“This is the day…”

DA set to finally ‘take over’…

Click to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 4 September 2013.

11h35. Here is the Speaker’s statement:

Op 13 Augustus 2013 het ek mosies van wantroue ontvang in myself as Speaker; die Uitvoerende Burgemeester (Raadslid G April); en die Uitvoerende Onderburgemeester (Raadslid V Donson), ten spyte van die feit dat die DA-koalisie Raadslede voorgee dat hulle op 31 Mei ‘n nuwe Speaker, Uitvoerende Burgemeester, en Uitvoerende Onderburgemeester aangewys het; besluite wat tans in dispuut is en die onderwerp is van ‘n naderende regsgeding wat op 10 September in die Wes-Kaapse Hooggeregshof aangehoor sal word. Ek is egter tevrede dat hierdie mosies voldoen aan die vereistes van Reël 34(2) van die Raad se Ordereëls, omdat die mosies ten minste ses dae voor hierdie raadsvergadering by die Munisipale Bestuurder en by my ingedien is.

Ingevolge ‘n dringende aansoek van die DA-koalisie Raadslede om hierdie mosies vir ‘n raadsvergadering te stel, het die partye ooreegekom op ‘n konsep hofbevel dat ek, as Speaker, hierdie raadsvergadering vandag sal belê om die mosies te oorweeg.

Ek is verplig om my pligte as Speaker onpartydig, vlytig, en konsekwent uit te voer op ‘n manier wat nie die integriteit en geloofwaardigheid van die Raad kompromitteer nie. Daarom is ek nie net verplig om ‘n hofbevel na te kom nie, maar ek moet dit ook binne die konteks van, en met verwysing na, alle toepaslike wetgewing nakom.

Daarom het ek die mosies oorweeg in terme van my verpligting om die hofbevel na te kom, en ook, onder andere, in terme van die Raad se Ordereëls, en is dit my bevinding dat hierdie mosies bots met Reël 30(2) van die Raad se Ordereëls, wat bepaal dat ek geen saak hangende ‘n regterlike liggaam se bevinding vir bespreking MAG toelaat nie, en sal die mosies gestel word op ‘n raadsvergadering wat belê sal word vir ‘n dag en datum na die hooggergeshofverhoor van 10 September.

Baie dankie vir u teenwoordigheid en aandag, die sake van die dag is nou afgehandel, en ek sluit hierdie vergadering nou formeel.

11h13. The Speaker reads a prepared statement and closes the meeting.

Wessie van der Westhuizen tells the gallery that the MEC now will set a meeting, for within 24 hours.

Chris MacPherson says the High Court matter of 10 September has nothing to do with the current Council Meeting, or with the Court Order of 28 August.

The Court Order was not met and therefore the MEC will set a new meeting.

Within 24 hours, says MacPherson, the Court will order a meeting that will have to take place.

Michael Brewis, from the MEC’s office, says that the meeting time will have to be discussed with the MEC and proper notice will be given.

The meeting will not necessarily take place within 24 hours.

Van der Westhuizen says that individuals will now have to be held responsible for the legal costs.

11h08. The motions of no confidence are addressed.

11h04. The new councillors are sworn in.

11h00. The Speaker opens the meeting.

Everybody stands and recites “Our Father which are in heaven”.

Ye goooooods and faeeeries!

It reminds me of my favourite Bible passage: “Jesus wept.”

10h56. All here!

Yauld. A great word meaning wide-eyed and bushy-tailed.

10h45. dinge is rustig hier in die raadsaal. Want daar nie raadslede in die raadsaal nie. Mense van die media en die provinsie gesels vriendelik met mekaar. Politiek is tans afwesig; vrede is in die lug. Vir so ‘n paar minute.

10h05. He-he… Tickets to the gallery were issued on a first come first serve basis this morning.

Seats are reserved, I am reliably informed, for the media and provincial officials.

Provincial officials?

Remember O!O’s prediction?

Now I hear say of a black market for those tickets on the steps of Verwoerd Sq.

08h00. An alternative venue even is secured by the DA should it fail to take control of the Oudtshoorn Council at 11h00 this morning.

Why?

Whatever happens today, one fact stands out: The DA managed its ‘take-over’ badly. As in laughably badly. I know some rather descriptive words for the DA’s level of ‘badness’, but it is so bad that it is undeserving of great vocabulary.

The DA should have had control of Council by 11 June already – if the caucus and its advisors had half a political brain cell among them and had shed about a ton of arrogance.

So, this is the day of Oudtshoorn’s redemption…

Commentary from the council chamber will start at around 10h30.

Be sure to log on!

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

________________________________________________________
DBC Logo slogan list
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to receive updates | Advertise on O!O | Home

19 thoughts on ““This is the day…”

  1. Angeline Le Kay die uiterste opportunis het weer haar brigade opgekommandeer vir die groot oorname sodat haar arme Haroldtjie gered kan word en sy `n kontrak of twee kan losslaan.Wat erf die DA: `n Chris Macpherson se politieke loopbaan lees soos `n sprokie: NP,HNP,KP,ANC,COPE en nou DA wat is volgende Chris seker die Waghond of dalk ICOSA en dalk NPP…Angeline Le Kay- Civic;ANC;NPP en nou DA, Jurie Harmse- ID;ANC en nou DA en so gaan dit aan. Wat het geword van die sg. kriteria van die DA wat hulle gebruik om raadslede aan te wys. Hierdie spul raadslede is nie net onnosel en onbeholpe nie, hulle is `n klomp beginsellose bliksems. Snake hoe kan hierdie spul die beginsels van demokrasie onderhou as van hulle nie eers die woord demokrasie kan verduidelik nie of weet wat dit beteken nie.Ek wil nie diskrimineer nie , maar ek wil vir jou en Gatvol vra om van die raadslede soos Ewa Fortuin;Jurie Harmse,Ben van Wyk;Peter Roberts voor te keer en hulle te vra wat demokrasie is. Julle sal tot in julle poepenjolle geskok word. Onthou oek dat Wessie se saaidkick vrou skoolgehou het met matriek en twee jaar onderwysopleiding.

  2. Die groot hartseer vir my is dat op die einde van die dag (soos Naas sal sê), verloor Oudtshoorn as gevolg van al die politieke speletjies. Die onbeholpenheid, oneerlikeheid, onbevoegdheid, die swak advies of wat ookal waaraan die raadslede aan weerskante van die politieke spektrum skuldig is, is eintlik maar irrelevant. En maak geen fout nie, die foute is presies ewe groot aan albei kante. NIe die DA nie die ANC nie COPE of wie ookal anders het skoon hande of is onskuldig nie. Oudtshoorn se mense verloor. Hulle betaal, en uiteindelik gaan dit ook nie saak maak wat gebeur nie, want die proses sal homself herhaal na elke verkiesing en elke tussen verkiesing want die varke vreet by die trog…

  3. Die probleem is dat ons met ‘n situasie waar talle ondersoeke gedoen is na wanbestuur deur die huidige raad en genoeg bewyse bestaan daarvoorJy self het vuurgemaak onder jou kammerade en jy weet wie hulle is maar tog draai jy weg van realiteite en hou hulle aan bewind. Wat is die laaste syfer wat jy gekwoteer het aan kapitaal wat verdwyn of wanaangewend is deur jou werkgewer? Maar vreemd en wonder bo wonder bly hulle aan bewind deur tegniese skuiwe wat deur” raadgewers”
    Gemanipuleer word!

  4. Gatvol
    Leer die les en leer dit vinnig, of sit met die ‘egg on your face’ soos die DA telkemale mee gebeur. Vrot raadslede, vrot bestuur, vrot regsadvies, vrot plannetjie en verotte arrogansie.

    Die les; Doen dinge altyd reg en doen dit bo verdenking. Al gehoor van ” Do what is right, let the consequinces follow ? ” Die wiel bly draai Gatvol, dit bly altyd draai.

    Jammer jy’t jou eie dag so versuur, myne sou ook so gewees het indien ek ook met al die vrotsigheid in my kamp gesit het !!! Proeer n Rennies en n laaang wegkomkansie !

  5. Gatvol

    Ek het vir jou ‘n reaksie geskryf. En dit toe uitgevee. Ek hoop jy vind dit in orde.

  6. Bestuur volgens wie se standaard? Volgens watter standaard? Soos wat jy en jou raadgewer jou werkgewer adviseer? Jy bedoel so regeer? Jy mag dalk in ‘n gemoedelike bui wees maar ek verseker jou ek deel nie jou gemoedelike bui nie!! Jy het sopas met jou bespotlike “oorname bestuur” my hele dag befok! Dan glo jy jouself!! My moer! Wat snuif jy om jou op so ‘n high te sit! O ja ek weet! It s the smell of moneyyyyyyyy!

    El lees vroegoggend in Die Burger van jagters wat Springbokke oes. Hulle skiet hulle glo met ‘n spotlight in die nag op 200m tussen die oe.

  7. Gatvol

    Die enigste rede vir die huidige situasie is die DA se ondeurdagte (ek is in ‘n gemoedelike bui vanoggend) optrede.

    As die DA nie eens ‘n oorname kan bestuur nie, hoe de donir kan die DA Oudtshoorn bestuur!?

  8. Nee meneer. Jy en jou werkgewer kan julle self bullshit en dink dat julle daarmee wegkom maar innerlik weet jy dat julle nie net julle self bullshit nie maar ook die res van die inwoners van ons dorp. Eintlik is jy en jou werkgewer besig om met vertragingstaktiek julle self te bevoordeel, niemand anders nie.

  9. Ja Snake en dit is hoekom jy die naam Snake gekies het. Wat weet die DA van democracy? Die aksies van die ANC koalisie is deel van demokrasie en natuurlik die “rule of law”. Hoekom gaan die DA nie hof toe dit is allermins hul demokratiese reg. Skrik wakker ou slang!

  10. ja nee,dus ma net n kwessie van tyd dan loop die uur glas leeg vir die ANC,Wat my die hartseerste maak is dat ANC Raadsklede geen benul het van demokrasie nie, en dat daar geen selfrespek meer is nie

  11. U, weet jy wat beteken “minagting van die hof”? Indien jy weet, brei so ‘n bietjie uit sodat ek kan verstaan waarvan jy praat.

  12. owergeset synde en des nieteenstaande.BAKKIES BOTHA kan nie in saterdag se rugby byt en in die vlg week speel en sy tugverhoor is nog nie in dieselfde week afgehandel nie.Neem kennis hiervan A.O.B.T.D. van die IK van die sogenaamde onbeholpenes.Ek se weer Julias Malema se party gaan opstaan in Oudtshoorn en beware the kick.

  13. In rugbyterme watter skitterende rolmaalbeweging uitgevoer deur die ANC beheerde raad en score hulle wraggies weer ONLINE. Ons wag nou maar net vir die TMO decision,terwyl DA supporters se verwagting was soos hulle dit buite Verwoerdsquare uitbasuin het “oor ‘n uur neem ons die dorp oor” Its not over until the FATCATS in charge…..

  14. Nike hulle is “kak”! Wat weet Wessie van politiek af? Hy weet goed hoe om korrup te wees, maar politieke vernuf dit het hy nie.

  15. Hoekom gaan die DA nie voort met die vergadering soos gedoen het op 31 Mei nie?

  16. The MEC cannot interfere since he may only designate a person when there is no municipal manager at the first meeting of council. This is not a first meeting of council as contemplated by section 29(2) of the Structures Act 117 of1998. The DA may only now approach the court for relief. Micheal Brewis and Bredell are taking fat chances.

  17. En die DA het dit nie gesien kom nie. hahaha. Patetiese spul politici

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s