Baird apology to April

WTF!?

News with intent!

Your advertising is only as good as the people who see it – repeatedly! You want to do business with OO readers – people with money and control of corporate budgets. Click here

By: TwitterButtons.com

Drewan Baird. Oudtshoorn. 25 August 2012. 08h00. Clyde Avontuur, legal representative of the Honourable Executive Mayor of the Greater Oudtshoorn, Alderman Gordon April, encouraged Die Son, Oudtshoorn Courant, and Die Hoorn to publish details of the Equality Court settlement ordering me to apologise for disparaging remarks of April’s educational status.

The offending reference to April’s “beperkte formele skoolopleiding“, originally limited to OO readers, is now ringing out across Oudtshoorn and throughout the Western Cape.

Having apologised, I have only one word for “the Honourable Executive Mayor of the Greater Oudtshoorn”: Gotcha!

O, and thank you for the confirmation, Gordon!

Thank you also to the printed media for bringing the “beperkte formele skoolopleiding” of “The Honourable Executive Mayor” – a very important public matter – to the attention of most every man, woman and child in Oudtshoorn and the Western Cape.

Much obliged!

It must be remembered that April’s venerable legal team initially declined to settle and that the settlement was drafted to my satisfaction, having removed also terms I was falsely accused of having used.

The settlement came about by my argument before Court that “gentlemen” can settle anything.

Said Madam Justice Elizabeth Baartman, “I’m inclined to agree with Mr Baird…”

Over and out.

Click here to receive updates.

Advertise on OO!

Click here to return to the title page.

20 thoughts on “Baird apology to April

  1. Ek was by ‘n kliënt en kon nie dadelik reageer nie. Nou hoef ek nie te reageer nie; ek kan dit nie beter stel as wat Sceptic gedoen het nie.

  2. I personally do not see how Mr. Baird did not answer Mr. le Roux’s question. Mr. le Roux based his question on his own assumption and perception. Mr. Baird answered – he followed the letter of a court order. This does not mean he acknowledges any wrongdoing, it does not mean he meant the apology. It means that a settlement was reached and Mr. Baird did exactly what he had to in terms thereof. Nothing more, nothing less. His motivation, intention and was not part of the order.

    “‘n Mens vra normaalweg slegs om verskoning as jy iemand te na gekom het”

    Normally, maybe. In this case? Probably not. In fact, I think by apologising Mr. Baird gained so much more. As he mentioned, now the true issue has been published much farther and wider than just here on O!O.

  3. hoop DAGBREEK koshuis is vir beard n voorbeeld, was april en Schalk le Roux se voetjies en reconcile

  4. Ag, ou John, wat probeer jy tog sê? As jy niks intelligents het om te sê nie, moet dit dan liewer nie sê nie.

  5. oo magtig. is dit tog ni Schalk le Roux wie se broEr KARAKTER vermoor is nie ? hoeveel het hy di courant betaal vir di voorblad ?/ DANKI GOOGLE

  6. Drewan, jy het daai vraag geantwoord soos meeste politici dit sou antwoord, maw sonder om regtig te antwoord.

    Ons het jou verskoning aan Gordon April basies om een rede gepubliseer, en dit is omdat ons voorheen oor Gordon April se saak teen jou in die gelykheidshof verslag gedoen het. Volledigheidshalwe het ons toe die uitslag daarvan ook gepubliseer om ons lesers op hoogte te hou van die saak. Ons het dit dus nie gepubliseer om jou of Gordon April of Clyde Avontuur ter wille te wees of te na te kom nie.

    Volgens die berig vra jy “onvoorwaardelik om verskoning”.

    Ek herhaal my vrae. Indien dit moontlik is, antwoord ja of nee.

    Het jy Gordon April om verskoning gevra omdat jy hom te na gekom het?

    Het jy dit bedoel toe jy om verskoning gevra het?

    Ek vra nie hierdie vrae om moeilikheid te soek nie, maar om insig te kry en dit vir my soort van amusant is.

  7. John, moet nou nie jou onnoselheid openbaar nie. Gaan lees wat ek geskryf het met aandag (as jy daartoe in staat is) en lewer dan weer kommentaar op wat ek geskryf het.

    So terloops: Drewan het ook nie my vrae geantwoord nie.

  8. Schalk le Roux, jy klink oningelig. Jy moet slag gaan kyk wat in julle dorp aan die gang is, lees somer OO dan weet jy ook wat aangaan.

  9. Drewan, na aanleiding van die link na hierdie skrywe van jou wat jy vir per e-pos my gestuur het, het ek dit gelees. Ek wil dit eers duidelik maak dat die kwessie hier nie gaan oor die meriete van Gordon April se burgemeesterskap al dan nie en sy geskiktheid om burgemeester te wees nie.
    Soos ek dit verstaan, gaan dit hier daaroor dat na aanleiding van jou verskyning voor die gelykheidshof het jy met April ooreengekom dat hy die saak voor die gelykheidshof sal laat vaar as jy hom om verskoning vra vir jou uitlatings oor hom. ‘n Mens vra normaalweg slegs om verskoning as jy iemand te na gekom het. By my ontstaan die vraag nou: erken jy dat jy hom te na gekom het? Verder sal ek ook graag wil weet of jy dit bedoel het toe jy hom om verskoning gevra het.
    Groete

  10. @John. Ek glo stellig dis 21, maar sal uitvind. Wou mos al laaaaaankal se dat die sirkus in die dorp is. Kyk net na die plaaslike regering ( en hul media uitlatings!). O ja, en OO as jy dit in die media genoem het was jy verkeerd?

  11. nous it demokrasie se skuld dat APRIL nog nie st 5 kon maak vanaf 1994 , fokkit ek sal hom skoolgeld betaal maar wat is ouderoms beperking vir laarskool ?

  12. Nie geweet apartheid kon jou onnosel maak nie! Seker maar skool gebank en agter die kraalbuur sol gerook! Hehehe

  13. Arme donir. Wee Oudtshoorn. Maar hou Gordon asseblief aan; hy maak die ANC se naam krater.

  14. Ai tog. Daar is geen kuur vir onnoselheid nie. En veral nie vir onnoselheid met grootheidswaan nie. Foei.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s