Richard Mdluli. This stinks!

The ANC can not be trusted

News with intent!

Your advertising is only as good as the people who see it – repeatedly! You want to do business with OO readers – people with money and control of corporate budgets. Click here

Follow OO on twitter: oudtshoorno and facebook: Drewan Baird

Oudtshoorn. 18 March 2012. 18h55. Richard Mdluli. Our President’s apparent choice as Police Chief. After Selebi and Cele.

Now the choice of a Head of State for Police Chief says it all about the Head of State. Our last two Presidents, Mbeki and Zuma, have failed spectacularly on this score.

BJ Vorster and Lang Hendrik van den Berg; PW Botha and Johan Coetzee; Thabo Mbeki and Jackie Selebe; Jacob Zuma and Bheki Cele…

After Mdluli was exposed by City Press, and after the paper on Sunday morning revealed that the NPA dropped murder charges against Mdluli against the advice of a senior advocate, it has also come to light that Mdluli was the guy in charge of detectives investigating Zuma’s rape case. One can only fear for the worst imaginable outcome of this particular cadre aiding.

The ANC is a failed government devoid of all possible respect by even the most forgiving and ideologically naïve South African. Personally I despise the ANC as much as I loathed the Nats. The ANC is plundering South Africa. They continued where the Nats left off. When will we ever get it right!?

Click here to receive updates.

Advertise on OO!

Click here to return to the title page.

23 thoughts on “Richard Mdluli. This stinks!

  1. Plaas dat Steven maar gebly het by my aanvanklike “Case Closed”

    Sommige mense leer nooit. Nou bly nog net skaamte oor vir hierdie klong.

  2. Eish ou steven met net een rassistiese breinsel weet ek nie wie vir jou werk sal gee nie, so moet nie apartheid daarvoor blameer nie, maar net jouself.

  3. steven – Ek is bly om te sien dat jy nie vir ‘n baas werk nie, maar aan jou kommentaar weet ek darem nie so mooi nie. Ek is baie bly as jy dink ek is beterweterig, gelukkig haak ek nie vas by apartheid nie. Steven het jy al ooit daaraan gedink dat die sogenaamde blankes net so gely het onder apartheid. Hoeveel blanke seuns se hele lewe is nie verwoes omdat hulle na skool moes verpligte weermagdiens verrig nie, hoeveel seuns in die fleur van hulle lewens het nie weens politiek gesneuwel aan die grens nie. Dink jy daardie kinders het ‘n keuse gehad, as hulle dit nie wou doen nie is hulle in die tronk gestop. Wat korrupsie aan betref is daar by my geen kleur nie, steel is steel of jy wit, swart of bruin is en moet ‘n persoon verantwoordig daarvoor doen.

  4. Ongelooflik!

    Wat is my bruin en swart lesers se obsessie met velkleur!?

    Vrééslik “eighties”!

    Steven, OO – en Drewan Baird – het al erg baie oor die “Eden-omkoopsaak” gesê.

    En nog heelwat meer kom!

  5. Hallo OO het jy nooit kon dink dat Steven nie vir ‘n baas werk nie. Jy dink mos almal wat nie-blank is werk vir ‘n baas. Jou ou drommel! Joss jy het geen idee wat haatspraak is nie en jou argumente toon jou obeholpenheid en agterbaksheid al het jy al die voordele van apartheid geniet en steeds geniet.Ja Jack weereens beterweterig maar jy skram weg van die feit dat julle bevoordeel is deur apartheid en steeds voordeel daaruit trek en dat julle korrupsie onder jullle geledere afmaak as niks. Kyk die voorbeeld van die drie DA raadslede Koegelenberg, McCombi en Murray wat tans teregstaan vir korrupsie, OO het nog nie ‘n woord hieroor gerep nie.

    “Case closed!’

  6. OO, ek het al die publieke insette hierbo gelees.
    Ene Steven bevestig wat ons almal reeds weet, korrupsie ken nie grense nie en moet hardnekkig vasgevat word, ongeag ras,party of godsdienstige oortuiginge.

    Dis presies wat OO doen, DA, ANC ens, maak nie saak nie, alaml word ontbloot. Selfs politici wat nie hul werk doen nie of onbevoeg is, steel indirek vd belastingbetaler. Verstaan dus nie Steven se misplaasde ongelukkigheid met OO nie, die ODN “whistle blower “nie. Sy taalgebruik gee egter sy opvoeding weg en Jack slaan die spyker op die kop.

    “Case closed !!”

  7. Steven : Daar is 2 soorte mense op hierdie aarde naamlik wenners en verloorders. Verloorders is mense met ‘n selfbeeld probleem wat alles en almal die skuld gee vir hulle swakhede en onvermoë om te presteer. Na 1994 het sekere swart en bruin mense die geleendhede aan gegryp en hulself bekwaam sodat hulle suksesvol was terwyl sekere mense weg gekruip het agter apartheid, verdrukking en rassisme. Jy sien Steven vir iemand wat ‘n mislukking is, is dit maklik om heeltyd apartheid en rassisme die skuld te gee en in die proses word gepoog om die mense wat wel suksesvol is te probeer afbring tot op die vlak van die verloorder,

  8. steven – Dit wat jy skryf is nie net rassisties nie maar ook haatspraak en druis direk in teen die Grondwet, tyd dat jy in die bek geruk word.

  9. Hei, Steven!

    Doen jou werk en hou op om op OO te boer! Wat sal jou werkgewer sê as jy heeldag op OO lê!?

    En neeeeeee, man; dink béter woorde uit as rassistiese en ge-ykte skeldwoorde! Probéér ten minste!

  10. Hallo Joss ek verwys na Drewan. Waaraan dink jy? Hoekom pla hierdie meit storie jou het jy dalk ‘n skuldige gewete?

  11. steven – in die nuwe Suid Afrika met sy wonderlike menseregte wat se ding is ‘n ” meit ” Sal graag jou verduideliking wil sien waarna of na wat jy verwys.

  12. Lekker werk, Steven!

    Ek is bly om te sien dat OO die laaste ding is waaraan jy dink voor jy gaan slaap, en die eerste ding as jy wakker word!

  13. Ek gaan nou werk toe en geniet jy maar jou dag deur boggorol te doen en te neul oor Bredell, Zille en Gordon.

  14. Die Stevens en die KwB’s is kosbaar – hulle bevestig OO se kritiek op die komryts.

  15. Wit bedrog en wit korrupsie is aanvaarbaar in die wit gemeenskap, want julle het dit mos ondek en volmaak in Zuid Afrika.Jy moet iets doen aan jou ongesonde leefstyl en ‘n bietjie gaan stap tot daar by Swartberge en terug en vat ‘n duik in die naaste rivier sodat jy kan afkoel want jy is erger as ‘n meit met natbroek. Jys eintlik ‘n groot grap! Bloody agent!

  16. Enm dit sal altyd assebliefvtog wees as dit by julle korrupsie kom. Jy weet mos julle korrup! En jy is niks better nie, jy was al aangeklae vir bedrog wil jy nie dalk meer daaroor praat nie? Jy sit seker heel god liewe dag en pornografie kyk wat jy werk nie en die stomme fools wat op OO adverteer hou jou bek oop.

  17. En julle moet almal aangeklae word vir julle korrupsie die afgelope 350 jaar. Wie dink julle is julle? En waanneer word Zille, Theuns en die ander klomp aangeklae vir korrupsie in Kaapstad, die provinsie, Bitou, Eden, George en in Stellenbosch? Thysie Gillomee en Duppie wat hulself as die keisers van Bitou beskou en wat tenders aan hulle pelle toeken? Julle het geen reg om vinger te wys na die ANC nie want julle is niks beter nie. Laat dit met julle goed gaan!

  18. Lets pray that Zuma will continue with all these wonderful decisions so that he can be voted out at the next ANC Congress later this year which will open the way as a non sitting President that he can be charged again for alleged previous misconduct.

    ANC support is shrinking by the day and to get anything passes by a 2/3 majority is a dream on a far horizon
    It is clear, PANIC has set in as one looks at their latest appointments and judgements, or is it Zumaments ?

  19. Ek wonder maar net. As Cele besig was met skelmstreke toe hy hoof van polisie was waarmee gaan hy hom nou besig hou nou dat hy sonder werk gaan sit?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s