DA gevang met eier op die gesig

Eina!

Nuus met méning!

Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier

By: TwitterButtons.com

Oudtshoorn. 5 Julie 2012. 13h10. Nee kyk, hoe meer dae hoe meer dinge.

Op risiko van skoolvosserigheid; van wysneusigheid, het dié brief en berigte in vandag se Die Hoorn my skoon oorkruis kruppel. By wyse van spreke, natuurlik.

Wat is nou eintlik die DA (en saaidkiek Cope) se standpunt!?

Oordeel self; OO is heel seker die DA sal nie ‘n antwoord hê nie. Ek sê dit sonder wrok of wrewel, ek konstateer net.

Nota: Bepaalde sinsnedes met erkenning aan André P Brink. Maar die skoolvosserigheid is mýne.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

One thought on “DA gevang met eier op die gesig

  1. Wessie is reg as hy se dat die bruin gemeenskap was geskok oor die sinnelose, wrede moord op n jong vrou. Julia probeer cheap politiek speel.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s