DA crushes Independent

Ward 2 votes overwhelmingly DA

News with intent!

Your advertising is only as good as the people who see it – repeatedly! You want to do business with O!O readers – people with money and control of corporate budgets. Click here

Click to follow @OudtshoornO on twitter

Oudtshoorn. 5 December 2012. 23h00. The DA probably would have spinned a similar result in a ward the party has never contested before… But it has to be accepted that the DA scored a crushing victory over the Independent candidate, Francois Geldenhuys.

DA – 2060; Independent – 190; DA wins ward 2 Bitou by-election with 91.55% of the vote.

O!O will analyse the result on Thursday.

Click here to receive updates.

Advertise on O!O

Click here to return to the title page.

10 thoughts on “DA crushes Independent

  1. Dis so duidelik soos daglig, die DA het die morele geveg verloor en slegs 56% stemme is uitgebring. Wat het van die ander 44% geword, gatvol vir die DA ??? Wie weet. Hier kom drama en die nuwe kindergarten politikus, Mr Craig gaan dit baie moelik vind om met “street wise politici’ te kompeteer en voortgesette DA wanbestuur en korrupsie te ignoreer. “They will play him like a puppet” vra maar vir Brummer

    Dis een ding om n veilige vesting te herverower, n heeltemal ander uitdaging om die DA uit die “Bitou Gutter” uit op te tel en hul kiesers te oortuig dat hulle n “reconditioned” party is

    Met die klomp oneerlike en onbevoegde DA en ANC mense daar gaan hul die pyp net eenvoudig nie kan rook nie en tyd sal dit bewys. Sterkte Craig.

    Geldenhuys, moenie weggaan nie, jou tyd sal kom en ek sal die Appel by die Verkiesingskommissie verder neem as ek jy is. Sterkte !!

  2. Aan Correspondent. Destyds ‘n dokumenter gekyk oor Idi Amin. Hy swem saam met sy kabinet en kom heellaaste. Hy draai om en kyk na die kamera en se” I came first ”

    Ja, dit is reg, die DA het die verkiesing gewen en ek sou ook waarskynlik vir hulle gestem het maar die feit bly staan dat hulle die morele oorwinning verloor het gegrond op integriteit en deursigtigheid. So my vriend die correspondent, haas jou langsaam voordat jy opgewonde die straat af huppel. Dis soos om ‘n broer in die tronk te he. Jy bly lief vir hom maar jy is skaam om met hom geasosieer te word. Ek hoop jy gaan nou aandring om antwoorde te kry op al die vrae. Of is jy ‘n BOETMAN?

  3. Hoe’t Theuns Botha nou weer gesê… “Please don’t respond at all”.

    Die mense van wyk 2 het inderdaad hard en duidelik gepraat: Los ons uit, ons is heel gelukkig met die status quo.

    Dis die mense van wyk 2 se reg om te stem soos hulle reken hulle moet ten einde “freedom and the pursuit of happiness” te verseker.

  4. Vox Populi. The people has spoken. Down boy, sit! Inderdaad, feit bly egter staan dat GEEN antwoorde aan die mense van wyk 2 verskaf is wat deur mnr Baird geopper is nie. Al die vrae was geloofwaardige vrae gebaseer op feite. Vrae wat verrykende gevolge inhou vir Plett en al sy mense as gevolg van situasies geskep deur die party wie sopas 92% van die stemme op homself gevestig het.

    Sal die 92% mense wie nou vir die DA gestem het aandring op die antwoorde, wat sekerlik aan hulle verskuldig is, of gaan hulle bloot aan met hulle lewens? Soortgelyk aan die era van die eertydste Nasionale Party. Die ooms met die grys pakke en swart skoene het gepraat. Plett se kiesers is tog sekerlik intelligenter as dit!

    Wat tans gebeur is niks anders as wat die ANC kiesers doen nie. Zuma word gesteun ongeag van die skade wat hy aanrig, en niemand vra vrae nie.

    Tragies! Ek sou verwag het dat die Plett mense ten minste sou aangedring het op antwoorde op die vrae. Shame.

  5. The shadow of victory is dissillusion – Winston Churchill.
    It is evident that the DA would have won anyway, so why did they spread such lies and rumours regarding Mr Geldenhuys? I hope Mr Craig proves me wrong and is able to stand up to the blue machine and do what is right for Plett.

  6. WAYNE ROBERT CRAIG DEMOCRATIC ALLIANCE won 91.56% poll 56.37%,,,

  7. More of the same DA MISMANAGEMENT for Bitou and i challenge Colin Bell to come and explain himself and the pathetic DA’s “turn-around-strategy’s RESULTS in 6 months time.

    How about that challenge Colin, The Pied Piper by proxy for the DA !!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s