ANC, Icosa, NPP-raadslede moet opdok!

Die vermorste geld van die Mnyimba-fiasko moet verhaal word!

Nuus met méning!

Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier

Klik hier om @OudtshoornO op twitter te volg

Oudtshoorn. 22 November 2012. 00h30. Die DA-raadslede het hoofdelike stemmings aangevra toe die raad thandekile Mnyimba aangestel het en toe die raad besluit het om die hooggeregshofuitspraak van 1 Junie, wat Mnyimba se aanstelling ab initio ongeldig verklaar het, te apelleer.

Dié besluite van die ANC-Icosa-NPP-kabaal het Oudtshoorn se belastingbetalers veelvoude van honderde duisende rand gekos.

Dié geld moet van die ANC-Icosa-NPP-raadslede verhaal word.

O!O kan maar net wonder waarom die DA nog nie aangedui het dat die sameswerende koalisie vir die geld gedagvaar gaan word nie.

Wie gaan die leiding neem? Wie gaan optree teen die onvernatwoordelike raadslede wat willens en wetens geld soos skottelgoedwater laat drein het?

O!O kan nie insien dat die DA die kroonjuwele het vir dié jop nie.

Maar iemand sal moet voorvat om die belastingbetalers se vermorste geld te verhaal!

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s