Plett Business Chamber unites behind Independent Movement!

“We believe our decision to support an independent balance of power is progressiveness in action…”

News with intent!

Your advertising is only as good as the people who see it – repeatedly! You want to do business with OO readers – people with money and control of corporate budgets. Click here

By: TwitterButtons.com

Click here for an invitation to subscribe to urbi

Oudtshoorn. 15 October 2012. 11h10. On the eve of the DA’s first public election meeting tonight, the Plettenberg Bay Business Chamber announced moments ago that it is backing an independent candidate against the DA in Ward 2.

In an email to members, the Chamber’s Barries Ferreira says:

Dear members,

We are sure that by now all of you are aware of the by-election in ward 2 that will take place  on the 5th of December 2012, in order to fill the vacancy in Council due to the tragic passing of councillor Charles Dreyer.

We have stated on many occasions that the Plett Business Chamber is a non-political organisation. We stand for what is good for business in town and against what is bad for business in town- a simple principle.

We however believe that this election is crucial to shape the future of our town, and that of business in this town. We therefore made the attached statement as unanimously agreed on at an urgent special committee meeting held on Sunday the 14th of October 2012, in order to accentuate how important it is that everybody in ward 2 vote and that you seriously consider the candidate that you vote for.

Please take note that the PBC committee took the following unanimous decisions at a special committee meeting held on 14 October 2012:

1. The PBC pledges its support for an independent candidate for the upcoming by-election in Ward 2.

2. PBC member Francois Geldenhuys (“the candidate”) last week announced that he will stand as an independent in the election and PBC wishes to pledge its support to him.

The decision of the committee was based on the following:

1. The committee is of the opinion that it is in the best interest of business in Plettenberg Bay that the PBC get actively involved in the shaping and planning of our town’s future.

2. The committee is of the opinion that the town should be run as a business and thus in line with the normal internationally accepted principle of the accountability of directors towards its shareholders.

3. The PBC remains non-political and is not affiliated with any political party.

4. We believe our decision to support an independent balance of power is progressiveness in action and in compliance with the above mentioned principle.

5. The candidate together with other independent candidate (s) will present his manifesto and participate in a preliminary election process to be held on Tuesday, October 23 in the Piesang Valley Community Hall. Should the candidate win the preliminary election process he will progress to stand in the December 5 by-election.

6. The candidate has subscribed to a “recall policy”. This means that voters can recall him at any time after December 5 and before the next election if they are not satisfied with his performance as a councilor and/or if he decides to go into a coalition with any political party.

7. If the recall policy is enforced by the majority of the voters in Ward 2, the independent will be obliged to resign the seat.

Click here to receive updates.

Advertise on OO!

Click here to return to the title page.

18 thoughts on “Plett Business Chamber unites behind Independent Movement!

  1. Toe die Republiekeine en Demokrate gesit en debateer het wat sal die gewildste besluit wees hoe om die ekonomiese ramp te hanteer destyds in Amerika het die ekonomie met miljarde geval in die tussen!! Waar’s al die ander besigheidskamers??? Doen net die REGTE ding ouens, en terloops, dit sal toevallig ook die GEWILDSTE wees. Lyk my net Plett se sakesektor het breins en insig, of anders is dit net hulle wat bolls het…….hoop maar eerder vir almal se onthalwe dit is laasgenoemde…….

  2. Nou hoekom de hel het Oudtshoorn dan nie enige onafhanklike kandidate nie? As daar wel 1 of 2 is , bly die vraag of Odn se sakekamer agter hom/haar sal staan?

  3. Die groot geheim hier is om die inwoners van wyk 2 – die mense met die stemme – te oorreed om die 23ste se debat by te woon, en om dan hul gewig te gooi agter die kandidaat wat op daardie aand gekies word. Ongelukkig (en ek hoop van harte ek word verkeerd bewys) is die kiesers nie gewoond aan hierdie soort van verkiesing nie, en sal hulle waarskynlik maar net blindelings vir die DA stem. Die groot uitdaging is om die kiesers op te lei om te besef watter mag hulle het.

  4. Ek wou vannaand na die DA vergadering toe ry om te hoor wat hul plan is met die stryd en of hulle oop is vir openbare debat. Ongelukkig kon ek nie verder as 10 meter vorder vanaf my huis op die strand nie agv al die potholes…….Dit vat seker nie 18 maande om ‘n pothole reg te maak nie?

  5. Dis nou een van daardie ledige dae vandag, dis die wat ek so baie praat, vergewe tog.

    Die DA se perd is Wayne Craig. Maar… hy is niks anders as ‘n pop van die DA nie. As hy nie is nie, sal hy baie gou onder sy gat geskop word soos die DA maak met mense wat nie wil saamgaan wanner die DA besluite neem wat teen die beste belang van Plett of waar ookal is nie. Die mense van wyk2 sal moet kies tussen wat goed is vir die DA en wat goed is vir hulle wyk en dorp. Dit is hoe eenvoudig dit is. Stem jy DA, stem jy DA. Klaar, dan kan hulle maak soos hulle wil en bogger wat die plaaslike outjie daarvan se. Kyk maar na wat hier aangaan sedert Mei verlede jaar.

    Colin, ja. Maar ek stem nie saam dat Drewan se opsomming reg is nie. Lees mooi wat hulle eintlik se. Ek hou van die idee van ‘n valbyl stryd, net jammer die DA sal seker nie hul eie kandidaat aan so ‘n debat wil blootstel nie. Of, miskien is ek verkeerd. Laat die sg onafhanklikes mekaar uitsort op die 23ste en dan kan daar mos ‘n lekker groot debat gehou word tussen wie ookal daar wen en die DA se man. Manu a manu. Man op man. Dan kan die kiesers mos sien hoe hulle opweeg nog VOOR hulle gaan stem. Daar kan natuurlik nog ander mense ook uitspring wat wil staan.

    Drewan, gebruik tog jou invloed by die DA en oorreed hulle om deel te neem aan ‘n lekker no holds barred debat voor die verkiesing. Toe man!

  6. Wat se die DA nou ?
    Grant, Theuns, Ivan en Zille gaan hulself binnekort nog bemors, maar nie Rip van Bredell nie — hy slaap nog rustig voort soos altyd. Hannes, het jy al vir Bredell gaan wakker skud en hom vertel dis tyd hy bedank,andersins gaan jy nog voor hom loop !

    Ek hoop van harte die ODN Sakekamer neem n blaadjie uit die uitdaging wat die Plettenbergbaaise Sakekamer aan alle lokale Politici uitgegooi het.

    Dinge raak nou warm vir die DA en hul GROOTSTE “MAGMERRIE” is so te se al amper verwesentlik. Ons wag net vir die 5 Desember uitslag, n ONAFHANKLIKE formaliteitjie !

    Sterkte ONAFHANKLIKES, VIVA vir diens, skoon en opgewasse regering !!

  7. Komaan ouens dit is mos nou nie so moeilik nie. Ek moet die 5de kies tussen Wayne Booth of Cook of wie ookal en die gesamentlike “blue chip” breinkrag van die hele land wie of woon of miljoene rande se eiendom hier het? I rest my case. Well done Plett Besigheidskamer, ek het geweet julle is meer as net ‘n paar mooi gisiggies!

  8. Ek sien jou punt Willempie maar glo Drewan som die boodskap akkuraat op. As ek dit reg verstaan is Geldenhuys ‘n lid wat homself (tot op hede) beskikbaar gestel het en hulle ondersteun hom. Hulle noem ook duidelik dat enige ander kandidaat mag deelneem. Dit beteken mos die beste ou die aand van die 23ste gaan die mense se stemme op hom trek. Dit klink vir my baie regverdig.

  9. Ek dink die sakekamer sê dat hulle hul lid ondersteun, maar dat die kandidaat wat die primary wen die wykskandidaat sal wees!

    Die belangrikste ding is dat die PBC téén ‘n politieke party – die DA – verenig.

  10. Jy’s reg Pieter. Met die sakekkamer het ek ook nie n probleem nie, maar as ‘n mens se jy is onafhanklik in die politiek, dan staan jy nie met ‘n organisasie agter jou waaraan jy behoort nie. As jy dit doen in die politiek, dan is jy nie jou eie man nie en dan is jy onder hulle invloed.

    Dit is vir my duidelik dat die besigheidskamer nie mooi gedink het nie. As hulle gese het hulle verkies onafhanklike kandidate eerder as die met politieke bande dan sou dit anders gewees het, maar hulle se hulle verkies spesifiek hulle lid om die job te doen.

    Hulle se duidelik: “The committee is of the opinion that it is in the best interest of business in Plettenberg Bay that the PBC get actively involved in the shaping and planning of our town’s future.”

    Die PBC se dus nou hulle gaan deur hierdie sg “onafhanklike” kandidaat deel neem in die dorpsraad se sake “in the best interests of business in Plettenberg Bay” wat nie noodwendig die best interests of die wyk2 mense is wat ‘n raadslid moet kies nie – of selfs die dorp as ‘n geheel. Dit is die sakekkamer se werk om na die belange van hulle lede om te sien maar nie deur ‘n wyk se raadslid te kaap nie. Hulle moet eerder goeie betrekkings handhaaf met die raad en veral amptenare en raadslede en amptenare ondersteun wat goeie werk doen as om hulle eie man op die raad te wil sit en so dinge te probeer beinvloed. ‘n Sakekamer kan nie “actively involved” raak in die politiek of politieke ligame nie. Hulle het ‘n heeltemale ander rol om te speel en wanner hulle een van hulle eie lede support om dit reg te kry dan is dit nie heeltemal eerlik om na hom te verwys as ‘n “onafhanklike” nie, hy is dan die sakekamer se kandidaat. Finish en Klaar soos ou Selebi gese het.

  11. Willempie, ek ken nie ,maar glo die Sakekamer van Plett.bestaan uit manne wat kan ,kom ons vertrou hul oordeel, die kiesers kan tog ontslae raak van die persoon indien hy nie bekwaan is nie ,en kan hy vervang word ,dit kan nie gebeur met politisie nie.

  12. The principle taken by business chamber is a best one for the town and I hope the time to fool around with the people of bitou will now come to an end.

  13. Dirty Harry!? Wat weet jy wat ek nog nie weet nie, willempie!? Het Clint Eastwood al die movie rights op “One December Day in Bitou” gekoop!?

  14. Drewantjie. Ek wil nie nou al op jou battery pee nie, maaaar….

    Julle moet keer vir die belangegroepe wat al klaar inspring. As jy mooi lees sal jy sien die Besigheidskamer run nou hulle eie man en nie die kiesers van wyk 2 nie. Asseblief manne, julle betree die politieke veld as julle dit doen. Hou julle by die besigheid van die dorp, dis julle job en waarvoor julle lede julle daar gestel het, nie om nou politiek te wil speel nie. Laat die wyk 2 kiesers gaan luister na wat die manne (dalk nog ‘n dame ook?) te se het en gooi julle gesamentlike gewig agter die man wat die beste staan om die job te kan doen in die leeukuil. Dis nie ‘n job vir iemand wat nie die ins en outs van die game ken nie of net liggies betrokke wil raak nie.

    Bitou is in die KAK. Daar is nie ‘n enkelde raadslid op daai raad wat weet wat of hoe om te doen nie. Iemand gaan moet leiding neem en sal moet soos die Engelse se, hit the ground running. Wil Chack Norris nie dalk staan nie. Of Dirty Harry. Dis nie nou tyd vir speletjies speel en belangegroepe om te maneuvre nie. Support die onafhanklikes nie die partye wat die plek opgeneuk het nie, maar wees versigtig om nie belange anders as die van die kiesers te stoot nie, anders is ons terug waar ons begin het.

  15. Wow! Raait, julle ouens is ernstig, sien ek!!! I’m in! Great work Drewan en Hardy!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s