Bekende sakeman in aanhouding oor seksklagtes

Borgaansoek vanmiddag

Nuus met méning!

Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier

@OudtshoornO

Oudtshoorn. 21 Junie 2012. 15h00. Landdros Johann Steynberg het borg van R3,000 toegestaan en die saak uitgestel tot 27 Julie.

Oudtshoorn. 20 Junie 2012.

15h30. ‘n Vol hofrol het tot gevolg gehad dat die borgaansoek oorstaan tot môre.

14h00. OO het pas verneem dat ‘n vierde klaagster ook nou ‘n klag van seksuele molestering aanhangig gemaak het. Dié meisie, nou 17, was 13 jaar oud toe die beweerde misdryf gepleeg is.

Die beskuldigde sal vanmiddag aansoek doen om borg.

13h50. ‘n Bekende sakeman is Dinsdag omstreeks 11h00 by sy woning op Oudtshoorn gearresteer op klagtes van seksuele aanranding wat spruit uit verskillende voorvalle wat vanaf Junie 2011 op die perseel van Maxi’s plaasgevind het.

Daar is drie klaagsters van onderskeidelik 16,19 en 20 jaar oud.

Volgens kaptein Louis Visser van die SAPD het ander persone ook onderhoude met die polisie gevoer, maar besluit om nie op hierdie stadium met kriminele vervolging voort te gaan nie.

Die 52-jarige verdagte het vanoggend in die hof verskyn en landdros Johannes Steynberg het die saak laat afstaan tot vanmiddag.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s