Nel v Pietersen: Die laaste ronde?

Wen Nel, maak hy die pad gelyk vir vele ander; verloor hy…

Decision makers turn to O!O first for what’s really happening in Eden
… You’re reading, aren’t you!?
Advertise on O!O – click here for details

Click to follow @DrewanBaird on twitter

Oudtshoorn. 28 February 2013. 12h43. Uitspraak is pas voorbehou in hierdie saak.

Oudtshoorn. 28 February 2013. 00h01. After the ANC council reinstated Noël Pietersen (summarily dismissed by the council on 25 February 2009) on the very day that the party wrested control from the DA with the turning of Gordon April, Jurie Harmse and Shepstone Billy on 3 August 2010, the DA decided to challenge the appointment.

But the party needed an individual to bring the action. And Alderman Pierre Nel stepped up…

Op 7 Junie 2011 het regter Nathan Erasmus bevind dat die gewraakte besluit van die raad om Pietersen weer aan te stel ‘n besluit was om ‘n saak te skik eerder as ‘n besluit aangaande die heraanstelling van Pietersen.

Hy het voorts bevind dat die besluit van ‘n uitvoerende aard was en derhalwe nie hersienbaar is nie.

Pierre Nel vra die appèlhof vanoggend om hierdie uitspraak tersyde te stel.

Die saak kom neer op ‘n enkele aspek: Was die raadsbesluit om Pietersen as munisipale bestuurder aan te stel (nádat die raad Pietersen vroeër eenparig op staande voet ontslaan het) ‘n “administratiewe handeling” itv die Wet op Bevordering van Administratiewe Geregtigheid, of nie.

(Klik hier vir agtergrond en konteks.)

Die algemene konsensus is dat hierdie saak ‘n wesenlike impak sal hê op raadsbesluite in die algemeen: Het ‘n besorgde individu die reg om hom op die hof te beroep oor raadsbesluite wat die individu as nadelig beskou?

Verloor Nel vanoggend sal hy aanspreeklik wees vir enorme regskoste.

Die DA het aanvanklik onderneem om die koste van die geding te betaal en ‘n brief van die voorsitter van die DA se federale raad, die hoogste gesagstruktuur in die party bevestig hierdie onderneming.

Maar die laaste betaling is eers na weke se gebed en smeking ontvang en dit is ‘n ope vraag of die DA Nel se koste gaan dek indien die appèlhof vandag teen die raadsheer bevind.

DREWAN BAIRD COMMUNICATIONSensaytional – 076 349 6316
Making sure they see it your way
________________________________________________________

Click here to receive updates | Advertise on O!O | Home.

One thought on “Nel v Pietersen: Die laaste ronde?

  1. Alle sterkte aan Pierre. Wie weet wat die hof se uitspraak sal wees, maar een ding is seker as hy verloor kan hy maar die DA se belofte op sy pensie skryf en met sy mou afvee. Ons weet tog almal ‘n DA belofte is net mooi niks werd nie. Ek voorspel hy sal moet hof toe met die DA as hy die onderneming wil afdwing.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s