Die arme, arme ANC-keffers

Blaf, blaf, blaf…

Nuus met méning!

Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier

By: TwitterButtons.com

Oudtshoorn. 7 Junie 2012. 13h16. Nadat Nic Barrow gister in opdrag van AfriForum vir Thandeikle Mnyimba laat weet het hy moet homself uit die kantoor van die munisipale bestuurder verwyder, het ‘n brief uit die bloute vanoggend opgedaag – ‘n waarskynlike reaksie op AfriForum se dreigement dat Mnyimba verwyder sal word as hy homself nie verskoon nie.

Hier is die korrespondensie…

Nou ja toe.

Terloops, ‘n keffer is ‘n klein brakkie wat lawaaierig blaf. Langenhoven het gesê ‘n keffer blaf niemand bang nie. Wees tog bepaald bedag op die feit dat OO nie die kaders “honde” noem nie – nooit gesién nie! OO maak maar net gebruik van ‘n metafoor…

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

4 thoughts on “Die arme, arme ANC-keffers

  1. PMBNSEL! Keffertjie ja maar ek dink Langenhoven was na st 4 op die selabus. Dit gese, dit lyk my hier is ander beskrywing wat algemeen gebruik word wat goed te pas kan kom ivm genoemde lede, Stoep _ _ _ertjies want _ aanjaag doen hul wel! Mens kan net die gebeure as drama beskou soos in die 2 maskers, want dis gelyk n treurspel weens misbruikte belasting, en komedie want dis lagwekend hoe hul dit beriddeneer!

  2. Buiten die mandaat waaroor Karabie nie beskik nie, sal ek uiters graag wil sien of Korabie dan ‘n geregistreerde supplier van die Oudtshoorn munisipaliteit is – behoorlik aangestel in terme van die supply chain management en procurement policies, en indien wel hoe dit sou gebeur het dat ‘n prokureursfirma van Wellington op die databasis van die munisipalieit in Oudtshoorn sou wees as diensverskaffer. Is daar nie genoeg prokureurs in Oudtshoorn om na Oudtshoorn se belange om te sien nie?

  3. Se hulle Fedup !!

    Nick Barrow se brief aan ene Korabie wat blykbaar sy pot heeltemal missit rakende n mandaat van die onbevoegde Raad is te kostelik !

    Ek kannie help om te dink of dit dalk nie die enigste ding is wat Korabie dalk verkeerd gekry het nie.
    My vraag aan Korabie, was dit nog altyd Korabie, of het iemand net langs die pad Konradie verkeerd gespel ? Ek vra maar net !

  4. More residents and ratepayers funds dished out to defend the “indefensible”?

    The courts clearly carry no weight in this country (unless of course it suits the ANC?) – as Zuma and his gang of opportunistic political cadres protest and protect their “right” to govern and administer as they see fit, and to hell with competency, law, order and our constitutional rights!

    Dammit, it’s a shame they can’t just DO their “jobs”, instead of spending all day covering their arses and personal lifestyles at the citizen’s expense?

    Clean, accountable and transparent government?…..Bla, bla, bla……

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s