DA conference on Project Reclaim

DA on ANC strategy to destabilise DA Councils

News with intent!

Your advertising is only as good as the people who see it – repeatedly! You want to do business with OO readers – people with money and control of corporate budgets. Click here

Follow OO on twitter: oudtshoorno and facebook: Drewan Baird

Oudtshoorn. 20 April 2012. 06h40. That “Project Reclaim” is in fact an ANC strategy would not surprise OO one bit. As a matter of fact, there is ample evidence of such a plan in Plett and Grabouw and even in Eden, and in many more municipalities.

But it is the DA’s ability to spin a story that impresses more.

Like last years tarradiddles, and downright wallopers, about the evil Badih Chaaban that thwarted a real opportunity to govern in Oudtshoorn. The DA ruined this plan singlehandedly – and underhandedly.

What with stolen notebooks from luxury cars in casino parking lots to steel plates in front doors, against an assassin’s bullets, the DA spin doctors resembled Karl Friedrich Hieronymus von Munchhausen at his best.

Quentin Tarantino renditions of Hans Christian Andersen stories!

Cowboys don’t cry. Period.

And cowboys don’t arrive at gunfights with blunt pen knives.

Ag nee sies man!

Oudtshoorn. 19 April 2012. 18h30. It started at 14h15 and went on and on for three hours!

Same old story.

Again.

The despicable ANC is not playing by the rules.

Nudge, nudge, wink, wink, we, the DA, are not like that!

The contemptible ANC has no respect for principle.

Nudge, nudge, wink, wink, we, the DA, are not like that!

The wretched ANC are underhanded.

Nudge, nudge, wink, wink, we, the DA, are not like that!

The vile ANC wants to make us look bad.

Maar die DA het reëls en waardes en norme en beginsels! By die DA is daar geen agterbaksheid nie. Die DA glo in die regstaat…

Uur na uur het Helen Zille, en Theuns Botha, en Anton Bredell, en Patricia de Lille – Patricia de Lille! – en James Selfe dieselfde afgesaagde aantygings opgedis met vars room en ‘n soetsousie.

Jamie Turkington, Communications Officer: Provinces had a tome of war stories… But no sign, yet again, of that classified ANC document – Project Reclaim.

The problem with the DA is that it perennially arrives at a gun fight with a blunt pen knife. And gets f… beaten. But they have “principles”.

They don’t. I give you Oudtshoorn. I give you Bitou. I give you Eden. They don’t.

Chalk it up to politics, to be sure. But please don’t be pedantic. And pray don’t treat your functionaries and voters like thickos.

Oudtshoorn. 19 April 2012. 14h40. All Western Cape DA Mayors and Mayco Members responsible for Infrastructure are currently meeting with the Western Cape Party Leadership to discuss the ANC’s so-called Project Reclaim.

The DA says that Project Reclaim is designed to make DA municipalities ungovernable with a view to muster voter opinion against DA rule.

Click here to receive updates.

Advertise on OO!

Click here to return to the title page.

15 thoughts on “DA conference on Project Reclaim

  1. @ OO, ek sal graag lees oor Bitou. Let’s agree to disagree. Ek reken dat die hoeveelheid geld wat die DA al in Bitou gemors het (miskien is dit nie heeltemal dieselfde as stroop nie) is kommerwekkend, en die manier hoe hulle hulself probeer regverdig is verdag. Om ook ‘n R4.3 mil tender (tydelike herstel van ‘n perfek werkende IT kontrak toe te staan – op deviation none the less) is vir my stropery. Daar is voldoende bewys dat die rede waarom die Lefatshe kontrak beeindig was NIKS te make het daarmee dat die sisteem nie werk nie, en is hierdie rede ook nooit aan Lefatshe voorgele nie. Die rede was maar eenvoudig om ‘n lekker ryk kontrak toe te staan aan boeties. Presies dieselfde as die BTW ding in Oudtshoorn, behalwe dat die een in Plett heeltemal onnodig was, terwyl die BTW een in Oudtshoorn net op die verkeerde manier toegestaan is, maar moes dit wel aan iemand gegee word.

  2. Anarchy, ek meen dis duidelik dat ek nie veel ooghare het vir die DA nie, maar die DA stroop Bitou nie.

    Ek berig eersdaags oor Bitou.

  3. @ OO – miskien op ‘n nasionale vlak is jy korrek, maar in Bitou (as ‘n voorbeeld) veral is dit duiedlik dat die DA dink dis nou hulle beurt en het hulle nou al in 10 maande die koffers behoorlik leeg gestroop.

    @ Robin, Re the discreditation – No doubt, I agree, and have mentioned this myself in a previous comment. The problem with the rest of your comment is that you seem to condone the “gettomng rid of opposition party appointments”. The WAR ROOM strategy has nothing to do with those who committed corruption. Their strategy is to get rid of ALL and ANY person sympathetic to the opposing party. They have not yet found a single shred of evidene against many people they got rid of. In fact, if there was corruption, one would not need a WAR ROOM with a strategy to illegally get rid of the corrupt officials. The laws are very clear and very easy to comply with to get rid of corrupt officials.

  4. Anarchy,

    The ANC SERIOUSLY doesn’t need anybody to discredit them, they are doing a damn good job themselves!!!

    War room, of cause which political party that takes power will not want to get rid of opposition party appointments, who have committed corruption in a municipality, to feed the coffers of their masters, as Pietersen did during his tenure at Oudtshoorn??

    Wake up man and get a life!!!

  5. Anarchy

    Ek dink dat die enigste verskil tussen die ANC en die DA is dat daar nie ‘n “dis-nou-ons-beurt-om-te-eet” inslag by die DA is nie.

    Dit is korrupsie wat die ANC ondermyn en dié “norm” vervuil nou alles wat die ANC aanpak.

    Die kaders het ‘n trotse politieke beweging so gerysmier dat slegs indrukwekkende snykunde die ouvrou nog ‘n ruk lank kan laat oorleef.

  6. Die interessante ding is dat die twee mekaar so gooi met amper maar presies dieselfde modder. Aldus die ANC het die DA ‘n “WAR ROOM” (oftewel die Stellenbosch Mafia) wat Munisipaliteite oorneem. Hulle word gelei deur mense soos Thys Giliomee. Daar is nogal redelik baie dokumentêre bewys beskikbaar op ‘n ander blog ten opsigte van die bestaan van hierdie “WAR ROOM” en hul strategie/modus operandi. Snaaks dat so paar weke nadat die “WAR ROOM” oopgevlek was, het die DA skielik die storie van “PROJECT RECLAIM” openbaar met uitlatings soos dat die ANC se streeksekretaris sou “a public call to make DA Municipalities ungovernable”. Die vreemde is dat daar geen rekord is van sodanige CALL nie, en dat die DA ten spyte van vele versoeke/uitdagings vanuit vele oorde, nog geen bewys van sodanige CALL gee nie. Nie wanneer, waar en voor wie die public call gemaak sou wees nie. En ook nie enige bewys van die bestaan van die “PROJECT” nie. Vreemd. As hulle so baie inligting daaroor het moet hulle seker iewers iets kan staaf? Verder is dit snaaks dat die manier hoe hulle die “PROJECT” beskryf klink SO baie na hul eie “WAR ROOM” se modus operandi, dat selfs ‘n standerd 4 klong maklik kan uitfigure dat PROJECT RECLAIM niks meer as ‘n DA komplot is om te poog om die ANC te diskrediteer nie. En die rede is maar eenvoudig omdat dit makliker is om eier op almal te gooi eerder as om die eier op jou eie gesig af te was.

  7. Klink vir my na ‘n Bruce Willis-klas “Conspiracy Theory” wat die de-ai en ai-en-ci opdis. Al wat gedoen moet word is dat Odn slegs vir onafhanklikes stem en sodoende die mag weg te vat.

  8. Western Cape Party Rudderless-ship deserve the public disrespect and disdain and about time Hannes Barnard puts his true colours to the post

    dis·dain/disˈdān/

    Noun:
    The feeling that someone or something is unworthy of one’s consideration or respect; contempt.

  9. The cheek of it – The DA have consistently and repeatedly rogered their constituents in Oudtshoorn, irrespective of wheteher they on top or underneath of the action – so to speak – and then cry “verkragting” when the ANC barge in for a threesome.

  10. Se hulle grotmannetjie, se hulle, die hele spul vrotsigge DA’s !
    Tyd omop te staan en die pad alleen aan te durf met ons onafhanklike denke en credentials in plek.
    Tyd dat beide die ANC en DA-kortbroek seuntjies weggejaag word !

    Ek hoop van harte daardie 4 Partye weier om die klomp uit die Kaap te woord te staan. Dit sal die beste les en loesing tegelykertyd wees wat die DA vanuit die platteland ooit sal leer met n bonussie daarby – jul integriteit bly in ple.

    Soos OO reeds aangedui het, die afgelope vergadering vanmiddag van die “Western Cape Party Rudderless-ship, same old story” Ja broer, same old story !!!
    Staan op magtig man mense, staan op “and be counted !”…..or….suffer the consequinces !!

  11. Ja ouboet, kom die DA nie maar uit die Sappe van die verlede nie – hulle kan maar nie op die platteland vertrou word nie, – ja brothers!!

    Oudtshoorn, begin dink vir julle self, praat met mekaar en vermy poletiek so ver moontlik – hulle soek net jobs! Die DA klomp uit die Kaap is allermins te vertrou, veral boere, wees versigtig hoe julle uitverkoop word waar die DA betrokke is!

  12. Lekker ou spookstories en bangmaak stories alweer ,dinge wat ons al laaaankal besef. Klink soos die ou swart en rooi gevaar babble !!
    Vertel ons tog aaaaaseblief iets ooooorspronkliks oor die Ai-en-sie wat die kiesers nie al laaaaankal weet nie.
    Hel,die Western Cape Party Leadership onderskat darem hul “onderdane” se intelligensie !

    En dan is daar nog diesulkes wat die Da daa’s Sarredag op ODN wil ontmoet !! Rugby gaan beter entertainment wees en die enigste verskil is, met die Rugby kan mens nie vooraf bepaal wat die eindtelling gaan wees nie.

    TYD OM NOU OP TE STAAN EN NEE TE SE VIR DIE SPUL KORTBROEK MANNE of jul eie integriteit is daarmee heen !

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s