (past point of no return) As ek JOU nasate was, skaam ek my eerder binne in n ander Van in (Terloops, was jy en PW familie ?)
    Kyk maar wat Diamond hierbo van jou se en al die publiek gee hom gelyk, behalwe vir Francois vir wie hierdie eens wenparty, nou net n wannabe pynigende verleenthied geword het. Vlug terwyl jy kan, dis jou gewetenlose soort wat eintlik op Robbeneiland hoort ! Dalk kan jy daar Pharmaseutiese tenders gaan kook om vir jou op jou ou dag te ‘medikaite”, delivery ingesluit want niemand wil naby “politieke melaatses” gesien word nie !!!! Zille se ONVERMOE om teen jou soort op te tree is n bewys dat sy slegs n pijon is wat vanaf elders beheer word !

    Die vrotsleg DA op ODN is net die simptoom, die OORSAAK sit in Kaapstad, nag ou grote – wat n verleentheid !!. (Die landswye ANC munisipale imploding, non delivery, cadre deployed is slegs simptome, die vrot kernoorsake sit by die Uniegebou – verstaan jy nou Theunsie, Bredell en al jul ander DA patete? )

  5. Wie staan daar voor die Munisiale Kantore : Jobseekers wat voor die verkiesing Jobs belowe is deur Teflon Wessie &Kie , Tendersoekers, en die leier van laasgenoemde Angeline Le kay,.Prins Carolus die adviseur en boesemvriend van Jurie Harmse .Die pastoor wat laas onafhanklik gestaan het teen sy boesemvriend en net `n skamele 10 stemme kon verwerf,om te dink nie eers sy familie en gemeentelede het vir hom gestem nie.Die tyd het sekerlik aangebreek dat die werklike Kamerade in hordes moet opruk en hierdie blou skuim van die trappe van die Munisipaliteit moet verwyder.Hierdie blou skuim, opportuniste is besig om dienslewering aan ons mense in die wiele te ry.Vandag is weer tekenend daarvan. Amptenare word verhoed om hul werk te doen,dienslewering waarop ons mense geregtig is word ons ontneem. As `n Party(DA) voor `n raadsvergadering besluit hul gaan `n begroting waarvan hul deel was nie goedkeur nie ,met die uitsluitelike doel om die Party aan bewind sleg te laat lyk,gee sodanige Party(DA) gun duit om vir die mense wat hul veronderstel is om te dien nie. Rdl Peter Roberts , dien hierdie Party (DA) werklik ons mense se belang. Die denominasie waaraan jy behoort verlang eerbare optrede van jou.Word die armste van armes se belange werklik deur die Party waaraan jy hoort gedien???Ben van Wyk as eerbare colonel -wil jy steeds deel bly van hierdie gemors.Ben spaar die Van Wyk naam van hierdie verleentheid.

  6. Theuns, nou wat doen die ANC verkeerd op Oudtshoorn wat die DA reg doen op Springbok (NAMA KHOI)?

  7. Willimpie put it well. The fact that one party is the majority in Council does not necessarily mean they appoint the political office-bearers in the Council . DA must know this . They took control of MAYCO in the Council in TLOKWE when ANC councillors voted the DA mayor in power. Where was Theuns. Did he say no we as DA cannot do this , we not majority in Council there. Point is , Politics is dirty game and these Politicians playing with public money and service delivery suffers. It is All about POWER.

  8. Willempie, Willimpie, Willempie…

    Ai, jai, jai!

    Jy verstaan ôk f… Niks.

    Theuns het op 31 Mei gesê die DA is in beheer… En daarom ís die DA in beheer.

    Theuns het gesê!

  9. Aai, ou Theunsie. Nie so mooi nie man. Nie so mooi nie. Het jou ma nie vir jou geleer om nie so te lieg nie? Sies, man!

    Laat ek dit so stel: As jy ‘n eiendom koop en al betaal jy die volle bedrag dadelik is dit nog nie joune en kan jy nie daarmee handelsoos jy wil nie. Eers wanneer dit op jou naam geregistreer is by die aktekantoor, dan is dit eers tenvolle onder jou beheer.

    Ons weet mos almal hoe dit werk, Theuns, “The job’s not done ‘till the paperwork is done.”

    Verstaan? Ek dog so.

    Soos jy wel deeglik bewus is, werk dit amper net so met die beheer van ‘n raad.

    Die burgemeester, onderburgemeester en speaker word deur die raad verkies, gewoonlik binne twee weke na die munisipale verkiesings. Vanselfsprekend kom die ampsbekleers dan uit die party wat die meerderheid raadslede beheer..

    Dit is dan ook wat in Mei/June 2011 gebeur het en die huidige ampsbekleers het so hul posisies bekom.

    Al wat intussen gebeur het is dat agv ‘n tussenverkiesing die magsbalans veskuif het. Dit plaas slegs die raad onder die party/e wat die meerderheid raadslede beheer se beheer. Dit stel NIE outomaties die oorspronklike raadsbesluit tersyde nie. Dit ontneem NIE outomaties die ampsbekleers van hul ampte nie. die raad kan rustig voortgaan met sy bedrywighede en tenspyte van wie die ampte beklee kan die demokraties verkose meerderheid hulle wil afdwing deur die meerderheid stem uit te bring. (Bygese, moet hulle natuurlik hulle stemme uitbring wanneer benodig, en moet hulle ook natuurlik die raadsvergaderings bywoon en dwarsdeur teenwoordig bly.)

    Wat eers MOET gedoen word om ampsbekleers te verander, is dat die RAAD hul oorspronklike besluit op ‘n manier tersyde moet stel en dan nuwe ampsbeleers moet verkies. Dit word vermag deur SUKSESVOL‘n mosie van wantroue voor die raad te le, en dan SUKSESVOL nuwe ampsbekleers te verkies. Tot tyd en wyl die nuwe meerderheid dit SUKSESVOL kan vermag bly die status quo bestaan.

    DIE BEHEER MOET EERS UITGEOEFEN WORD.

    Jy se, “The ANC in Oudtshoorn has no respect for democracy or the Rule of Law and undermines it shamelessly to serve its own political interests.” (31 Mei 2013?? Theuns?? Theuns!!!???)

    Nee Theunsie, dit is jy en die DA raadslede wat geen respek het, selfs vir die basiese beginsels, reels en wette wat van toepassing is, nie. Dit is julle wat die reg misbruik deur ondeurdag en lukraak vals klagtes by die polisie aanhangig te maak en sonder gronde hof toe hardloop.

    Wat se die reels gebeur as die raadslid wat skriftelik‘n mosie ingedien het nie teenwoordig is om dit voor te le nie? Gaan lees tog die regelement, voor jy stupid goed se en stupid dinge doen.

    Jou raadslede is dom en onbeholpe en staan onder swak onetiese leierskap.

  10. Ag nee, siesman, Sugerman!

    Terloops, weet jy dat Brat Pitt se jonger boetie op Oudtshoorn woon?

    Sy naam is Tap Pitt.

  11. die 14 jarige girl van outdshoorn het vir haar pa gevra of sy maaar voor haar 3 kinners mag rook

  12. Dis amptelik! Danville le indie 3 de plek. Benoni in die 2 de en Oudtshoornn ……… stewig in die 1 ste plek … virdie dorp met die gemidelde komminste mense. dis nou Outdshoorn grappe en ni meer Benoni grape nie

  13. Dis daai blerrie Drewan en Hardy wat dit so moeilik maak om besigheid “as usual” te bedryf in Oudtshoorn.
    “triek” is om hulle besig te hou …. beperk tot Oudtshoorn.
    Hulle moet weg , ver weg bly van George, ou tjom.
    Hier is die kaap Hollands.
    Al wat ons hieroor faait :
    Of is Nelson Mandela straat Sandkraalweg of York straat, sien.
    Dis al.
    Verder is dit “business as usual”, sien.

    Leonard Cohen sing so lekker:
    Everybody knows….. The Captain Lied.
    Everybody knows – so it goes – everybody knows.

  14. @ U and Hellfire. Please you ladies, it is clear that you don’t have an idea what democracy means! You should ask your DA leaders to explain to what is really happening in our Beloved Town Oudtshoorn. Please ask them to be honest.

  15. What is happening in other DA controlled Councils. Do they , the DA , make all legal decisions or can the be reported to police as Theuns is now doing then DA make unlawful decisions.

  16. Now I have heard it all . Maybe DA must get police to attend all the Councils meetings and lock up Councillors that vote for illegal resolutions. Where is the comments from the DA leadership of Oudtshoorn . Nee man Theuns vat jou pak en wag vir drie maande . Use this time to clean the DA house . Best yet get MEC to put Oudsthoorn under administration . The whole lot do not deserve to be on Council. Disgraceful the lot.

  17. nou wat het van nikolaas barrow en danie … bakkkie bouer se waghond geword? brandsiek en niks ytgerig nie.

  18. Skynheilige Theuns Botha. Jy en Anton Bredell tesame met Brewis en Cilliers behoort jul jobs te verloor! Julle was die masterminds saam met Teflon Wessie agter die komplot van 31 Mei. Julle behoort julle te skaam, want dit gaan nie goed met die OORLOOP 5 nie. Julle het hulle sonder inkomste vandag en nou kan julle nie meer voorsien nie. Cilliers en Brewis is provinsiale ampternare, maar is aan die voorpunt van al die politieke bedrywighede op Oudtshoorn.

    Die Besigheidskamer kan getuig van jul besoeke op Oudtshoorn. Ons verdien baie beslis nie die DA as regering op Oudtshoorn nie. Julle is ‘n spul SKELMS EN BEDRIEERS. Julle was van plan om die mense van Oudtshoorn te beroof deur al die hofskulde na die oorname op Vrydag af te skryf deur die uitsprake te appelleer. Vertel asb die inwoners van Oudtshoorn die waarheid omtrent Nel, Van Wyk en Wessie. Die speaker het nie verkeerd opgetree, die sake op die agenda is bespreek volgens die hofbevel, dis die DA wat verkies het om nie te stem op die punte nie. Dit is weereens ‘n bewys met watter SWAPE ons te doen make het.

    Julle het al die verloorders in julle DA span! Wat maak julle met Angeline in julle span.Daai is net moeilikheid, vra maar vir Lottering, Kroma, Donson, Swigelaar en nog meer. Sy was al in al daaie kampe. sy trek sommer los met tenders! Ek hoop nie julle het haar so iets belowe nie, anders gaan julle hoor vanaf Saartjie Baartman tot julle ma’s se rokke ens. Julle moet nou maar een keer erken, die ANC is nou nie die beste vir Oudtshoorn nie, maar hulle is baie beter as die DA!

  19. Ek het nie lus om op Theunsie se geklaery te reageer nie, sal maar Sondag die skelm aanvat.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s