Kommentaar op die dag…

Laat waai!

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

Click to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 00 August 2013. 00h00. Ek sal later volledig berig op vandag se gebeure… Praat júlle solank!

________________________________________________________
DBC Logo slogan list
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to receive updates | Advertise on O!O | Home

13 thoughts on “Kommentaar op die dag…

  1. Skypie ek vreet by my huis en ek betaal my eie salaris ek het nodig om in politici se gate optekruip nie. Die waarheid sal seevier.

  2. Ooh ja en da is boggerol oor om saam te vreeti. Julle het mos als opgevreet. lol

  3. Ai ai Andrew… Julle OO gemeenskapie is so klein dat julle sommr iemand “nuut” tjoep tjaff uit check. Hoe pateties . Ek? Aanboord gekom? Van wat? ‘n skippie wat nou sink? Nee dankie. En om te gaan saam vreet? Nee dankie. Julle kan my salaris nie eers bekostig nie. EK Like net julle banale comments lees . En da is anyway nix op dai menu wat my smaak is nie.

  4. Skypie wanneer het jy aanboord gekom seker na 7 Augustus om by die DA trog te gaan vreet neh!

  5. Geen wonner dis so chaos daar onder die huidige raad nie. Hulle weet seker nie waar hulle hulle ” orde reels” laas gelos het nie.

  6. Wel rewolver daai bepaling in die munisipale stelselswet is ongrondwetlik dat dieminister kan skors. Indien die 4 raadslede uit die DA geskors is verloor hulle hul setels as raadslede. Dit hang nou natuurlik wat met “skors” bedoel word. Jy kan aar jou rewolvertjie by die huis los.

  7. Oh die agbare Speaker het!!! Weet seker nie wa sy magte stop en begin nie.

  8. Wanneer het die Raad en die Minister van Plaaslike regering so besluit?

  9. Slegs die raad kan n ondersoek loots teen n raadslid en dan skuldig bevind word en slegs die minister van plaaslike regering kan skors. Of hoe?

  10. While every one was waiting 4 the D-A to take controle of Oudtshoorn, Oudtshoorn suprises them by the ruling that was made today. It’s time to say goodbye to 4 fools of the D-A counsil. The words of YSTER SWART plays a great role today when he says”MENSE WAT DINK HULLE IS DONDERS SLIM, IS NOOIT SO DONDERS SLIM NIE.” Now we going 4 Nic.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s