Waar’s die standerdvierklong!?

En waar’s Wessie van der Westhuizen?

Nuus met méning!

Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier

By: TwitterButtons.com

Oudtshoorn. 5 Julie 2012. 07h20. Waar is Gordon April!?

Probeer jy hom op kantoor kry, word voorgehou hy is in ‘n vergadering. Elke keer. Male sonder tal.

Ditto Wessie van der Westhuizen.

‘n Bestuurder wat elke dag heeldag dag in en dag uit in vergaderings is, is ‘n bestuurder wat net mooi níks uitrig nie.

April se kantoorbestuurder het gister uiteindelik, na wat byna op kruisverhoor neergekom het, erken dat April nie “in die gebou” is nie.

OO het dít darem toe al lankal geweet, maar dit móés erken geword het.

Nee kyk, die standervierklong bou ‘n huis op Willowmore – nader aan Jansenville, waar die ANC uitskot deesdae gesmyt word.

OO wens die standerdvierklong alle sukses toe met die konstruksie van sy huis. OO hoop ten hemele dat die werk spoedig voltooi sal wees en dat die Aprils spoedeisend sal intrek en heerlike lang jare van geluk en voorspoed aldaar sal ervaar.

Trek net so gou as wat moontlik is, en selfs vroeër, Gordon!

Van April wil OO nou nie juis inligting hê nie, maar van die DA se Eden-burgemeester, Wessie van der Westhuizen wél!

Dit is vandag presiés ‘n week nadat Van der Westhuizen die redakteur van OO hartlik gegroet en verwelkom het by die Eden-raadsvergadering… Nadat OO Van der Westhuizen tóé reeds ‘n week lank in die hande probeer kry het.

Ja, hy sal bel, het Van der Westhuzen gesê.

Jaaa, boet.

OO wil weet oor Morné Hoogbaard, voormalige waarnemende munisipale bestuurder van Eden; en Nigel Delo, voormalige direkteur finansies; en Enrico Campher, voormalige bestuurder regsdienste, se dinge in Eden.

En as Van der Westhuizen nie sy kans – twee lange kans! – om kommentaar te gee wil opneem nie, sal OO maar publiseer sónder die burgemeester se kommentaar.

Waar kom hierdie mense vandaan om te dink hulle is die mense van Eden en Oudtshoorn nie antwoorde skuldig nie!

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

8 thoughts on “Waar’s die standerdvierklong!?

  1. OO/ED;
    Ek wil tog aanbeveel dat die volgende blykbaar huidige “ODN MISSION STATEMENT” so gou moontlik op n groot duidelike brons plaak voor op die gebou by Verwardplein aangebring word en onmiddellik deur die Raad as “very useful expenditure” goedgekeur word, om die publiek ingelig te hou,nl. :

    “One by one the lights of decency are being blown out in ODN. We are being fed a diet of deception through the incubators of immorality, corruption and materialism.”
    Farouk Araie in Financial Mail.

  2. OO /ED –
    1) Enige nuus oor al die warm lug met n dreigende brief vol foute van ene “anti-wit” Conradie aan ene gewaardeerde Mnr Barrow , n pro-skoon administrasie, pro bevoegdheid , pro-eerlik en anti-korrupsie proponent ?
    2) Enige nuus van al die sg voorgenome regsaksies teenoor OO oor die rapportering deur OO oor “Daai beweerde ODN-verleentheid-standaaaard-vierklong” ?…of is dit standaaaaard-vuur-klong ?
    3) Enige nuus oor gerugte van plaaslike druk en die aandring op die bedanking van ODN se burgermaaijesteiterjie, blykbaar ODN se grootste verleentheid/verdeeltheid ooit en die verloop van regsaksies teen die uiters onbevoegde knapie ? Ek vra maar net !

  3. John – Look no further than April’s reputation in local “politics” as a big wheel, a high flyer and a stooge!

    Not forgetting he is supposed to be our Mayor and OUR civil (self serving) servant?

  4. Tenmiste weet Oudtshoorn se mense daar is ‘n erf wat gevat en verkoop kan word as April verantwoordelik gehou word vir regskostes en vrugtelose uitgawes. Nic neem kennis !!!!!

  5. Gordon beplan om te vlug. Dinge raak te warm. So tuimel die hele spul inmekaar!

  6. water oudshoorn munisipale tenderaar het vir April fool die erf en die materiaal ge gee ?

  7. Is Wessie nie dalk nes die standerd vier klong nie- onbevoeg vir sy amp nie?

    Waar het DA aan hierdie nar vir burgemeester gekom in elk geval? Het hy nie nog toe Eden onder die ANC koalisie se bestuur was nog met hulle gestem oor baie dinge nie?

    Dalk moet daar gekyk wod oor hoekom Wessie nie terug kom na OO oor sy vriende wie u in hierdie artikel noem nie

  8. En om te dink dat hulle ons gesoebat het om vir hulle te stem laasjaar. Beloftes gemaak van hande vat en saamwerk. Kan jy glo! Maffeking se strate brand. Nagenoeg 1 Km van brandende bande. Burgerlike ongehoorsaamheid teen dienste wat platval. Beloftes wat nie gestand gehou word nie. Raadslede en amptenare wat vat en vat en vat. Blatante ignorering van versoeke. Paaie wat inmekaar tuimel ens ens. Kyk hoe die bestuurskole die heinings by die lughawe platgetrap het. Sien ons raadslede dit raak en roep hulle die skuldiges tot orde en verantwoordelikheid? Natuurlik nie.

    Mnr Van der Westhuizen antwoord nie sy telefoon nie. Daar word gelieg oor die BM se bewegings.So wat is die oplossing. Ek stel voor dat die minisipale kantore afgebrand word en dat skuldige amptenare en raadslede se motors aan die brand gesteek moet word.As dit dan nognie help nie gaan brand die skuldiges se huise af. As laaste uitweg kan die skuldiges se lewens bedreig word en in die openbaar genecless word. Miskien dan sal die nikswerd, windbol, lamsakkige en skelm burgemeester en sy trawante luister en gehoorgee aan ordelike verantwoordelike bestuur. Dit wil se as daar iets sal oor wees om te regeer.

    Ek se weer brand hulle!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s