Nou is dit lagwekkend – die ganse vliegskool-debat

Die geroesemoes is so futiel as wat dit lastig is

No holds barred in your face factual reporting
even of what you may not realise you should want to know

Your advertising is only as good as the people who see it – repeatedly!
You want to do business with O!O readers – people with money and control of corporate budgets.
And you want to reach them behind their desks, making decisions!
Click here

Click to follow @DrewanBaird on twitter

Oudtshoorn. 26 Januarie 2013. 07h30. Tydens die Koue Oorlog is daar beweer dat ‘n kernoorlog in die Midde-Ooste dermiloene lewens sou eis en ondenkbare infrastrutuur- en natuurlike hulpbronverwoesting sou meebring… En dat die landsgrense skaars minimaal sou verander.

Gevolgtrekking: Nie die moeite werd nie. Duh.

So is dit met die “Vliegskool-Debat”.

Die vliegskool is hier om te bly.

Ag, get over it. Ek het géén mandaat om namens AIFA of TFASA of AVIC te praat nie.

Hier is mý mening. Alle mening op O!O, behalwe die leserskommentaar, is mý mening, tensy ek die teendeel aandui.

Council Resolution 63.38/11/10 dated November 23 2010, approving the use of the aerodrome by TFASA and AIFA and also to erect a hanger settled the matter, rightly or wrongly, settled the matter of the flight school. Period.

That the council fubar’d* summat awfull should not surprise even the most naïve observer.

Oudtshoorn has an idiot council. As I’ve said, mine opinion.

The DA council of 2007-2010 could not manage the airport matter. The ANC council after the DA cannot manage a beach in Bloemfontein.

Om te kla en te kerm oor die misrabele onvermoë van die raad is eintlik, soos ek uit ondervinding kan sê, ‘n f…n mors van tyd.

Woensdag was daar andermaal pêre toe die noodsaaklike kennisgewing “Ongevraagde Bod: Verhuring van gedeelte van munisipale eiendom: Oudtshoorn Lughawe” die eerste maal in die pers verskyn het.

Die kennisgewing word vereis in terme van die proses wat van meet af aan deur die raad befomfaai is.

Steur jou skaars aan die proses.

Mý mening: Die vliegskool gaan op Oudtshoorn bly totdat die bestuur van die maatskapy wat die vliegskool bedryf besluit om elders te vestig.

Raait. Kom ons raas nóg ‘n versie.

Ek, egter, het ander verpligtinge vandag: ek moet hare was.

Alle gode en feëtjies en kabouters!

Magtag!

* FUBAR: Military speak for Fucked Up Beyond All Recognition.

Click here to receive updates.

Advertise on O!O

Click here to return to the title page.

2 thoughts on “Nou is dit lagwekkend – die ganse vliegskool-debat

  1. Toestande op Oudtshoorn sal aanleiding gee dat die vliegskool wat ‘n belangrike inspuiting op Oudtshoorn behoort te wees ook noodgedwonge verskuif sal word George toe. Oudtshoorn is al klaar besig om homself dood te bloei en daaglik word daar net nog meer are afgesny en verrotting is al so erg dat die proses nie maklik omgekeer sal word nie.

  2. Perhaps you must transfer to latin for those that dont understand english

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s