Frying pan? Or fire?

Oudtshoorn’s options

Click to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 1 September 2013. 10h45. The Political Ice Age that started on May 31, when a feckless DA caucus failed spectacularly to take over the Council and Oudtshoorn’s government, is set to continue after Wednesday’s Council Meeting… if the DA gains a majority.

O!O suspects that a DA-led take-over on Wednesday will result in immediate Provincial intervention: Administration.

As soon as Wednesday’s Council Meeting is done, Pierre Nel and Wessie van der Westhuizen will, in all probability, be history. And two proportional Councillors, probably Ewa Fortuin and Felicity Magxaka, will be replaced by two of the May 31 Apostate Five who have been conned into believing the DA actually wants ‘em. With Wessie gone, if Aunty Patricia allows Godzille to control her own, there may even be room for three of the horrible five.

The DA leadership can ill afford to have the current Caucus run Oudtshoorn. This lot couldn’t be trusted with running a bath. And I happen to know that Helen Zille and her closest advisors realise this to be a fact.

Let’s have a quick look:

Caucus Chair Wessie van der Westhuizen is said to have been found guilty, by an Eden tribunal, on 5 counts of conduct unbecoming, to be confirmed this Friday next. And he faces criminal complaints of fraud, forgery and uttering – not filed by any DA functionary, to be noted.

Spokesperson Chris MacPherson was reported to the Hawks last week under section 173(5)(f)(i) of the MFMA.

New DA Councillor Jurie Harmse faces grave complaints of contravening Section 4(1)(a)(i)(aa) and / or 4(1)(a) (ii)(aa) and / or 4(1)(a)(iii) and / or 4(1)(a)(iv) read with Sections 1, 4(2), 24, 25, 26(1)(a)(ii) and 26(3) of the Prevention and Combating of Corrupt Activities Act, No. 12 of 2004: Corrupt Activity relating to Public Officers; and of Section 3(a)(i)(aa) and / or 3(a)(ii)(aa) and / or 3(a)(iii) and / or 3(a)(iv) read with Sections 1, 24, 25, 26(1)(a)(ii) and 26(3): Corruption.

The party membership of Councillor Pierre Nel remains suspended at this time – but he is still a “Councillor”: The DA, think about this, regards Nel to be not good enough for the DA, but quite good enough for Oudtshoorn. The arrogance is discombobulating; the contempt horrifying.

Spurious “Mayor Elect”, a la May 31, Ben van Wyk, also had his membership suspended, but was reinstated when he whined to the leadership that he himself was conned into believing that he was indeed the “Mayor” of a Council controlled by the DA… and the DA Leadership, astonishingly, bought this rhubarb. As the DA Leadership bought Van der Westhuizen’s “conspiracy against poor me” codswallop.

Every DA Caucus member is implicated in the fraudulent “Constitutional Court Settlement” in the Pierre Nel v Oudtshoorn Municipality matter. (It must be said that ward 7 Councillor Peter Roberts was, by all indications, not party to the con, which means that only 10 Councillors could have “approved” the con, as Nel, being a party to the settlement surely could not have voted on the motion, making a mockery of the so-called “majority of Councillors decision” lamely proposed by the perpetrators as justification for their diddle.)

Trust this lot to run Oudtshoorn?

Apparently the wiser DA heads justifiably do not think so. Therefore administration seems to be the face-saving strategy should the DA indeed prove to muster a majority on Wednesday.

Personally, I would not trust the DA Caucus with a lunch order for one from a vanilla pancake stall.

In the three months the DA was NOT in control of the Council since May 31, the DA conned ratepayers into believing that the DA did, in fact, take control on May 31; attempted to swindle ratepaters out of millions in legal costs awarded to the municipality by both the Western Cape High Court – twice, and the Supreme Court of Appeal; and embarrassingly failed to get its divided political house in order for the soonest Council Meeting after the August 7 by-elections.

Yet in all three cases the DA did, in fact, succeed in convincing a fleeceable media that the virginal DA’s political maidenhead was securely inviolate.

If you can’t win, you can always get the media to pronounce you the winner, I guess. And if there is enough dewy-eyed ratepayers around…

Oudtshoorn is in trouble.

And there is a probability that Oudtshoorn may be tipped out of the frying pan and into the fire on Wednesday.

The pantheons help us.

O, yeah, there is non in no pantheon.

Whimper. Mewl. Pule. Wail.

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

________________________________________________________
DBC Logo slogan list
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to receive updates | Advertise on O!O | Home

23 thoughts on “Frying pan? Or fire?

  1. Gatvol is nou rerig Gatvol. Waarmee gaan die Hof op 10 September vorendag kom???

  2. Het Wssie al sy dagboekie gaan haal? Gee sommer daai dagboekie ook vir die Valke!

  3. Nou wonder ek net tot wie was daar gebid ,toe “gebedsessies” gehou was op sportvelde en kerke om vir madiba en oudtshoorn te bid.Ek kan onthou hoe baie mense hewig ontsteld was oor die een party nie die ander party se byeenkomste ondersteun nie;Wys jou net ,mens moet uiters versigtig wees.Gedurende apartheid het die slagoffers van hierdie bose wetgewing mense laat besef,daar is net een manier om ware verlossing te kry en dit is om biddend te bly tot DIE HERE GOD.Die mense het besef dat die opofferings wat hulle sou maak niks in vergrlyking is met die beloning wat sou wag.Nie almal was eerlik en opreg nie,want baie se motiewe was nie suiwer nie.Dieselfde CHRISTUS wat daar vir ons in aparthreid was en vir ons die oorwinning bewerkstellig het is dieselfde CHRISTUS op wie ons ,ons rug gedraai het noudat ons vry is..Ek glo nie mense besef,die krag van gebed van manne en vroue wat onder erge marteling en vernedering in apartheid CHRISTUS ,selfs binne die tronke aanbid en verkondig het nie. Hulle was die onskuldige marteiare,mense wat besef het dat die CHRISTUS wat daar in apartheid was HOM nie laat misbruik nie,daarom was daar met die oorwinning oor apartheid ,vol gepakte kerke om vir CHRISTUS dankie te se..GEDURENDE DIE LANG EN DONKER JARE VAN DIE MIDDEL EEUE ,HET DIE BLOED VAN MARTELARE IN STROME GEVLOEI,MAAR DIE BLOED VAN DIE HEILIGE MARTELARE HET DIE LEWENDE SAAD VAN DIE KERK GEWORD.Ek was nooit in die bevoorregte possie om deel te kon wees van hierdie ,somtyds bloedige konfrontasies nie,maar dit was hartverskeurend om mense so vernederd te sien en dit oor velkleur.Mense wat dus nie slagoffers van apartheid was nie,behoort nie eers daarna te verwys nie ,want hulle ken ons vernedring nie,wat nog van pyn.

  4. I heard Pierre Nel received two letters from the DA. I understand he received a letter confirming he may continue with the case, the DA will cover the costs, at the start of the case, and a second letter before the last appeal, stating the DA will only cover costs up to that point. Apparently he and his legal advisor continued after that point, and lost the appeal. This means he has to cover the costs. This could be the reason for the elaborate plan to con the ratepayers. I don’t know for sure if this is true, but it seems fair to assume it is the truth. From what I know about Pierre Nel, he likes going to court, and this time, unfortunately he has to pay.

  5. Raymond

    Dié “christus” (sic) wat “uit alle staatsdepartemente uitgeskop is”… Is dit dieselfde Christus wat in al die staatsdepartemente wás tydens Apartheid?

  6. Ons dorp en veral ons land se treurige toestand is dan juis omdat christus uit alle staatsdepartemente uitgeskop is,.Kyk hoe lyk die parlement,.Die GOD wat ons dien ,hy alleen bepaal die teespoed of voorspoed,Nie die ANC of die DA of enge ander party of god sal of kan ons land of dorp van totale ondergang red nie,maar net die HERE GOD alleen.Daar is baie lande waar JESUS CHRISTUS nie erken word as verlosser en saligmaker nie en dieselfde mense nog nie n enkele dag van vrede ervaar het nie.dit is die een bom wat na die ander ontplof .Ons moet ook nie die gebede van gelowiges onderskat nie ,want sonder daardie gebedes sou die HERE GOD hierdie dorp en land van ons lank reeds kon vernietig,

  7. A.O.B.T.D.
    Ek wag vir die stigting van Julius Malema se Economic Freedom Party. dan gaan jy nou ekonomiese vryheid sien met ons sg. onbeholpenes aan bewind,alternatief die Huis van Bruin leiers.Hou die spasie dop.

  8. Inderdaad AOBTD

    Ek gesels vanaand met ‘n regsgeleerde wat sê: “The DA is the author of its own demise.”

    Pré-siés!

    Die verbysterende onnoselheid en onbeholpenheid waarmee die DA – plaaslik én met sy “adviseurs” in die Kaap – die huidige politieke spel speel is eenvoudig gemoedsbekakkend.

    Dít – dié onbeholpenheid – is die hoofrede waarom ek ‘n DA-regering op Oudtshoorn vrees.

  9. Arme Ronnie,Gatvol die plaaslike DA sit met van die mees gesoute raadslede in die Eden Distrik.Ek verwys hier spesifiek na Chris Macpherson die man met die vele panties en Pierre Nel,maar ook met die mees onbeholpe spul in hul geledere en hier verwys ek na die kombuis Kolonel Ben van Wyk,die plaasboer Johan Fourie,die skelbek raadslid Ewa Fortuin met bitter min skoolopleiding, Peter Roberts wat Avis meer nodig het as die politiek,Wessie wat Eden op sy kop gekeer het deur sy schemes en dan is daar Felicity wat die prentjie inkleur. Dit is nie die ANC koalisie wat die haas uit die hoed moet trek nie, eerder die bostaande onbeholpe spul. Die rede hoekom die spul dit nie kan doen nie is oor die bagasie wat hulle met hul saamdra.Die oortredinge van Jurie Harmse lees soos `n riller.Die man behoort nie op vrye voet nie.O!O moet asb.die leserskring inlig waarom die man nog nie agter tralies is nie.Gatvol,Ronnie `n mens kan nie slaafs en blind `n party navolg nie. Haal jul oogklappe af en kyk krities na die party wat jul so slaafs navolg. Die Waghond is irrelevant demit.

  10. Dit kan werk, ja, Ronnie! Maar ek verneem dat Pierre teen die DA, die ANC, en ‘n ánder onafhanklike sal moet veg vir wyk 2 – selfs dalk twéé ander onafhanklikes.

    Maar eers moet die inkonsekwente DA Pierre eers sy lidmaatskap ontneem.

  11. Raymond

    Wat van die Moslems en die Jode en die Tradisionele Afrika-gelowiges van Oudtshoorn?

  12. Pierre Nel is ‘n yster.Hys maar nou net een van nog ander 24 raadslede met integriteit wat Oudtshoorn nodig het om uit die moerasrivier te kom.My beskeie mening is dat die DA en sy bondgenoot raadslede het hom liederlik V E R R A A I – J A – V E R R A A I en nou moet hy die spit afbyt.Ek sal wraggies al my duime vashou dat hy as Onafhanklike kandidaat sy wyk wen en dat hy as Speaker verkies sal word,Dan sal jy nou sjampanje politiek tot voordeel van Oudtshoorn sien. 8,5 / 10 vir Pierre en ek groet hom met ‘n VIVA PIERRE NEL,VIVA!!!

  13. Dit is reg so mnr Baird. Glip by die agterdeur uit. Per slot van sake, dit is jou blog en jy kan skryf wat jy wil. Pierre Nel word vir die wolwe gegooi en jy hits hulle aan of dalk erger nog jy word betaal om dit te doen met my belasting geld.

  14. Oudtshoorn, O, Oudtshoon.
    Van die kruin van die Olyfberg het JESUS op Jeruselem neergekyk. Dit was gedurende die pasga en van uit alle lande het die kinders van Jakob gekom om hierdie groot volksfees te vier.Terwyl JESUS die stad sien het HY bitterlik daaroor geween.Te midde van algemene vreugde en die triomfanlike intog,,terwyl palmtakke geswaai was en blye hosannas deur die berge weergalm en duisende stemme Hom as koning uitroep, is ons verlosser in ‘n skielik geheimsinnige droefheid. Hy die seun van GOD, die beloofde van Irael, wie die mag van die dood oorwin het en wie die gevangenis uit die graf bevry het, was in trane, nie gewone trane nie, maar trane van intense onbedwingbare foltering. Met ‘n liefde groter as die van n vader vir sy seun het die HERE vroeg en laat na hulle gestuur deur die diens van Sy boodskappers want Hy het medelye met Sy volk en met Sy woning gehad. Toe vermaninge, bestraffing en smekinge geen uitwerking meer gehad het nie, het GOD aan hulle hemelse grootste gawe gestuur. Die hemel is uitgestort in daardie een groot gawe Die Seun van GOD is self gestuur om met daardie onboetvaardige stede te pleit. Vir jare het Jesus onse HERE van die lig onder Sy volk gearbei: Hy het genees die wat verbryseld van hart was, vrylating aan die gevangenis verkondig, die evangelie aan armes verkondig en die siekes genees. Hoewel die HERE beloon was met kwaad vir sy goed en haat vir Sy liefde, het Hy steeds voortgegaan met Sy werke van genade .Die strome van seen terruggedryf deur daardie wederstrewige harte, het steeds sterker gevloei in ontfermende liefde. GODDELIKKE barmhartigheid en ontfermende liefde het uiting gegee aan daardie treurige woorde “ JERUSELEM, JERUSELEM”,jy wat die profete dood maak en stenig, wat EK vroeg en laat na jou toe stuur. Hoe dikwels wou EK jou soos ‘n hen haar kuikens onder haar vlerk neem, maar jy wou nie. As jy vernietig word is dit jou eie skuld want jy wou nie na My toe kom om te lewe nie.

  15. Gatvol

    Obsessie met die DA… Ag nee wat, gehoor, nogals nié. Maar die Oudtshoorn DA-koukus is ‘n droewige lotjie. Nes die vorige een onder Diane de Jager. Ek het daai koukus net so gekritiseer en jy was nie vreeslik “de bliksem” in dáároor nie.

    En ek verguis Pierre Nel nie, man. Die Dee-Aa het Pierre nou al hoeveel maal geboelie en ék verguis hom!? Ag nee wat, ‘n bietjie beter oordeel, Gatvol!

    Die hofsaak is in die Wes-Kaapse hooggeregshof verloor. Tragies, maar daar het jy dit.

    Die hofsaak is in die Appèlhof verloor. Tragies, maar daar het jy dit.

    Nou het dit op ‘n verneukspul uitgeloop. Sal ons nou maar ogies toeknyp!?

    Pierre het my gehelp om O!O op die been te kry. Hy weet wat my houding jeens hom is. Nes ek weet dat hy wat Pierre is ándermaal deur die DA bedonir is. Vra jy maar vir Julia le Roux wie Pierre getroos en ondersteun het toe Nic Barrow hom uit sy kantoor gejaag het omdat die DA nie regsskuld wou betaal nie. Kry die regte feite, Gatvol!

    En… By mý sal jy liefs verandering moet verwag. As jy iemand wil ken wat elke dag soos die vorige dag dink moet jy liefs groot draaie om mý stap, Gatvol.

    En dis mos nou nie dat jy dié dinge nie weet nie, “Gatvol”.

    Dit sal ‘n droewige dag wees as die huidige DA-koukus die beheer van Oudtshoorn oorneem. ‘n Dróéwige dag.

    Hiermee volstaan ek: Ek is nie bereid om my prsoonlike vriendskappe, soos met jou, op die politieke altaar keelaf te sny nie. As jý bereid is, is dit jou saak.

  16. Wat my die bliksem in maak is nie mense wat blind is nie maar mense wat net uit een oog kyk. Soos jou beheptheid met die DA en jou obsessie om Pierre Nel te verguis. In dieselfde asem het jou werkgewer vir maande in gebreke gebly om Waghond te antwoord. Die netto resultaat is dat die belastingbetaler. Ek.Hulle fo…rekening moet betaal vir laksheid ombetyds hulle geknoei bekend te maak. Jy was deel van die die sage rondom Pietersen en jy was deel van die poging om die waarheid te ontbloot en jy was deel van die poging om die belastingbetaler R1,5 mil te spaar en dit sou beteken dat regsaksie geneem moes word. Jy was deel van die hele proses. Jy weet tot vandag toe watter stryd daar was. Selfs jy was by toe uitslag tot nadeel van die belastingbetaler uitgespreek is en jy was by by elke verdere sitting en beplanning oor hoe die saak gered kon word.

    Slegs een persoon in die hele Oudtshoorn was bereid om sy lyf op die spel te sit vir die belatingbetaler. Pierre Nel. Nou is jy besig om die einste man saam met wie jy dae en ure omgesit te begrawe !!!!

    Maar wanneer jou werkgewer ‘n saak verloor omdat hy versuim om inligting bekend te maak kies jy om Nel verder te brand en in onguns te plaas.

  17. Ekskuus mnr Baird…… Maar mis ek die gedeelte oor Waghond se regskoste? Ek vra maar net?

  18. Gatvol

    Tja, kom ons hoop die DA neem Woensdag oor, dan is Oudtshoorn, smaak my jy meen, in goeie hande en kan die Hond rus kry.

    Jy het absoluut níks te sê oor die DA se dinge nie, Gatvol?

    Die DA bly die redders?

    Niemand is so blind soos die wat nie wíl sien nie.

    Oor die advies van verskeie raadgewers: Baie suiwer advies.

    As die DA maar ordentlike advies gekry het…

    Terloops, ek werk nogals vir myself, Gatvol, en ek het tans drie munisipale kliënte; en ek bedryf O!O – sodat mense soos jý kan verneem wat nou eintlik aangaan. Wees seker om môre se berigte onder oë te kry!

  19. So mnr Baird. Met watter skelm slenter gaan jou werkgewer voorndag kom voor die 4 e September om weereens die raadsvergadering uit te stel? Ek bedoel die “raadgewers” het tog sekerlik hulle kliente ‘n paar opsies gegee, of hoe? Of gaan die ANC bittereinders hierdie keer geloofwaardige advies vanaf hulle “raadgewers” ontvang.

    ………….o ja, Amper vergeet ek om te vra. Wie moet nou weer die regskoste betaal van die Waghond saak. Verbeel ek my of het die Hond sy been teen iemand opgelig? Ek het ook iewers iets van dronknes…..of so iets gelees…….kan nie meer so mooi onthou nie? Smaak my iemand anders was gesuip want hy het in die Waghond se dinges getrap!

    Maar nou ja, al wat ek maar net wou weet is wie die “ou rekeningkie” van Waghond gaan betaal.

    Miskien moet die meneer van Waghond perdalkies ‘n ou bordjie om sy hek hang. POSOP VIR DIE HOND.

  20. wonder maar net watter haas die ANC nou weer uit die hoed gaan pluk om aan bewind te bly Ai jah jah.Hier kom ‘n ding.Riller Politiek op sy allerbeste.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s