Avontuur; Pietersen; Mogale charged

Theft; fraud; contravening the MFMA

No holds barred in your face factual reporting
even of what you may not realise you should want to know

Your advertising is only as good as the people who see it – repeatedly!
You want to do business with O!O readers – people with money and control of corporate budgets.
And you want to reach them behind their desks, making decisions!
Click here

Click to follow @DrewanBaird on twitter

Oudtshoorn. 30 January 2013. 09h15. O!O thanks a particular SIU official, a particular SIU agent, and a particular DPCI officer, all who will remain anonymous at this time, for their commitment in bringing the charges against Avontuur, Pietersen and Mogale.

And O!O thanks George Kersop of Afriforum Oudtshoorn for his indefatigable efforts to see action!

Well done all.

Oudtshoorn. 29 January 2013. 13h15.

Here is the Charge Sheet

You be the judge.

Click here to receive updates.

Advertise on O!O

Click here to return to the title page.

9 thoughts on “Avontuur; Pietersen; Mogale charged

  1. Ditto Willempie, ditto.
    Dis nie meer lank voordat ‘has been Theunsie’, Bredell,Winde Grant en Zille by die Publieke Beskermer aangegee gaan word vir growwwe versuim in die uitvoering van hul publieke pligte wat die publiek grotendeels tot nadeel strek. As die “mediocre men” nie eens behoorlike saakwaarneming kan of wil toepas nie, is dit hoogtyd dat hul opdok en die trekpas kry en die “gravy” te gee aan diesulkes wat ywerig, bevoeg en skoon is !

  2. Welgedaan, Drewan en Nick, welgedaan. Dit is voorwaar ‘n voorbeeld van “put-your-money-where-your-vir-mouth-is” vir ons almal. Julle het julle civic duty gedoen.

    Maar nou ontstaan die vraag vir my: Om hierdie soort van openlike bedrog en diefstal by munisipaliteite to ontbloot en die nodige stappe te neem is tog sekerlik deel van die oorsigrolle van die LUK vir Plaaslikeregering en die LUK vir Finansies.

    Hoe is dit dan dat Bredell en Windy en hulle departemente van g’n sout of water geweet het nie? Kom die storie werklik vir hulle as ‘n groot surpraais, of het hulle eenvoudig nie hulle werk gedoen nie?

    Al daardie oortredings van die MFMA is mos dinge wat die Dept van Finansies deurlopend moet dophou. Blykbaar het hulle dit nie gedoen nie.

    IP, so van die amptenary op Plett gepraat, ons is tog almal via O!O bewus daarvan dat verlede jaar op Plett, daar growwe oortredings van die MFMA was. In hierdie geval nie die amptebary nie – hulle het daarteen gewaarsku – maar die raadslede. Daar is bewyse ook dat hierdie kriminele oortredings deur die raadslede in werklikheid die munisipaliteit reeds veel meer gekos het as die paar honderd duisend waarvan daar op Odn sprake is.

    Boonop weet ons dat beide Bredell en Windy wel deeglik bewus is van wat daar gebeur het. ALMAL wat O!O lees weet daarvan, en dit is ‘n feit soos ‘n koei dat die hele DA kabinet getrou O!O lees.

    WIE GAAN DIE KRIMINELE KLAGTES IN HIERDIE GEVAL AANHANGIG MAAK????

    BOTHA?
    BREDELL?
    GRANT?
    WINDY?
    ZILLE?

    Ons moet seker nie te opgewonde raak nie. Ons staan voor die deur van ‘n verkiesing en as daar nou sulke klagtes van die DA teen hulle eie mense op Plett moet kom, wie gaan stemme werf om hierdie “mediocre white men” in hulle lekke joppe te hou?

    Of gaan daar ‘n wonderwerk gebeur en net een van hierdie mense gaan hulle ampseed eerbiedig en doen wat hulle in 2009 voor die Here gesweer het hulle gaan doen – die landswette toepas en eerbiedig?

    Nee, dit gaan ‘n Drewan Baird of ‘n Nick Barrow vat. Iemand met murg in die pype. Iemand met die nodige ballas.

    Ek wag in spanning.

  3. Ditto, Die Stem, Ditto
    ODN publiek is Baird en Barrows ‘big time’ verskuldig, so ook die mannetjies op die klagstate as hul die hemel nog wil haal !

  4. Feit van die saak mnr Baird is dat dit wat vandag gebeur het die resultaat is van twee burgerlike persone wat hul rug reguit gemaak het en gese het tot hiertoe en nie ‘n duim verder nie. Die twee persone is ene MISTER BAIRD,alias die KLITSGRAS en die Staffie, cum Jack Russle, alias die WAGHOND of beter bekend as ene Nicolaas Barrow!!!!!!!!!! Vat ‘n buiging menere!! Julle volgehoue AKURATE beriggewing pluk nou die vrugte en al die mense van ons dorp gaan daarby baat vind. Anders gestel, Wat sou die situasie gewees het as julle nie betrokke was nie. My vraag is nou die volgende. Die ANC raad wat dominee Pietersen weer aangestel het was tog sekerlik bewus van wat aangegaan het? Dis mos hulle MAN wat hulle vir ‘n tweede keer aangestel het en dit nadat hulle hom die eerste keer gefire het. Nou wat nou? Sal iemand binne die ANC, wie se ligte nog aan is asseblief verduidelik. Dit is tog wat binne enige redelike besigheid sal en moet gebeur. Verduidelik hoe julle so misgetas het en so kon fouteer.

    Ek hoop net dat die politieke partye ‘n les hieruit sal leer. Kyk oor julle skouer. Mister Baird en Mister Barrow gaan julle kom haal………….kry ek dan nou so ‘n koue rilling hier teen my rug af……hierdie twee menere gaan karakters word waarmee ma’s hulle kinders gaan bang maak as huule stout was….pasop, KLITSGRAS en die WAGHOND gaan julle kom vang……is so ne meneer April?

  5. Die KLAGSTAAT is oop vir die publiek om te sien – alte PRAGTIG !!!!
    Ek hoop iemand bind dit in boekvorm om saans vir die beskuldigdes se kinders en kleinkinders voor te lees. Die wonderlike stoffasie waarvan die voorouers gemaak is, en hul het gedink hul gaan daarmee wegkom !
    Gaan dit n kwessie word van Burgersdorp tot Blikkiesfontein of dalkies Pollsmoor?
    Gaan dit n geval word van Oudshoorn tot ou lappe, van Parklands tot Pollsmoor of van n Lyksbesorger tot by Lakeside, draai daar links en Pollsmoor is net af in die pad ?

    Ek hoop Gordontjie neem haarfyn kennis want die klip en sand saak is maar die kleinste van sy bekommernisse. So ook alle ander onbevoegde en korrupte amptenary, neem kennis !!.Die amptenary op Plett moet ook mooi loop, hierdie is die begin van nog GROOT DINGE !
    “Let the show begin until the fat lady stops singing !!!!”
    Gaan al hul ‘illegal gains” nou aan regskoste bestee word met hul persoonlike reputasie aan flarde ? What was the point ? Wat moet hul kinners en kleinkinners van hul dink – ook weer apartheid se skuld ? Ai boys, hoe dom kan n mens wees ? DIS MAAR DIE BEGIN !!!

    Wil iemand maar asb vir die EAAB (Estate Agency Affairs Board ) in JHB ook laat weet oor wat by Avontuur en genote aangaan sodat hul ook ondersoek kan instel na hierdie ‘conveyancertie’ van ODN, net vir ingeval, groot asb !

  6. A happy new-year to all.

    Nice charge sheet. for a moment I got all excited, but then I remembered what happened a few years ago when our own Bitou Bende got caught elbow-deep in the cookie jar. Charges were laid and eventually years later charges were laid again, 2nd tome by the MEC for Local Gov at the time. (No! Not Bredell,)

    Anyway, to cut a long story short. SIU investigation. Looooooong police investigation followed. Eventually two of the Bende, Seitisho and Wildeman were arrested, appeared in court and were charged.

    Postponement after postponement followed and eventually, just minutes before the actual start of the hearing, the prosecutor was instructed to withdraw the charges.

    As I recall Billy Bunter Grant had run with this issue as his own work and had vowed with hand on heart to see them both in jail.

    The excuse given by the prosecuting authority at the time was, I think, because this sounds very weird and unlikely now, but something along the lines of : that it had all happened a long time ago, that Seitisho had in any event paid back most of the money he had admitted to stealing and another one or two in similar vein.

    Billy Bunter was apoplectic and vowed to take the prosecutor’s decision on review to the highest court. That was around about the 2009 election and we have never heard a peep out of Billy on the matter since. Bottom line is, there was intervention from the very highest level of the Department of Public Prosecutions to ensure that a rock solid watertight case against two small time ANC crooks, one of which had confessed to fraud and theft have gotten off scot free.

    All these guys have to do is brazen it out and hang tight and eventually when sufficient time has passed the ANC big boys will issue the necessary instructions to make all their troubles disappear.

    Question remains. Who is the complainant? Was it Bredell? Was it Wessie? Maybe it was Paulse before he lost interest in the parched meadows of Oudtshoorn and opted for the green fields of plenty in Plett.

  7. Ek wens my rekenaar kon daardie ‘Charge Sheet” oopmaak
    Sou gelaaik het om te sien watse moeilokheid hierdie klonge in die gesig staar.
    Jy is of eerlik, of oneerlik, PUNT
    Dis veral Doomsie wat aan die pen gaan ry met sy kruisie by die verkeerde plekkie, plaas van om sy nek

  8. I would like to know who laid the charges. In a perfect world the charges would have been laid by the present municipal powers – please tell me that it is so. Or is this again a case of theft fraud and screwing over the tax payer which was exposed by an individual who had the balls?

  9. Ons kan dankbaar wees dat in hierdie deurmekaar land van ons mense nog vervolg word, indien hulle ons belasting betalers se geld steel. Indien skuldig bevind mag die wet toegepas word en die beskuldiges ordentlik gestraf word.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s