Verkiesing op Riversdal

ANC en DA pak mekaar in wyk 7

Kom wat wil tussen die oë feitelike beriggewing van wat
jy waarskynlik selfs nie eens besef jy behoort te wil weet nie

Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier

Klik hier om @OudtshoornO op twitter te volg

Oudtshoorn. 23 April 2013. 06h02. Môre is daar ‘n tussenverkiesing op Riversdal, in wyk 7 van die  munisipaliteit Hessequa. Hessequa beteken “mense van die bome” en dít herinner aan een van die 80′s se voorste plaaslike kommediante, Joe Parker, se ergste grappe. maar dit nou maar daar gelaat.

Terloops, JEF maak vandag geskiedenis met sy éérste Afrikaanse berig! Synde Riversdal meer as 97% Afrikaans is.

Klik hier vir die volledige storie

Klik hier omin te skryf – dis gratis | Adverteer op O!O | Tuis

3 thoughts on “Verkiesing op Riversdal

  1. Grapjas April sal eersdaags beweer dat hy twee Graad 12 oftewel Matrieke het, ja ‘metric’, sowat twee ‘metric’ sand en klip wat nog daar by sy huis le, ne, nou ja toe grote, sy dae is getel !

  2. April was nog altyd ‘n nar en hy sal die vark in die verhaal bly tot lengte van sy dae! Hy kan nie eers behoorlik lees of skryf nie en ek weet ook nie watter taal hy praat nie! Is dit die beste wat die ANC vir Oudtshoorn kan gee as ‘n burgemeester? Jessie Duarte, hoor jy my?

  3. Van grappe gepraat. het jy dié een gehoor: Gordon April, die Burgemeester van Oudtshoorn, sê in vandag se Burger dat hy hom distansieër van inmenging in die administrasie. Hy sê hy is teen korupsie en bedrog en die mense maak hom nou die vark in die verhaal, onder andere dat hy verantwoordelik is vir Lott se dood. En toe raak hy bewoë! Punch line? Maar al wat hy kan sê is dat sy hart skoon is!!!!!!!! HA, Ha, Ha, Ha, Ha

    Goeie een Gordon! Briljant! Asseblief gooi nog ‘n grap. Onse dorp kry swaar en ons het min om oor te lag, maar dankie, jy het my dag gemaak. Ha, Ha, Ha, Ha, Ha!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s