Polisie ondersoek twee hoës

Lisensiebedrogskandaal reik baie hoog

Nuus met méning!

Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier

By: TwitterButtons.com

Oudtshoorn. 5 Julie 2012. 10h20. OO verneem op onberispelike gesag dat die Oudtshoorn Eernstige Geweldsmisdaad-tak twee senior bestuurslede van die munisipaliteit ondersoek vir regsverydeling wat verband hou met die lisensiebedrogskandaal.

Die DOV het, volgens OO se bron, reeds toestemming verleen dat die twee dossiere oopgemaak word.

Arrestasies word binnekort verwag.

Besonderhede sal gepubliseer word soos dit bekend raak.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

3 thoughts on “Polisie ondersoek twee hoës

  1. Ed – Please investigate and report on Aprils “personal / family” driving and licencing school apparently doing the same in Duiselsdorp?

  2. Lo Drewan

    Ek vertrou dit gaan goed en respekteer die wyse waarop julle (ook Hannes) die skade wat hierdie juweeldorp berokken word oopvlek en hanteer.

    Doe zoooo vooooort – op die manier bou ons die dorp op.

    Sal jy asb my e-pos adres vir jou daaglikse nuus-prikkels van vandag af na [adres] verander?

    Baie dankie.

    God se rykste seën vir jou en jou gesin.

    Jan
    082 556 8778

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s