Wiele vir ‘n wenner!

Gordon se nuwe vroem-vroem

News with intent!

Your advertising is only as good as the people who see it – repeatedly! You want to do business with O!O readers – people with money and control of corporate budgets. Click here

By: TwitterButtons.com

Click here for an invitation to subscribe to urbi

Oudtshoorn. 15 November 2012. 16h30. Menéér! Kyk nou net dié wiele!

A R400,000 brand new, black – of course – Ford Kuga for the Executive Mayor of the Greater Oudtshoorn with, as the High Court found limited education.

Foei. Gordon wou nie hê “die media” moes foto’s neem nie.

Maar, soos Gordon destyds in die gelykheidshof gekla het: “‘n Mens kan jou nie draai nie dan weet O!O daarvan! ‘n Mens kan nie so leef nie!”

He-he.

Click here to receive updates.

Advertise on O!O

Click here to return to the title page.

5 thoughts on “Wiele vir ‘n wenner!

  1. “‘n Mens kan jou nie draai nie dan weet O!O daarvan! ‘n Mens kan nie so leef nie!” Gordon April

    Ai Agbare meneer die Burgemeester. Doen net jou werk behoorlik, openlik en deursigtig met die nodige vaardigheid, dien die mense van Oudtshoorn soos jy onder eed onderneem het om te doen, en ek is oortuig daarvan dat O!O steeds daarvan sal weet maar dit sal jou lewe baie makliker maak.

  2. Net vir interresantheid , toe ek in 1967 in Oudtshoorn gekom het ,het Mr Kleinschmidt in baie statige groot man ,altyd netjies geklee in n’ swart pak en onderbaadjie en met n’ dik Kubaanse sigaar die nommer CG 1 op sy swart Humber Supersnipe gehad, hy was die mede eienaar van Prins Vincent . Maar na vele onderhandelings [ en wat ook al ] het Michael Schultz die no vir die munisipaliteit bekom, Hy dws Michael Schultz ry nou nog met CG 2 in die Kaap rond [ lewe hy nog ? ]

  3. Ag nee menere nou is julle kleinsiellig. Wees groot genoeg en gun die BM, wie dit ookal mag wees, die gebruik van ‘n amptelike motor. Julle onnodige krapperigheid herinner my aan die volgende: Twee matrose wat besig is om die dek met besems skoon te was terwyl die skip op stormagtige see vaar kompeteer vir bevordering en is in ‘n hewige stryd gewikkel waarop ‘n reuse brander die een matroos genaamd “Gorden die ketting draer” met besem en al oorboord spoel waarop die ander matroos dringend na die kaptein gaan en se dat “Gordon die kettingdraer” die besem gesteel het en oorboord gespring het!’
    So terloops, het die KETTING se driver ‘n wit lisensie?

    Die roepnaam “DIE KETTING” klink nogals van pas. Veral as jy die KETTING met die kort mannetjie sien aankom. Of sal ons praat van “HALSBANDJIE” Dit gaan nie oor die hond nie maar oor die HALSBANDJIE. Gorden word juis rondgelei deur ‘n ketting wat aan ‘n halsbandjie vasgemaak is. Nou ja dan kan ons hom maar seker “THE DOG”NOEM want hy lig sy been op teen alle wetgewing.

    Geniet jou kar, “GORDEN THE CHAIN” Alias “GORDEN THE DOG” En as jy dan jou been wil lig, gaan pis teen jou eie kar se wiel!

  4. I just hope the mayor realizes that the use of this vehicle is for official purposes only. That is for functions requiring the wearing of the mayoral chain of office. He gets paid a vehicle allowance for the use of his own car for all other purposes. Should CG 1 be used for purposes other than described above is a misdemeanor and should be treated as such. The car belongs to the town not to him. Up to now according to my information, a Chev Aveo belonging to the municipality has been misused where his own car for which a car allowance is claimed, I believe, should have been used, especially for commuting to and from work. Keep your eyes open folks, another fraud case pending? I hope they keep a log book as is required.

  5. So jammer wanneer mense niks gewoond is, EN DIT WYS ! Seker maar die beperkte opleiding se skuld, nooit syne nie, die inwoners sukkel, word uitgebyt en die mannetjie kry nuwe wiele.
    n Absolute skande en klap in die gesig van al die minder bevoorregte Oudshoorners
    As hy nou n punt wou maak, sou hy n fiets gekoop het, of destyds soos Jeremy Kronin van die Kommunistiese Party, met n klein Jetta oor die weg gekom het, of soos Ghandi, GELOOP het.

    Maar nouja, Gordon is geen , GEEN Kronin, of GHANDI nie, hy soek hom die baie geld en wil sommer by Parlaaiment instap as hy sy sin kon kry (without nogal been elected), want hy is mos n jong wat het ‘ge arrive” tenspyte van sukkelende gemeenskappe om hom.

    Se vir my Gordon, as dit nie n totale skande is nie, wat is ? Wat anders dan is n Trogvreter, verduidelik vir ons ?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s