Gewysigde begroting aanvaar

13-12 maak alles reg…

Nuus met méning!
Klik op die advertensies

Klik hier vir advertensietariewe – en vir wat mense oor OO sê

Volg OO op twitter: oudtshoorno en facebook: Drewan Baird

Oudtshoorn. 28 Februarie 2012. 13h15. Die gewysigde begroting is vanoggend deur die raad aanvaar na hewige opposisie deur DA-raadslede Chris MacPherson; Ben van Wyk; en Pierre Nel.

Die DA beskou die gewysigde begroting as teenstrydig met die MFMA omdat bepaalde verdagte betalings wat die DA as ongemagtig beskou, goedgekeur is.

Die DA maak ook beswaar teen ‘n voorgenome R40m-lening.

Met 13 stemme, as die DA net 12 het, kan die ANC maak nes hy wil.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

3 thoughts on “Gewysigde begroting aanvaar

  1. Fedup, well said but I hope that the BIG spender becomes the BIG saver, achoo! pixi dust, sorry allergy for fairry tales. Yes we should get them to be accountable for their actions or lack of acting. We should look into the old councilors and ask them to do some explianning.

  2. Hey april – this is our town not your private piggy-bank!

    You and your mindless and sheep-like cadres WILL be held personally accountable for your lack of thought and gross mismanagement of Oudtshoorn entusted to you !

    Shame on you, villain!

  3. Hou alle idiote in hul PERSOONLIKE HOEDANIGHEID VERANTWOORDELIK waar reels oortree word !!!!!!!!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s