Chips, daar’s ‘n boom!

Lorrie deur die blare

Nuus met méning!

Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier

By: TwitterButtons.com

Oudtshoorn. 10 Mei 2012. 19h15. ‘n Drywer van die Baaise firma Elzea, het vroegaand in Van der Rietstraat, net Wes van Baron van Reede, teen ‘n oorhangtak vasgery en die tak het netjies tussen die perd en die sleepwa ingeval.

Die vragmotor het aartappelskyfies vervoer.

OO het op die komieklike toneel afgekom en die nooddienste ontbied.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

6 thoughts on “Chips, daar’s ‘n boom!

  1. Dis n jammerte as n boom “sneuwel”, in n dorp waar daar reeds so min bome is…

  2. HAHAHA, goeie ene John! Einlik kon net aangehou ry het en sommer die pad gevee het.

  3. ligte aan is nog oortyd ooook .oo jy maak oudtshoorn nog bangkrotter deur services te bel

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s