Al wéér Deon Daantjie Lott

Hoe op áárde kan dié man Oudtshoorn se finansies bestuur!?

Nuus met méning!

Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier

By: TwitterButtons.com

Oudtshoorn. 21 Mei 2012. 09h10. In ‘n storie wat OO mettertyd in al sy vreesaanjaende besonderheid sal vertel, het dit oor die afgelope dae duidelik geword dat Oudtshoorn se direkteur finansies, Deon Daantjie Lott, intiem betrokke was by ‘n asembenemende IT-bewimpeling by Bitou.

OO het nou al by herhaling aangedui dat Lott nie geskik is om Oudtshoorn se direkteur finansies te wees nie:

Op 20 November: Oudtshoorn’s dire lotDeon Lott should not manage the finances of a Kool-Aid stand in a schoolyard shut down for winter vacation, because…

He crippled Bitou’s cashflow;
He is suspected of fraud;
He took up an external loan contrary to Council resolution;
He utilised a conditional allocation for general expenditure
.

Op 2 Februarie: Explain yourself, Deon Lott!The Bitou budget is to be downsized by 20% because of Lott’s overstated income projections.

Op 20 Februarie: Jordaan cleans up Lott’s messOudtshoorn’s ex CFO fixes the Bitou mess of Oudtshoorn’s current CFO.

Op 27 April: Deon Lott implicated in High Court judgementThe High Court dismisses the Wavelengths deal with costs.

Nou is dit besig om duidelik te word dat Lott betrokke was by ‘n ondenkbare transaksie wat Bitou se belastingbetalers meer as 13 maal (d-e-r-t-i-e-n maal!) meer gekos het as wat nodig was!

En dan is daar so wragtag nog ‘n saak oor ‘n onderneming om ‘n Bitou-raadsgebou te verkoop… Aan DCI Holdings, ‘n maatskappy van Fezile Calana, die ANC se Wes-Kaapse provinsiale tesourier.

Hoekom is daar geen ander stem wat teen Deon Daantjie Lott se aanstelling opgaan as die van OO nie!?

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

5 thoughts on “Al wéér Deon Daantjie Lott

  1. DA in die proses om ‘n naamverandering te ondergaan na Die Alzheimer’s Party

  2. Goeie hel! Ek sien net VERWOESTING? OO, lyk my ons het ‘n nuwe naam vir daai grys gebou wat als in gebeur? VERWARDBURG

  3. investigative public – die probleem is dat alle politieke partye en die Raadslede die belastingbetalers en ook die gemeenskap vir ‘n gat vat. Hoeveel leë beloftes word nie gemaak van alles wat gaan gebeur na ‘n verkiesing nie, maar daar gebeur niks nie. Die politiek partye is al weer klaar besig om kospakkies ens uit te deel en die arme gemeenskap te breinspoel met valse beloftes. Hierdie beloftes neuk by die deur uit die oomblik dat die stembusse sluit na die kruisies getrek is.

  4. OO, hou asb so aan. Jy rapporteer eksklusief omday ‘whisstle blowers” jou met interessante en verdoemende getuienis/verslae gerapporteer, vertrou

    Wat ons almal egter wel wil weet en spoedig ook, wat doen Bredell, Zille, SIU en die hawkies hieromtrent wanneer hul hiervan tewete kom ?? Of gee dit nuwe mening aan’ swept under the carpet, but please vote for us again next time round in 2016″

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s