Bitou appoints three stooges to investigate the OO leak

How witless can a Municipal Council be!?

News with intent!

Your advertising is only as good as the people who see it – repeatedly! You want to do business with OO readers – people with money and control of corporate budgets. Click here

By: TwitterButtons.com

Oudtshoorn. 26 July 2012. 06h25. Believe this if you can: The Bitou Council has appointed a three member multy party task team to determine the source of OO’s information on Mayor Memory Booysen’s sabotaging of the appointment of Grant Easton as Municipal Manager, and Booysen’s machination to rescind charges against the Director Community Services Monde Stratu.

Click here for the original story.

This organisational stupidity obliterates OO’s last velleity of respect for the Democratic Alliance, that brute political force surfing an ABA tsunami – Anything But the ANC.

Why not appoint a task team to investigate why the Mayor misrepresented Council’s offer to Easton?

Why don’t you tell us, Helen (Zille, DA Leader)? Donald (Grant, DA MP)? Theuns (Botha, DA Western Cape Leader)? Anton (Bredell, DA Western cape Secretary)?

Why not appoint a task team to investigate why the Mayor forced the scrapping of five serious charges of misconduct against Stratu – in the face of the MM’s opinion that the decision to vacate would be illegal?

Why don’t you tell us, Helen? Donald? Theuns? Anton?

Pathetic.

There is no allegation of false reporting, mind. And there can not possibly be such accusation because the OO story is accurate.

Therefore one is virtually obliged to conclude that the Bitou Council does not want its constituents to know what Councillors are up to. The Bitou Council is affronted because its constituents are now privy to its rogueries and prevarications.

Any such Council should resign.

Personally, I can’t wait for Messrs Gcbayi, Van Ryhner; and De Waal to approach me! It’s gonna be such fun guiding the delegation up some random bosky common orbit!

Or is the triumvirate of thickos to conclude without approaching the receiver of the so-called leaked information?

Nothing was “leaked”, dammit! I just did my inveterate investigative job. Can’t Helen and Theuns and Anton and their ilk just accept that they can not get one by OO?

Click here to receive updates.

Advertise on OO!

Click here to return to the title page.

4 thoughts on “Bitou appoints three stooges to investigate the OO leak

  1. Willempie – Ditto

    Hier is n GROOT DING AAN DIE KOM, waar wit en swart gaan saamstaan en van alle politieke gepeupel ontslae gaan raak, kom wat wil. Die uurglas loop uit en wees bereid om getel te word wanneer jou knoppie gedruk word om skoon, bevoegde en eerlike administrasie aan ALMAL te lewer !!!

  2. Mense! Het OO my ogies oopgemaak die afgelope week. Dankie Swaer dat jy my gewys het waar die waarheid le. Skuld jou ‘n dop. Terwyl ek hiebo lees wonder ek so bymyself of dit dieselfde mense is wat ‘n jaar gelede met sulke vroom gesigte sulke mooi beloftes gemaak het oor hoe hulle presies hierdie klas van amptenaar uit die stelsel gaan haal. Dit is nou baie duidelik dat dit een groot kiegstorie was en ons het dit alles vir soetkoek opgevreet.
    Soos Helen Zille so lief is om te se, “You get the government you deserve.” Dit is so. Tenminste dit is die godlike waarheid. Dit is ons eie skuld dat hierdie swape aan die stuur van dinge staan in ons mooi dorpie. Ons maak die fout om vir politieke partye te stem. Ja, ek weet munisipaliteite is politieke strukture, maar dit is omseilbaar as ‘n paar manne van vormaat net wil opstaan en soos die englse se hulle geld sit waar hulle bekke is. 2016 is oppad en ons moet manne soek wat werklik die belange van ons dorpe voor alles stel. Ons moet dan stem vir daardie manne om op die raad te dien. En hulle moet die balange van die dorp dien, nie ‘n politieke party nie. Dit is myns insiens waar die probleem le, op die oomblik kom die party en sy belange laaaaaaank voor die van die dorp. Dit is hoe die manne survive. Dit is hoekom hulle besluite neem wat direk teen die belange van die dorp en sy mense se belange is. As ons wil oorleef moet ons Helen Zille se woorde ter harte neem.
    Ek begin nou besef dat daar geen verskil is tussen die politieke partye nie. Ek is nie ‘n slim of geleerde man nie, maar as ek hier op OO lees en sien wat gebeur in my Plet en jou Oudshoorn, dan raak dit vir my al duideliker dat die DA en die ANC saamwerk en stil stil deals doen om mekaar en mekaar se kaders te beskerm kan selfs ek dit sien. Daar is net een politieke party in SA. Op die oog af baklei hulle en stoei hulle met mekaar, die vonke spat en die rook draai, maar aan die einde van die dag is hulle kop in een mus (mis?) Die een is soos die ander Vinkel en Koljander. Die V&K party regeer ons.

    Hoe anders verduidelik ‘n mens die skuiwe in Plet? Hoe anders verduidelik ‘n mens die feit dat die DA se lyerskap willens en wetens handjies gevou, ogies toe en oortjies toe in die Kapp sit terwyl dit vir hulle duidelik moet wees dat die ANC die kitaar slaan in hier by ons en daar by julle.. Duidelik het hulle ‘n deal gedoen om die ANC se kaders te beskerm, en die ANC toe te laat om voort te gaan soos hulle wil. Op ‘n ander plek is dit weer omgekeer.

    As dit nie so was nie, dan sou mens verwag dat die DA lyerskap al lankal dinge sou kom opskud het en reg gemaak het. Hulle lees OO en weet wat gaan aan maar hulle speel politieke games met ons en ons kinders se toekoms tot hulle voordeel.

    Sorry, ek is nie ‘n politikus, wat nie nodig het om my verantwoordelikhede na te kom om my salaris aan die einde van die maand te krynie, so ek beter nou die politiek los en my pligte gaan nakom. Maar een ding is verseker ek is nou wakker, my oe en ore is oop en ek weet waar ek staan.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s