Vrouedag

Hoe gaan die ANC en Icosa en die NPP op Oudtshoorn en in Kannaland die dag vier!?

Nuus met méning!

Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier

By: TwitterButtons.com

Oudtshoorn. 9 Augustus 2012. 07h25. Icosa se “president”, Jeffrey Donson, is ‘n veroordeelde kinderverkragter.

Icosa se Kannaland-raadslid, Werner Mehoa, is op borg uit nadat ‘n 15-jarige dogtertjie in sy klas, Meshoa is ‘n senior onderwyser (!) hom van verkragting aangekla het.

Die hof moes op 15 Junie hoor dat Hendrik Botha, ANC-raadslid en burkomlid vir finansies, agt vorige geweldsveroordelings gehad het voordat hy op 10 Junie in hegtenis geneem is op klagtes dat hy sy vrou en seun aangerand het.

Die NPP speaker van Oudtshoorn het in Botha se borgaansoek getuig dat die raad nie sonder geweldenaar Botha kan funksioneer nie.

Noujatoe!

Hoe gaan die bose triumviraatjie – ANC-Icosa-NPP – Vrouedag op Oudtshoorn vier?

Waarskynlik nes hulle “skoon regering” en “demokrasie” op Oudtshoor bedrýf!

Vuilspuite!

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

2 thoughts on “Vrouedag

  1. OO – dit is werklik pateties dat ZUMA op vrouedag vroueregte in die nuwe Suid Afrika ophemel en ook sê dat vroue met waardigheid en respek behandel moet word, terwyl dit juis die ANC is wat vroue en kinderverkragters beskerm of geld die wette van Suid Afrika net vir sekere burgers van Suid Afrika. Kinder en vroue molesteerders, verkragters en aanranders behoort uit enige politieke party en gemeenskap geskop te word.

  2. OO – Hoe gaan die ANC en Icosa en die NPP op Oudtshoorn en in Kannaland die dag vier!?
    Antwoord – met uiterste ongemak en skaamte – SKANDALIG

    Hoop ons land se vroue staan op teen mense soos die en Johni,elke dag, elke uur, in die howe, op die strate, in Raadsvergaderings, met petisies, by die stembus – ‘lets get rid of the rot once and for all !!’

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s