ANC stel afgedankte Bitou-MB elders aan!

Lonwabo Ngoqo nou Sondagsrivier se munisipale bestuurder

Nuus met méning!
Klik op die advertensies

Klik hier vir advertensietariewe – en vir wat mense oor OO sê

Volg OO op twitter: oudtshoorno en facebook: Drewan Baird

Oudtshoorn. 9 Maart 2012. 08h05. Ngoqo het gister stukke aan Bitou bedien dat hy die Bedingingsraad gaan nader vir ‘n alternatiewe bevinding en sanksie.

Oudtshoorn. 8 Maart 2012. 14h40. Die ANC het sy raadslede op Sondagsrivier opdrag gegee om die afgedankte munisipale bestuurder van Bitou, Lonwabo Ngoqo, aan te stel. Die raad het dié opdrag Maandag uitgevoer en Ngoqo as munisipale bestuurder aangestel in weerwil van Ngoqo se afdanking na ‘n skuldigbevinding in Bitou.

Die munisipale stelselswysingswet (7 van 2011) verbied die aanstelling van iemand wat, soos Ngoqo, aan ‘n misdryf skuldig bevind en afgedank is.

Die DA se Dacre Haddon, ‘n lid van die Oos-Kaapse provinsiale parlement, het die LUR vir plaaslike regering, Mlibo Qhoboshiane, gevra om Ngoqo se aanstelling itv a54A(8) van die wet nietig te verklaar.

Die ANC maak nes hy wil – die ANC tree in absolute minagting van wette en regulasies op. En die ANC kom meestal daarmee weg.

Ons almal moet teen sulke vergrype en wanadministrasie veg!

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

2 thoughts on “ANC stel afgedankte Bitou-MB elders aan!

  1. Do you realise that as with Gordon April, Ngoqo can also come off scot free in the end??

    Amasing to think or even consider!!

  2. OO – Die ANC beskerm sy kriminele lede en sal altyd sorg dat hulle iewers weer ‘n hoë pos kry waar hulle net weer van vooraf korrupsie en wanadministrasie kan pleeg. Die mense hoort in die tronk en nie in hoë poste nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s