Waghond v Munisipaliteit

Koste!

Click to follow @DrewanBaird on twitter

Oudtshoorn. 23 Augustus 2013. 13h35. Interessant.

Nic Barrow het sy kostebevel gekry in Die Waghond v Oudtshoorn… en ‘n kostebevel téén hom in Die Waghond v Johannes Stoffels, vanoggend in die streekhof op Oudtshoorn.

In die streekhof wou Stoffels nadere besonderhede hê oor Die Waghond… koste is teen Die Waghond gegee.

In die hooggeregshof het regter Burton Fourie vanoggend gevra dat hofsake soos Die Waghond v Oudtshoorn Munisipaliteit vermy moet word. Hopelik neem albei partye dié uitspraak ter harte.

Drewan Baird. George. 23 Augustus 2013.

10h36. The court finds that Oudtshoorn Municipality pay Die Waghond’s cost. This feud cannot be allowed to continue and the court wishes that all concerned come to their senses and that the people of Oudtshoorn be served.

10h22. Uitspraak in Die Waghond v Oudtshoorn Munisipaliteit begin.

10h10. Regter Burton Fourie lewer tans uitspraaak in n ander saak. Die hof is vandag vol…

Drewan Baird. Oudtshoorn. 21 Augustus 2013. 06h00. Regter Burton Fourie het aangekondig dat uitspraak in hierdie saak Vrydag om 10h00 gelewer sal word.

Drewan Baird. George. 19 Augustus 2013. 11h40. Die Waghond se adv Schmidt stel dit aan die hof dat Mills slegs op ‘n punt dat Die Waghond “frivolous and vexatious” is, staatmaak.

Die hof behou uitspraak voor.

Drewan Baird. George. 19 Augustus 2013. 11h25. Die hof, nadat Die Waghond deur die munisipaliteit se prokureur, Hardy Mills, uitgewys is as “vexacious and frivolous”, wil weet waarom hy die munisipaliteit geadviseer het om die inligting aan die Waghond te gee.

Drewan Baird. George. 19 Augustus 2013. 10h45. Die munisipaliteit het die inligting wat Die Waghond eis beskikbaar gestel.

Wie die koste van die regsgeding moet betaal word tans in die hooggeregshof op George aangehoor.

________________________________________________________
DBC Logo slogan list
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to receive updates | Advertise on O!O | Home

10 thoughts on “Waghond v Munisipaliteit

  1. Nou kan ek nie help om te wonder nie, in ag genome die “skikking” met Pierre Nel, of agbare meneer Barrow ook maar van sy koste sal afstand doen, synde dit sekerlik in die belastingbetalers se belang sal wees?

  2. Sugerman hy gaan nog lank die mayonaze van die dorp wees. Hys bleddie smart soos die engelsman se “its not over until its over”. Die DA is drolle wat nie politiek ken nie en hoe om die wetgewing te gebruik om aan bewind te kom nie.

  3. Drewan, rig ‘n mail aan ABSA direksie oor die beperkte kkklassiek bemarking en die baie bloodstellingg wat Barrow gekry het.

  4. en die klipgooier met die beperkte skoolonderrrig is nog steeds die mayonaze vanie dorp

  5. Nee o fok Adrew!!!!!! nou join ek sommer die DTA van ou Dirk Fudch. sal iemand in oudtshoorn vir my stem?

  6. Niklaas is die voorsitter, tesourier., sekretaris, adissionele lede en die hond himself! Die hond is nou vas aan ‘n ketting tot Niklaas terug kom. Ek hoop hy het darem vir die hond kos en water gelos.

  7. Wies die waghond se voorsitter van wie nic opdragte kry? en vir wie wag die hond?

  8. I apologise about the heads! I’ll attend to the publication as soon as I can find a few minutes!

  9. Is Ncolaas al Europa toe? Gaan hy nie wag vir Vrydag se uitspraak nie indien hy dalk wil appelleer?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s