Maxim, van Cope, se muitery

Cope doen niks; die DA doen niks… Ongebléddielóóflik!

Kom wat wil tussen die oë feitelike beriggewing van wat
jy waarskynlik selfs nie eens besef jy behoort te wil weet nie

Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier

Klik hier om @OudtshoornO op twitter te volg

Drewan Baird. Oudtshoorn. 12 April 2013. 06h00. Cope’s John Maxim, an Oudtshoorn delegate to Eden, voted against his coalition caucus on Wednesday. (See the story below.)

On April 10, the day of the Maxim mutiny, I wrote the Cope Boss Mosiuoa ‘Terror’ Lekota:

Dear Mr Lekota

Your John Maxim, Oudtshoorn delegate to Eden, voted against the DA and with the ANC in today’s special council meeting to commence disciplinary steps against the DA mayor.

This is not the first time that I have addressed you on the poor discipline in your party.

Remove Maxim; his petulance is insufferable; his soi disant obstinacy intolerable; his uselessness embarrassing.

Act!

I am

Drewan Baird

And last night:

Uh, any idea yet Mr. Lekota – about what the heck is happening on the ground floor?

I can say with conviction that I know of not a single politician with balls.

I also wrote the local DA leaders – the usual lot, Jac Bekker (constituency head); Peter Roberts (chair) and Wessie van der Westhuizen (caucus leader); and Christelle Vosloo (East Region Manager) and her sidekick, Jaco Londt:

Synde die kiesafdelingshoof; die voorsitter van die kiesafdelingsbestuur; en die voorsitter van die koukus, algar van die DA op Oudtshoorn; en DA Wes-Kaapse Oos-streekfunksionarisse, wat doen julle gesamentlik en afsonderlik – hoofdelik – oor die optrede van julle Cope-alliansievennoot, John Maxim, se muitery gister in die Eden-raad?

Voel gerus vry om elkeen te antwoord; moenie die een vir die ander wag om voor te vat nie.

En moenie na Theuns luister wat julle tot stilte maan nie; dis vrotsleg advies daai!

Laat weet! Ek sien reikhalsend uit na die energieke stappe wat julle doen!

Deathly silence.

Wat ‘n spul ou tannies!

Oudtshoorn. 10 April 2012. 16h15. John Maxim, Cope se Oudtshoorn-raadslid wat Oudtshoorn op die Eden-raad verteenwoordig, het vanmiddag téén sy koalisie-vennoot, die DA, gestem, en vír die ANC toe ‘n komitee aangewys is om die ENS-verslag te oorweeg.

Maar Maxim wou op die komitee dién!

Alle gode en feëtjies en kabouters!!

O!O stel voor die Oudtshoorn DA-koukus beveel by hulle se meesters aan dat Maxim verwyder word.

Maar daar is nie eens ámper iemand in die Oudtshoorn DA-koukus met die kroonjuwele om dít te doen nie!

Klik hier omin te skryf – dis gratis | Adverteer op O!O | Tuis

2 thoughts on “Maxim, van Cope, se muitery

  1. Meneer Baird. Maxim word deur Van der Westhuizen beinvloed. Hoe dan anders? Kyk die saak staan so. Van der Westhuizen kan nie die valbyl( verdoemende verslae) misstap nie. Hy moet dus ondersteuning rondom hom verenig en slegs die KORRUPTE ANC gaan dit vir hom gee. Natuurlik is daar vir Maxim ‘n sweetener ingewerk. Jy krap nou my rug, dan sorg ek later vir jou. Dit is mos hoe dit werk. By my werk mnr Baird het ek nie die luukses waarin mnr Van der Westhuizen baai nie. Ek bedoel Van der Westhuisen paddle rustig voort. Knipoog hier en knipoog daar en siedaar. Homself ontkoppel uit sy penarrie met die hulp van ‘n paar vriende. Net soos die mafia werk. By my werk mnr Baird word ek dissipliner verhoor sonder die beinvloedinf van die proses. By my werk is daar ‘n geloofwaardige proses gedryf deur deursigtige sisteme en prosesse vry van skerminkels soos die KORRUPTE ANC. As ek by my werk skuldig is mnr Baird , dan stap ek. Good baai Meraai. Mnr Baird verstaan mos ne?

    Nou hoekom verstaandie DA dit nie mnr Baird. Hulle verduidelik nie eers vir stupid mense soos ek en jy nie mnr Baird. Hulle het hulle dronk gedrink aan die mag wat ek jy aan hulle by die stembus gegee het. Die kieser se moer!

    My messteek vanoggend is nie net gemik op mister Van nie. Ek steek ‘n hou na elk van die prosesse wat deurspek is met onbevoegdheid, ruggraatloosheid, leierloosheid en die gebrekkige wil om geregtigheid te laat geskied. Voorbeelde hiervan is legeo.

    Maar nou ja mnr Baird. U weet mos daar is weer ‘n verkiesing op die horison. Eersdaag sal die ou spulletjie kom aanklop vir finansiele hulp ensovoorts. Miskien sal ek dan ook maar net knipoog…… En se watch my next mooooooove my bru.

    Nou ja mister Van dan se ek maar swem Jannie swem. Ek merk ‘n paar haai vinne innie water. Maar jy’t niks om te worry nie. Die vinne is blou met DA op geskryf en hulle het nie tanne nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s