Pietersen-uitspraak – aanklaer met dood gedreig

Pietersen se suster dreig om Johan Erasmus te skiet

Nuus met méning!
Klik op die advertensies

Klik hier vir advertensietariewe – en vir wat mense oor OO sê

Volg OO op twitter: oudtshoorno

Drewan Baird. Oudtshoorn. 16 Februarie 2012. 07h35. ‘n Vrou wat haarself as Noël Pietersen se suster voorgestel het, het die aanklaer in die Pietersen-bedrogsaak, Johan Erasmus, gister ná die hofuitspraak in die teenwoordigheid van verskeie mense, waaronder ‘n sekuriteitsbeampte, met die dood gedreig.

“Ek sal jou vrek skiet”, het die vrou gesê.

Laat haar naam maar eers nie genoem word nie.

Dié veragtelike insident, waar ‘n toegewyde staatsamptenaar gedreig word omdat hy sy werk uitmuntend doen, kom nie juis vir OO as ‘n verrassing nie…

Verlede jaar Het Pietersen se oudtse broer, Boeta, my op straat, op die parkeerterrein oorkant die Dorpshuismuseum, trompop geloop en na ‘n kort gesprek erken dat hy weke lank met ‘n pistool in sy sak rondgeloop het in die hoop dat hy my en/of Nic Barrow sou gewaar… Hy het ruiterlik erken dat hy my en Barrow sou geskiet het as hy die geleentheid gehad het. Hy het selfs planne bedink om die vuurwapen in die hof in te smokkel.

Boeta het wel gesê dat hy sy woede verwerk het en die pistool gebêre het nadat sy dominee-broertjie, Noëlie, hom gesê het dat Baird en Barrow sy wraak nie waardig is nie.

Vreemde familie, die Pietersens.

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn

Klik hier om op OO te adverteer

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

5 thoughts on “Pietersen-uitspraak – aanklaer met dood gedreig

  1. Foeitog hulle is nou kwaad omdat die fonteintjie waaruit hulle onuitputlik gedrink het nou vir eers opgedroog het, daarom die woede.

  2. Met sulke dreigemente moet n mens maar n verklaring by die Polisie afle sodat hulle so iemand se vuurwapen kan konfiskeer. Hierdie bevat ook die elemente van aanranding.

  3. A huge concern here with the Pietersen family.
    Absolute disfunctionality comes to mind if all these accusations are true
    Only they can refer themselves for help.
    The Dominee should know very well how hate can cancer one’s soul, leading to self destruction.
    Clear and Christlike thinking by Dooms and Co has been clouded by hate, political revenge and arrogance.
    Pride always comes before the fall
    They will all sink or float as a family in months to come, as this saga and a possible jail term unfolds, depended solely on this family overcoming the above challenges. Alan Boesak could perhaps give them sound council and support here.

    Wishing all well, even the citizenry of ODN who are very upset about continued plundering of their hard earned taxes

    OO should be highly commended for his past and future whistle blowing activities, which needs guts and moral conviction and has NOTHING to do with politics.

    Lets all take hands and promote a culture of fairness, transparency ,competence, working TOGETHER, side by side. All please go and see the movie, COURAGEOUS.

  4. Ek hoop dat Erasmus ‘n klag teen die dame gele het van intimidasie vir die dreigement.

  5. Violence, intolerance and a believe in entitlement to the extent of legitimized thievery, and now MURDER are attributes and “tendencies” clearly embedded in this poor family – and all with no normal outlet for all that pent up “whatever” with a Minister so close at hand?

    Please guys, the State is just exercising its constitutional obligations and legal duty on behalf of the citizenry, and those whom you naively believe have personalised the prosecution and judgement of Rev. Pietersen, are just citizens, Public Prosecutors and Magistrates exercising THEIR rights and duties.

    Calm down and let him face his time of trials calmly, and in the sure knowledge that you will support him as any close family network, evidently also one in God, would do.

    I am sure Rev. Pietersen wouldn’t want you to beat up on everyone who rightly so, disaproved of his behavior, or lauded the State’s lawful intervention and censure, by violently and publicly – or privately – threatening physical revenge on individuals, society, and the citizenry.
    .

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s