Oudtshoorn 14 Julie 2012

Siés, mágtag!

Nuus met méning!

Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier

By: TwitterButtons.com

Oudtshoorn. 14 Julie 2012. 14h20.

… En dis maar net waarvan ons wéét; en nog vóórdat enige sake voortspruitend uit die SOE-indersoek voor die hof gekom het!

MET HIERDIE VERMORSTE GELD KON 510 HUISE GEBOU GEWORD HET.

Foto’s: Hanes Visser.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

5 thoughts on “Oudtshoorn 14 Julie 2012

  1. KWB – die rede waarom die mense in sulke haglike omstandighede verkeer is omdat die persele weggegee is sonder om infrastruktuur in te sit. Agterstevoor gedoen! Enige persoon wat niks het nie wat smag na ‘n woning van hul eie sal ‘n geleentheid om ‘n stukkie aarde te he. Die probleem is dat die amptenary wat hierdie situasie bestuur het soos die engelsman sal se alles arse over elbow gedoen het. As Oudtshoorn se Spasiele Ontwikkelings Plan en sy Budget korrek en op datum was sou almal besef het die dorp is bankkrot en kan geen verdere ontwikkeling van die dorp plaasvvind aldan die nodige impak studies gedoen is om te verseker dat sulke fiasco’s nie plaasvind nie.

  2. Gordon April is besig om Oudtshoorn en sy inwoners gyselaar te hou en gee nie n flenter om hoe vinnig die dorp agteruit gaan nie.Wat in ons land en dorp gebeur is en was nog nooit n grap nie,en tensy iets drasties vir ons gaan gebeur ,is dit nag.Dit is verskriklik hartseer hoeveel mense honger en koud is en n burgermeester staan gevoelloos teenoor mense in nood.Ek wonder of die man darem reageer op n ‘wake-up call’.

  3. KWB om te huiloor gemorste melk is kinderlik, en dit te gebruik as regverdiging vir nog vermorsing is veragtelik. As kader beskerming nie voor gemeenskap ontwikeling gestel was nie sou minder kaders beskerm moes word!

  4. Wat is ‘n “brakteur” en hoe lyk dié ding se vinger!?

    En hoekom kan die “oorspronklike bewoners” van onse land nie in 20 jaar die balle optel wat die “kolonialiste” so lelik aangeslaan het nie? Dit gaan vandag, smaak my, nog slégter met die “oorspronklikes” as toe die “kolonialiste” die sweep geklap het.

    Jou ANC’s kan nie eens boeke aflewer nie, wat nog van onderwys bestuur?

    Jou ANC’s kan nie eens basiese dienste verskaf nie – vra selfs die hof om hulle toe laat om nie bruikbare water te lewer nie (!) – wat nog van ‘n land bestuur?

    Kyk hoe leef Oudtshoorn se mense en die ANC gespuis hou paarties by die duurste oorde – op belastingbetalersgeld – en betaal honderde duisende – uit belastingbetalersgeld – om kaders soos Dooms Noul en Mnyimba te beskerm.

    Sleg wetters lê in Verwoerdplein (hoekom vernader julle nie die naam nie) se kantore rond – onbevoeg en onkapabel en verdien groot geld op die rug van onnoselheid.

    Die ANC het elke mens ‘n stem gegee. En?

    Wat sê jy Kallie Wyebek?

    Aaag, moenie wharrie nie, Kallie, ek roer sommer net jou moer – ek vat jou nie ernstig nie.

  5. As die wit kolonialiste voorvaarders van OO maar net nie sulke skelm loufers was nie, dan sou daar beter en meer behuising vanaf voor 1994 gebou gewees het. Dieselfde bliksems wat so braak geniet die geld wat deur hul voorouers gesteel was terwyl bruin en swartes moet sukkel jaar uit en jaar in. OO se braakbrakteur het ook voordeel getrek uit die soustrein nou braak want hy is bang die vinger kan na hom gewys word. Hou liewer jou bek Drewan, jy weet nie hoe dit voel om in ‘n hok te bly as dit reen nie. Moenie dink jy kan ons slegte omstandighede vir jou sensasie gebruik nie.KwB

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s