Speaker v Van Wyk et al terug op die rol

Die hooggeregshofsaak oor die DA se kansvattery op 31 Mei is terug op die hofrol

Click to follow @DrewanBaird on twitter

Drewan Baird. Oudtshoorn. 15 August 2013. 14h00. Hardy Mills, die speaker se prokureur in Speaker v Van Wyk et al (Saaknommer 8616/13) het die media gister as volg laat weet:

“Hier is nuwe verwikkelinge, sien korrespondensie hieronder. Ons gaan die saak weer terolle plaas. Ongelukkig is daar nog nie ‘n pil vir domastrantheid nie.”

Mills het vroeër gister só aan Van Wyk se prokureur geskryf:

“It is clear that he (Nic Barrow) persists with the argument that a valid and enforceable settlement was concluded with your clients. This is obviously contrary to the DA’s formal response to the issue at the time.

“In the foregoing and after your email below, I will now proceed to place the The Speaker Oudtshoorn municipality v Van Wyk and others on the court roll for argument.

“I will also amend our prayers to include a cost order de bonis propriis against you and your firm, from the time my client’s with prejudice settlement was firmly rejected by you.

“In fact, your conduct as attorneys herein from the outset of the case certainly justifies such a costs order.”

Alhoewel die “hoofstroom” media berig dat die geding “nie meer te sake is nie” weet O!O-lesers teen hierdie tyd dat slegs O!O weet wat wérklik aangaan.

Daar kom nog swárigheid oor dié “skikking”. Swárigheid.

________________________________________________________
DBC Logo slogan list
Make the call: 076 349 6316
________________________________________________________

Click here to receive updates | Advertise on O!O | Home

4 thoughts on “Speaker v Van Wyk et al terug op die rol

  1. Niemand lees of Volg O!O nie , née seg ek jou NIEMAND in die hele wereld nie.

    MAAR ALMAL WEET wat daain staan
    Vertel dít nou oor.

  2. Die gevolge van die 31Mei oorname duidelik sigbaar,Wie is die man met die rooi stasiewa wat uit die dorp getou word.Natuurlik ons eie stokkies (Hendrik Ruiters)alias No money no petrol no koeki. Moet my nie verkeerd verstaan nie,ek voel regtig vir die vyf wat so lelik om die bos gelei is,of sal ek se deur gewetenloses soos Wessie en Theunsie ingeloop is.Hierdie mense het nie uit beginsel geloop nie, dit is duidelik,eerder vir finansiele beloftes wat nie nagekom is nie. Ed hulle moet deur hul nekke betaal vir daai hofsaak.

  3. Who.. needs..Malema..? THIS is absolutely riveting, the fine detail of the greater machinary at work. Way better than Archie comics. Just a cut above like cirque’d soleil I remain truly spellbound. Oudtshoorn. Wow!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s