KKNK: O!O se keuses

Kyk dié shows. En die kuns!

Kom wat wil tussen die oë feitelike beriggewing van wat
jy waarskynlik selfs nie eens besef jy behoort te wil weet nie

Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier

Klik hier om @OudtshoornO op twitter te volg

Oudtshoorn. 29 Maart 2012. 12h15. As jy net ‘n paar shows kan kyk, kyk dié:

• Dorothy/60 Jaar;
• Op Dees Aarde;
• Oskar en die Pienk Tannie;
• Die Rebellie van Lafras Verwey;
• Liefde, Anna;
• Dreams.

En gaan kyk die kuns! Kry die Kunskwartierkaart en stap die roete. Uh, dit gaan langer vat as “15 minute” om die “kunskwartier” te “doen”, maar dis die stap werd.

Klik hier omin te skryf – dis gratis | Adverteer op O!O | Tuis

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s