Bredell, Christelle Vosloo praat met DA-koukus

Smaak mens die DA het gróót planne vir Donderdag!

Click to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 20 Augustus 2013. 09h55. Dit lyk vir my die redders van Oudtshoorn, die DA, het gróót planne vir ons redding Donderdag, wanneer die DA (vir die tweede maal in sowat 3 maande) beheer van die raad oorneem.

Die DA se Wes-Kaapse voorsitter, Anton Bredell, en die Oos-streekvoorsitter, Christelle Vosloo, ontmoet glo vandag met die Oudtshoorn-koukus – waarskynlik, so moet ‘n mens aflei, om strategie vir Donderdag te bespreek… En om Oudtshoorn se redding te beskik.

Dat die DA strategie bespreek selfs al het die party die meerderheid, saam met Cope – o hel, het iemand van Cope onthou!? – dui op dééglikheid en tóéwyding, man!

So… Donderdag is die dag!

Nè, DA?

O, en hulle ontmoet op George. Oudtshoorn? Waar is Oudtshoorn?

________________________________________________________
DBC Logo slogan list
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to receive updates | Advertise on O!O | Home

One thought on “Bredell, Christelle Vosloo praat met DA-koukus

  1. Foeitog hulle weet seker nie wat om te doen nie dalk moet ons hulle advise gee hoe om ‘n vergadering te beroep en ampsdraers te verkies of is daar dalk soveel interne problem soos bv Jurie Balla Harmse wat burgie wil word en ou Wessie se stront. Hulle gaan nie hou ou maat hulle gaan nie hou nie. Daar is te veel persoonlike belange soos Wessie wat sy vrou moet uitsorteer en al die beloftes van werk wat aan ou Piet Luiters en Angeline hulle gemaak is. Foeitog arme drommels!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s