Baird, April settle

Here’s the deal

News with intent!

Your advertising is only as good as the people who see it – repeatedly! You want to do business with OO readers – people with money and control of corporate budgets. Click here

By: TwitterButtons.com

Oudtshoorn. 3 August 2012. 13h35. Madam Justice Elizabeth Baartman yesterday morning asked whether the parties, in the Equality Court matter Gordon April v Oudtshoornline and Drewan Baird, had attempted a meeting of the minds…

Adv John van der Berg, for April, consulted his instructing attorney, Mr Clyde Avontuur, “having been roped in at the last minute”, and announced to the Court that no settlement was deemed possible.

And what about Mr Baird? Did he think a settlement was possible?

But of course, My Lady! Settlements are always possible and in this instance demanded as the issue is really about the people of Oudtshoorn.

Baartman was inclined to agree and ordered the parties to meet, and then to reconvene at 14h30.

OO’s fight is with the Mayor, not April. And April, by the reckoning of OO, will not be Mayor come September. No time should be spent on a matter that does not involve the Mayor.

The issue, so OO was informed, was different from what the considerations would have been had the matter be heard in the High Court, or any Court other than the Equality Court.

In the Equality Court “equalness” is considered.

Therefore OO’s right to criticise and even ridicule the Mayor, as a public and elected official, remains inviolate.

But an individual’s educational status, for instance, may not be used to deride because that educational status may be a function of social circumstances beyond that individual’s control – circumstances such as Apartheid, and in April’s case, it was claimed, it was, in fact, Apartheid.

Frankly, having perceived first hand April’s anguish at the reference to his education, I was quite disposed to apologise – I readily admit that it was clear to me that no other reference to April scathed more than this one: Education.

Therefore, after proper consideration, during which the original text was changed a few times, the following settlement between Baird and April was made an Order of Court:

Here then, for the record, is OO’s apology to the Mayor – exactly as the Order of Court demands:

Ek besef dat my verwysing na mnr Gordon April as die ‘standerd 4 klong’ mnr April te nagekom het. Ek aanvaar dat mnr April se onderwyspeil toegeskryf kan word aan sosiale omstandighede buite sy beheer as gevolg van Apartheidsbeleid. Ek vra omverskoning daarvoor.” (sic)

It was ironic that I received notification of the NPA’s decision to prosecute April in the Regional Court on charges of theft and attempting to defeat the ends of justice as the settlement was drafted.

Quomodo te desiderare potero si non discesseris?

Click here to receive updates.

Advertise on OO!

Click here to return to the title page.

20 thoughts on “Baird, April settle

  1. Mnr Baird

    Ek lees OO al lankal en ek meen jy het presies gekry wat jy wou hê in die hof.

    Baie geluk!

    Jy het ‘n “regspan” – prokureur en advokaat ore aangesit. Die skikking is ‘n oorwinning soos min en het jou net jou eie tyd gekos.

    Eintlik ‘n merkwaardige vertoning.

    Prokureur van George

  2. OO,…. en toe vra die ‘judge” dat die apologie in plaaslike koerante ook gepubliseer word !

    Absoluut pragtig – nou word “Shades” net verder uitgewys vir sy swak en onbevoegde bestuur en OO word opgehemel en skouerhoog gedra op sosiale netwerke.

    Hoe deurdag was hierdie beslissing toe eintlik gewees – al te pragtig.

    Die begin van die einde van hierdie weersinswekkende karaktertjie, knapie van alle ongeligtes !
    Het Deyseldorp al ooit n ‘persona non grata’ gehad ? Hier kom n groot supraaais nog !!

  3. Noujatoe VICE SQUAD!

    Iémand is wákker!

    Al wat ek uit dié lawwe klagte van April wou hê, is ‘n bevel waarna ek kan verwys.

    ‘n Bevel waarvan ék die teks bepaal het.

  4. Dit is ‘n uitstekende skiking. Dit is op rekord en ‘sal altyd na verwys kan word vir toekomstige hofsake .Ons sal ook altyd na die ooreenkoms kan verwys as ons ook hof toe gevat word op soortgelyke sake. Die werklikheid is dat in baie munisipale rade reg oor ons mooi land is daar geen akademiese vereistes gestel om as raadslid te kwalifiseer nie. Dit is in die meerdheid politiese aanstellings. Beide DA en ANC het raadslede, self op hulle MAYCO’s wat net laerskool klaar gemaak het. Somige het selfs middag skool gegaan in hulle tyd. Ek wil ook maan dat daar ons nie eers daaraan moet dink om akademiese kwalifikasies as vereistes moet stel nie. Ons grondwet sal dit nooit toelaat nie. So los maar die argument want die groot politieke partye sal dit nie ondersteun nie, want hulle doen dit nie nou nie.

  5. The elephant in the room that everybody, including the learned judge has refused to address is, “Is the man a fit and proper person to hold the exulted position of Executive Mayor?” That should be what is considered. Not his educational level, not his gender, not his race, not whether he suffered under apartheid, not which political party he belongs to, but simply is he fit and proper. I suspect that even with a shildhood filled with privilidge, private school education and a string of university degrees from the best institutions in the world, this man simply does not have it in him to occupy a position of trust. That has absolutely nothing to do with his education but everything to do with character.

    So maybe the judge is right to hold that it is wrong to focus on his lack of education. The focus, to my mind, should be on his character and innate suitability to hold the office and the judge was understandably silent on that point.

    Take comfort that your apology is also silent on that point. Maybe he should be renamed die “Ongeskikteklong” (in all senses of the word) and let’s see what a judge says about that.

  6. ‘n Vooraanstaande Suid-Kaapse prokureur wat annoniem wil bly skryf:

    Ek het gekyk na die Skikkingsakte.
     
    Ek dink nie as ek jou verteenwoordig het sou ek ‘n skikking aanbeveel het nie maar die terme van julle skikking is uiters billik teenoor jou so moennie enigsins spyt wees daaroor nie.
     
    Dit kos jou nie ‘n sent nie en niemand is ooit te groot on ‘n apologie aan te teken nie.
     
    Die risiko daaroorteen kon jou BAIE geld gekos het en jy sou in elk geval apologie moes aanteken.
     
    Alles in ag geneem kan jy baie tevrede voel VERAL inaggenome dat jy man alleen teen ‘n prokureur en ‘n advokaat was.
     
    Skryf die ondervinding af en “move on”.

  7. …… and the Titanic didn’t hit and iceberg and sink; the Moon is indeed made of green cheese; and every day in Oudtshoorn is April fools day!………..

  8. Die kaders is eintlik goddankbly vir Apartheid. Nou het hulle ‘n verskong vir slegtigheid en mislukking.

    Plek April sy nuutgevonde burgemeestersinkomste gebruik om vir ‘n matriekkursus te betaal – hy kan dit by Suid-Kaapkollege doen.

    Net die tyd makeer – dis ‘n voltydse werk om Oudtshoorn so op te mors soos April doen. April het nie tyd vir swot nie.

    Apartheid se skuld! Belaglik!

    Liewe hemel, ek kan hierdie skikking nie glo nie. OO is seker reg. Dit help nie om met iemand soos April te baklei nie – jy moet die burgemeester aanvat. En April se dae blyk getel te wees.

  9. Wonder of hy dalk al gehoor het van ABET (adult based education and training) of korrespondensie kolleges wat oorbruggings kursusse bied? As ‘n 90 jarige ou zulu dame matriek kan skryf, hoekom kan hy of WIL hy nie?

  10. Beteken dit dat die kinders wat nou sonder boeke sit ook hulle kan beroep op die huidige regering en dat dit die oorsaak is van hulle swak skool opvoeding. April het darem boeke gehad !!

  11. Nic deesdae kry apartheid selfs die skuld vir die jagse donners wat kinders verkrag , hoekom sal April nie apartheid die skuld gee omdat hy te lui was om te leer nie, ons voorouers was ook fokken arm en kon ook nie skoolgelde bekostig nie, maar jy moes leer anders het jou gat behoorlik gebrand.

  12. Goeie punt Anarchy!

    Nick, pragtig gese, hul kos sal met n kettie ingeskiet moet word, so ver gaan hul weggebere word om die samelewing nooit weer te kan plunder nie, ne ! Al te pragtig – Maar ek verskil

    Bere hierdie MENEERE so ver weg, dat kos wat met n G5 kanon ingeskiet word, hul nie eens sal bereik nie. Dis al hoe mens n samelewing deur oneerlike sukkelaars en uiters krom morele standaarde kan beskerm.

    Wat gaan die MENEERE vir hul kinders en die knape nou langsaan se hoekom hul nou in n eenstuk “Nederlandse” kleurpakkie pryk ? SKANDE !! Absolute skande, maar hulle het nooit daaraan gedink of hul nalatenskap nie want die knape was mos te slim vir hulself, ne !! How to become men of straw – 101 !!!

  13. Hoe meer ek daaraan dink, hoe meer is ek daarvan oortuig dat jy deur April en sy regspan vir ‘n ‘ride’ geneem is. Die regspraak van veral die laaste tyd onderskryf Vryheid van Spraak. Onthou April is ‘n Politieke figuur en Burgermeester.Hy is nie die gewone man in die straat nie. Daarom is sulke uitsprake soos joune redelik en aanvaarbaar. Eish!

  14. @ Nic Barrow, indien jou voorspelling waar word, wil ek my verstout om te vra of die NPA nie maar VOOR die verhoor die twee manne se mediese rekords moet bekom nie, net om seker te maak dat hulle nie skielik een of ander erge siekte opdoen nie…

  15. Ag nee asseblief tog!

    “The Law is an ass”, word gese.

    ‘n DOM donkie, se ek!!!!

    Wat sal “aanvaarbaar” wees?

    ‘n “Graad 8” of ‘n “graad 10” on ‘n “matriek” of ‘n “P.Hd” klong!!!???

    As April “burgemeester” kon word kon hy matriek gemaak het as hy wou!! Apartheidskole was BETER as nou se “Freedom” skole en dit was verniet en gratis!

    Ag nee magtag man soveel van louter stront het ek nou lanklaas gehoor.

  16. Drewan ek moet sê ek sou nou nooit so ‘n ‘settlement’ aangegaan het nie. Hoe kan April se swak onderwysopleiding noodwendig aan apartheid toegeskryf word? Was hy nie net miskien te lui en te sleg om te leer nie? Daar is derduisende mense van kleur wat nieteenstaande apartheid baie hoë naskoolse kwalifikasies bereik het. Behalwe vir mal bliksems soos Verwoerd word vandag algemeen aanvaar dat die onderwys in voorheen benadeelde skole beter was toe as nou. Kyk maar na die f..op wat in Limpopo en ander ANC Provinsies gebeur.

    Sal April sy kriminele rekord ook aan apartheid wil toe dig? Jou verwysing na “klong” kan mynsinsiens moontlik as verkleinerend beskou word, maar die feit dat jy na sy St.4 kwalifikasie verwys het is wat my aanbetref waar en in die openbare belang. Die kiesers van Oudtshoorn moet mos weet dat hulle Burgermeester skaars kan lees of skryf. Sal jy Zuma se vieslike sekslewe en ses vrouens ook aan apartheid wil toe dig?

    Ek wonder net wat het Avontuur daar gesoek en of die belastingbetaler vir sy en Advokaat van der Bergh se regskoste moet betaal. Indien wel sal dit later van April terug geeis moet word. Ons sal ongelukkig niks aan Avontuur kan doen nie, want hy is reeds bankkrot en met bedrogklagtes van meer as R1 miljoen gaan hy een van die dae bandiet.

    Hy en sy pêl Pietersen gaan in hulle oranje pakkies die gras op die Rec met Okapie knipmesse sny. Hulle gaan so diep gebêre word dat hulle eers 3uur in die middag hulle brekfis kry. – Overgesetsynde hulle sal so ver gebêre word dat hulle kos met ‘n kettie ingeskiet moet word. Die ANC het hierdie dorp nou lank genoeg gekastreer. Voertsek! Hamba! Pantsi!

    Nic Barrow

  17. Apartheid cannot take all the blame for education levels. If one wants to and has the capacity to, one can study and achieve forever.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s